Vrystaat News 20140206

Page 10

10

VRYSTAAT, DONDERDAG 6 FEBRUARIE 2014

Slaggereed vir mieliefees

HULLE hou die leisels van die Bieliemieliefees wat vanjaar sy 34ste bestaansjaar vier. Van links is, voor: Rikus Terblanche, Nadia van Tonder, Charleen van Heerden, Elize Oosthuizen, Rone van Tonder, Retha Rossouw, Martie van Zyl en Petro van Zyl; agter: Jan van Zyl, Gert van Tonder, Johan Swart, Pienaar van Zyl (voorsitter) en Larry Paul. Volgens Pienaar van Zyl is dié fees beter gerat en groter as ooit tevore. Lees die opwindende program in Vrystaat en ook op Vrystaat se webwerf by www.vrystaat.co.za. Foto: Susan Maré


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.