Vaalweekblad 05 Februarie 2014

Page 13

Werk

Vaalweekblad, 5 Februarie ­ 7 Februarie 2014

13

Werksoekers-hoek *Werksoekers se sms’e word onveranderd gepubliseer, dus moet werksoekers aandag gee aan hul spelling en skryfstyl om potensiële werkgewers te beïndruk! Indien jy ook werk soek, stuur ‘n sms en die nommer waar jy gebel kan word na 45534. - Redakteur. *Goeiedag ek is op soek na iemand wat my dogter na skool kan leer van hekkies en verspring. Jackie 084 326 5228. *Ek is Salome Peterson. Ek soek drie dae werk as huishulp in Sasolburg. My selfoon no is 072 436 5405. *49 jarige eerlike en hardwerkende blanke dame dringend op soek na werk in Vaaldriehoek. Ek kan defnitief ‘n aanwins wees vir enige werk en is bereid om nog te leer ook gee my asb ‘n kans! Ondervinding in kassier klerklike toesighouer gastehuise admin ontvangs. Skakel Alicia by 071 197 3333 of 076 314 9308. *Pensionaris opsoek na enige werk in die Vaadriehoek area het sy eie besigheid gehad toesighouer of vir enige aanbouiings afdakke loodgieterswerk teelwerk verfwerk skakel vir Charl by 082 700 4025 vir beste kwotasies en flinke diens. *Mense elke Donderdag aande 18:30 te Leeukuil Ave Duncanville Vereeniging die greaste opportynity vergadering, gaan luister gerus self dis fantasties u kan baie spaar en gerus voel, Kom gerus asb (2744C) 084 737 1960. *Ek is ‘n 21 jarige man met matriek

asook ‘n kode 8 lisensie opsoek na enige werk. Ek het slinger rigging en algemene werks ondervinding. Kontak no. 082 777 8360. *Ek is ‘n 74 jarige man en topfiks vir my ouderdom doen aansoek vir eenige betrekking. Ondervinding soos volg. Skool kwalifikasie graad 12. Materiaal beheer, stoorman, handy man instandhouding boubedryf meganiese instandhouding ens. Moeg vir gratis skottelgoed was. Kontak nr. 082 682 6847.

*Eensame Wedewee opsoek na eerlike opregte lewensmaat wat met blyplek kan help. Hou nie van baklei nie ouderdom 65-75 jr ASB geen kaans vatters nie. 079 072 0924.

*Hi ek is ‘n 21 jarige blanke man opsoek na Semi-Skilled welding werk. Ek het vier jaar ondervinding. Vaalpark, Sasolburg, Vereeniging of Vanderbjlpark. Kontak Ludi 074 818 0827. Baie dankie. *Ek is ‘n verpleegster van beroep doen dit al agt jaar. Verkieslik inslaap (tuisteversorger) Vaaldriehoek. Dankie. (geen Kontak nommer).

*Tuisversorger verlang bejaarde om tuis te versorg. Skakel 084 299 2461.

*Soek werk een dag stryk of skoonmaak francis 078 482 7958.

*Good day, my name is Misheck Chizulani and i am looking for a job any kind of job my number is 084 929 7952. Call me for an interview. 084 420 6129.

*Elektriese werk, ale herstel werk en nuwe instelasies. Pre-paid meters en call outs. Kan ook uit help met algemene staal werk. (Geen kontak nommer).

*Soek jong dame met geen afhanklikes tussen die ouderdom van 16 en 21 om in te woon. Moet komper kan bemeester. Inwoning en voedsel word verskaf. Skakel (Geen kontak nommer). *Gesoek: Meyerton Kantoorwerk. Rekenaar vaardig, tweetalig, 20 jaar ondervinding (notules, finansies, handboeke, hr, pr, regs dokumente). Anna-Marie 072 413 9245. *Ek is ‘n 21 jarige man,soek werk, in Mokopane, bly ok daar, het ‘n kode 10 lisensie, forklift sertifikaat, kan sweis en kan fiberglassing doen. Kan dadelik begin. kontak nr (061)405 4068. *Goeie dag opsoek na werk (asseblief) ek is 48jr en enkel lopende dame moet so gou as moontlik werk kry het al die jare kassier werk en kleuterskool assestent en oumense opgepas waarvan ek bewyse het sal bly wees

Ontmoet 'n maat! *Ek is op soek na opregte en eerlike mans vriende met die oog op ‘n ontmoeting hulle moet goeie geartheid en opreg wees. Ek is ‘n enkel ma met twee seuns is ‘n rustige en liefdevolle mens geen kansvaters nie. Hulle kan my bel op 079 152 6241 en hulle kan my whatsapp op lynnette my nr is 079 152 6241 hoor sal dit op reg waardeer hulle kan so van 45 tot 59 wees hoor mwa ek van vanderbijlpark.

as iemand my kan help kontak Doreen 072 739 0666.

to 50. Must be honest and have a heart of gold in friendship. By all means, please, if you are interested, call me on 073 379 0764. Desray. *Hi eks ‘n jongman van vanderbjilpark 30jaar oud en opsoek na ‘n jong dame wat ok wil begin met ‘n huwelik ek rook ni en drink ook ni, eks bje aantreklik, blou groen oë, donkerblonde hare, dames tot met 30 kan my sms, net eerlike en opregte dames wat die selfde voel 071 545 5273. *Hannes soek ‘n maatjie vir ‘n praatjie Sel. 072 734 2350.

*Ontmoet ‘n maat. Ek is n 39 jarige blanke man. Goed versorg enkelopend opsoek na dame wat ook goedversorg is en goeie waardes het. Kontak 074 361 4541.

*Ek is op soek na liefde en iemand wt ek my lewe mee kan deel ek ht baie om te gee di mooi dames da buite tussen 25 en 40 whatsapp my asb ek is vol lewe hope pret en nt i goeie mens 079 233 4512.

*Hi there. I am a white female, 45 years old, looking for friends around the age of 45

*Ek soek iemand in my lewe ek is 53 moet ni met my mors ni 076 206 9846. Jacky.

Maak die meeste van finansies VANDERBIJLPARK. - Pastoor Patrick J. van Rensburg van Impact Ministries praat by die PPK Deo Credo, President Steynstraat 20, SE 1, oor finansies. Dit is iets waarby ons almal kan baatvind in die huidige moeilike finansiële klimaat. Daar is ’n antwoord en daar is ’n oplossing vir finansiële probleme. Dit vind plaas vanaf Sondagoggend, 16 Februarie, tot Dinsdag 18 Februarie. Dienstye is Sondag 9:00 en 18:30 en dan Maandag 16 Februarie en Dinsdag 18 Februarie se dienstye is 19:00. Vir enige navrae kan die kerkkantoor geskakel word. Maandae tot Vrydae vanaf 08:00 tot 12:00 by (016) 932 5506.

*My naam is gerrit muller ek is dringend op soek na werk ek het twee kinders is nog klein ek kan weld semi skilled boilermaker forklift driver doen en is bereid om enige werk te doen is bereid om te leer en ook weg te werk baie dankie my kontak besonderhede is 079 676 7423. *Ek is dringend op soek na werk as ‘n cashier in Meyerton of Vereening. Ccell 072 245 2597 Jacqueline. *Seeking employment. domestic worker. urgent, please!!! 1 or 2 days per week (tuesdays & thursdays only, please?). close to orange farm (if possible).” (ennerdale south / golf view ah / de deur / walkers fruit farms / the de deur estates). willing to consider other / further areas. 22 years experience as domestic worker. english & afrikaans speaking. 15 years with current employer (satisfied). can give good, reliable reference. thank you very much in

a1t3v75

advance. looking forward to your call. please call mapule asap on 076 557 3275. *Victor Moore 49 Jaar oud Mechanical Fitter en Structural boilermaker en het paspoort Mynhardt Moore 56 jaar oud Site Supervisor. (Geen kontak nommer). *Maak houtspeelgoed op bestelling. Vir verdere inligting skakel vir Tertius by 084 832 3703. Dame (43) doen bestuurder / assestend werk. Doen invoices admin en dit wat ek nie weet nie leer ek. Kontak my 076 275 4463 kan dadelik diens aanvaar baie dankie. Ek is ‘n 20 jare jong man wat dringend opsoek is na werk in Vereeniging, Drie Riviere kontak my asb by 074 544 2195. *Hoop my gebede word verhoor. Gesonde goed versorgte Christen blanke dame van 50. Wat kan kook en lekker bak. Wil iemand oppas versorg huishouding dalk net geselskap wees dalk moeg vir aleen wees. Ek wil graag in bly met etes en ‘n klein salaris in gesluit. Dalk op ‘n plot of plaas hou van diere. Het ‘n papegaai en twee honde. As daar iemand is ek is daar. 078 811 9297. *Hi ek doen tappeserie werk teen baie billike pryse. (Geen kontak nommer). *My name is Nomasondo Mafohla. I can do Administration work my cell number is 079 118 8517.

NOTICE OF APPLICATION FOR RECTIFICATION

UNLAWFUL COMMENCEMENT OR CONTINUATION OF ACTIVITIES IDENTIFIED IN TERMS OF THE ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT REGULATIONS IN TERMS OF SECTION 24G OF THE NATIONAL ENVIRONMENTAL MANAGEMENT AMENDMENT ACT (ACT NO. 8 OF 2004) DATE: 5 FEBRUARY 2014 Notice is given, in terms of Section 24(G) read together with Section 24(F) of the National Environmental Management Amendment Act (as amended) that the Gauteng Department of Agriculture and Rural Development (GDARD) has considered an application for rectification by sa steel Rolling Mills (GdaRd Ref number s24G/03/13-14/0264) in terms of Sections 24(G) and 24(F) of the National Environmental Management Amendment Act (as amended) for the unlawful commencement of activities listed in terms of the Environmental Impact Assessment Regulations under the sub-regulations of Government Notice R545 of 18 June 2010, promulgated in terms of sections 24 and 44 of the NEMA, as amended, for: The steel processing plant and associated activities (as listed below), located on Erf 1042, Duncanville, Emfuleni Local Municipality, which commenced on 1 August 2012: Government notice R545 of 2010 activity 5: “The construction of facilities or infrastructure for any process or activity which requires a permit or license in terms of national or provincial legislation governing the generation or release of emission, pollution or effluent and which is not identified in Notice No. R544 of 2010 or included in the list of waste management activities published in terms of section 19 of the National Environmental Management: Waste Act, 2008 (Act No. 59 of 2008) in which case that act will apply.” activity 26: “Commencing of an activity, which requires an atmospheric license in terms of section 21 of National Environmental Management: Air Quality Act, 2004 (Act No. 39 of 2004), except where such commencement requires basic assessment in terms of Notice of No. R544 of 2010.” Queries regarding this matter must be referred to the Environmental Consultant: Ms abbigail el Mohamadi Tel: 083 509 5927 Postal Address: PO Box 418, Sonpark, Nelspruit, 1206 E-mail: abbigailelmohamadi@gmail.com Parties wishing to formally object to and / or comment on the proposed rectification and environmental authorization are requested to forward their objections and comments (with reasons) to the Environmental Consultant, Ms Abbigail El Mohamadi, no later than thirty days after publication of this advertisement i.e. by 6 March 2014.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.