Werk
Vaalweekblad, 5 Maart 7 Maart 2014
Werksoekers-hoek To view all the sms’s Vaalweekblad received from job seekers, please visit our web page www.vaalweekblad.com and look in the “News” tab for the “Job Seekers Corner” link. Please support our area’s unemployed! Are you jobless? Send an sms to 45534 and tell us what kind of job you can do. SMSs will be published unedited, so take care with your spelling to impress potential employers! Remember to provide a phone number in your SMS on which employers may call you. Om al die SMS’e te sien wat van werksoekers af ontvang is, besoek www.vaalweekblad.com en soek in die “News”-blokkie na “Job Seekers Corner”. Kliek daarop en jy sal al die SMS’e vind wat volgens datums gelys is. Werksoekers se sms’e word onveranderd gepubliseer, dus moet werksoekers aandag gee aan hul spelling en skryfstyl om potensiële werkgewers te beindruk! Indien jy ook werk soek, stuur ‘n sms en die nommer waar jy gebel kan word na 45534. *Goeie dag is daar iemand wat my dalk kan help groot asseblief ek is ‘n 26 jarige dame van Vanderbijlpark en ek is dringend opsoek na werk wie kan my help 079 905 5169.
*Ek werk alle grote tappeseries uit teen baie billike pryse skakel 079 537 3429.
trakwerk. Het goeie kwalifikasies. Skakel Pieter by 082 056 1796 of 061 009 3440.
*Looking for job as a driver cell number 071 011 6950.
*Man soek werk vir motorfiets of kode 8 of kode 10. Het n pdp. Kan ook houtwerk doen. Skakel Danie by 061 009 3440.
*Ek koop enige elektriese motors op teen R5/kilo paul 082 046 8275. *Groot asb as iemand my kan help met ‘n kompresor en ‘n 6 meter container, kry ni werk ni en het ‘n familie om voor te sorg. Kan dan vi myself iets doen 076 687 2496. *45j blanke man opsoek na werk het 3Oj ondervinding in petrol en diesel voertuie, kan ook spray en paneelklop het EC code 14 met pdp, handy man 076 687 2496. Vdbp. *Ek het dringend ure nodig vir my kursusse wat ek voltooi het. Ek doen naels vir R50 R60 as mense my wil kom ondersteun asook waxing & tinting. Dankie kontak vi meer inligting 073 457 7984. *Blanke man soek werk kan tuindienste doen en kan aflewerings doen hy het kode 8 kontak 076 594 733. (Nommer nie korrek) *Man soek werk as rekenmeester of kon-
*41 Jarige blanke man. Dringend opsoek na enige werk in die Vaaldriehoek. Baie dringend asb. Kontak Corrie by 076 980 0603. *40 jarige blanke dame dringend opsoek na werk. Het ondervinding in groentewinkel asook kassierwerk gedoen en assistent in slaghuis. Het ook karwag gedoen vir 3jaar. Kan my kontak by 078 743 9581. Naam is Rina. *Thys Calitz is a 67 year old pensioner. He urgently looking for work. He is a qualified Instrument & Analyser Mechanic. The kind of jobs he want to apply for is: Elektrical & Instrumentasion Maintenance Planner (Got SAP experience). Maintenance & Calibrations on Portable & Fixed Gas Monitors. Electricle and/or Instrumentation Appliances Storeman or Tools Storeman. Instrumentation and/or Electricle Appliances Courier. Factotum at any school. Contact Nr. 072 809 7357.
17
*Hi, my name is ronah. am 32 years old. am looking for housework in vanderbijilpark. plz contact m on ths number 074 333 7519. thank u. *Ek is ‘n gekwalifiseerde draaier met 25 jaar swaar Engineering ondervinding. Soek dringend werk verkieslik in Vdb of anders Vereeniging. Kontaknr 073 738 2506. *Eks dringend op soek na enige algemene werk tuinwerk sekuriteit hekwag Sal ook na bejaarde omsien 073 385 6545. *Hi opsoek na werk ek doen petrol en diesel voertuie vanaf my huis alle werk gewaarborg 076 687 2496. Fritz. *Ek is ‘n Assistent Verpleegster soek werk tuisverpleeging of verpleeg werk dag of nagdiens kontak nommer 084 927 4015 in Vereeniging area. *Jong dame tot en met die ouderdom van 26 word gesoek om in te woon. Moet komper kan bemeester. Inwoning en voedel word verskaf. Skakel 082 681 2941. *Dringend op soek na inwoning of bkamer. kan help met huiswerk, kook, vdbpark asb. Betroubaar 079 211 4338. *Ek het ‘n tuindienste, ek soek tuine vra vir Charles 073 263 7796. *Vir die maak en herstel van enige kinder, dames en mans klere, asook die maak van gordyne, kontak Christine by 082 319 4143..
Local boy meets his heroes MEYERTON. - A young local rugby enthusiast recently had the time of his life when he had the opportunity to meet and greet some of his heroes at the Free State Rugby Union’s special Fathers and Sons’ Day held at the Free State Stadium in Bloemfontein. Huntley Raath, a Grade 3 learner at Destinata School, attended the day. There was an opportunity to get autographs and photos with the players, as well as receiving basic catching, kicking and passing coaching from the players. He also went to the players’ gym and change room and even had the opportunity to run onto
the field being cheered on by the Cheetahs Cheerleaders. It was a fun filled day for the kids who enjoyed the interaction with the players. They all received a goodie bag and flag and will surely be staunch Cheetahs supporters. “A big thumbs up to the Cheetahs on a well organised day. A special thanks to Boom Prinsloo, Hercu Liebenburg, Rayno Benjamin and Trevor Nyakane who really enjoyed interacting with the youngsters who had the biggest smiles on their faces,” says Wayne Raath, Huntley’s father.
Ontmoet 'n maat!
Wil jy vir jou geliefde ‘n mooi boodskap stuur of is jy op soek na vriende of ‘n ro mantiese maat? SMS jou besonderhede en na watter soort vriend jy op soek is na 45534, en ons plaas dit op ons webwerf en mobi. Gaan loer gerus op ons webwerf en smee nuwe vriendskapsbande of ontmoet iemand wat jou hartsnare gaan tokkel. Hoe doen jy dit? Gaan na ons webwerf www.vaalweekblad.com, kliek op “Featu res” en dan op “Find a friend”. Let maar op jou spelling en skryfstyl want dit word onveranderd gepubliseer. *Ek is ‘n blank dame wat ‘n opregte en eerlik mans vriend soek. Oudedom 55~58j geen kans vatters asb 078 449 6329. *Blanke dame 59 opsoek na opreg en blank man 59 tot 6l moet ordentluk wees. Lady soek ‘n maat wat in liefde glo en nog respek het vir ware liefde en dit kan waardeur mans 40 + wat jonk van gees is en die lewe ken slegs ontmoeting waar is al die opregte eerlike singel mans buitelewe kamp dans natuur braai kuier goeie pesoonlikheid sagte hart 072 340 8523. Lewe is kosbaar *Ek is n 39 jarige blanke man. Goed versorg enkelopend. Opsoek na elegante dame van die vaaldriehoek wat ook goedversorg is en goeie waardes het. Asb geen kansvatters nie. Kontak 074 361 4541. *Hi daar eks ‘n jong 29jarige man opsoek na di spesiale ene. Ek het blond bruin-
hare blou oe en is iets vir die oog, girls julle kan n pic en naam los en repl *Eks ‘n 30 jarige ou van Vanderbjilpark, opsoek na liefde en lewensmaat. Bje aantreklik, asb geen girls met kinders of met gebreu (Sms is ONVOLLEDIG). *More ek is ‘n geskei met twee kinders is op soek na ‘n maat wat my nie sal seer maak nie en iemand wat ook al baie seer gekry het ek het baie liefde om te gee en die maat moet my as persoon sien en nie die mooi van buite nie maar die van binge kan sien en wat my as mens sal waardeer. (Geen kontak besonderhede). *Jy is nog steeds my sexy ass blou oog beer.......l.u.4.&.a.d *Blanke wm soek ‘n dame wat kan lekker kuier en hou van braai. As jy eensaam is en niemand wat omgee nie kan jy my kontak. Gee nie om as jy stook, suip, of heavy stuff doen nie. Ouderdom en looks van geen belang nie. Solank jy nie ouer as 45jaar is nie. Moet net nie verwag om ‘n man met hope geld te kry nie, want ek het nie. 072 179 2246 of 27ad8aeo. Baie dankie. *Hi there i am a white female 45 years old lookig for friendship people arond the age of 45 to 50 yeas must be onest and have a heart of gold in friendship all ways please if you are intrest call me 073 379 0764 Desray.
Huntley Raath, a Grade 3 learner at Destinata School in Meyerton with one of his rugby heroes, Willie le Roux, fullback of the Free State Cheetahs. Photo: Wayne Raath.