10
Vaalweekblad, 27 Maart 29 Maart 2013
Menings
Só SMS ons lesers * Pasop!! ‘n ou adverteer boomsnoei & sloping. Vra dan 50% deposito. Laat weet dan hy kan nie meer kom nie a.g.v ‘n probleem en sal later kom en daag dan nooit op nie. Nog ‘n manier van steel!
se man is hy, hy sê sy exvrou so sleg, nou vat hy haar weer terug, maar pasop asb vroue, hy is nie ‘n man se %&$%$ werd nie. Hy sal weet wie hy is.
* Ek soek iemand om vir my klere en langbroek pakke te maak. Skakel 082 401 2024
* Solank u as Vaalweekblad die Here in u blad hou (soos nou), sal Hy u van krag tot krag verhef Ps127v1. Hou vol tot redding van die volk waaroor u aangestel is. Pastoor Thys.
* Aan die wonderlikste vrou wat ek ken, Michell du Plessis. Jy maak my lewe volledig. Ek het jou oneindig lief. Danki vir als. Sal jy met my trou? Van Jacques van der Burgh. * Kan alle oud Petrus Steyners wat nog nie by ons aangesluit het nie my skakel. Andries Olivier 083 4993833. Dankie aan Vaalweekblad vir plaas van sms’e * Kan nie verstaaan dat daar gereeld 3 smse van Loelie op ‘n slag verskyn nie, maar nutttige ko mentaar verskyn nie. * Goeie dag. Ek is op soek na enige draad asb. wat u nie meer gebruik nie. Kontak asb Danilla by 072 526 3556. * Hallo, ek’s op soek net ‘n opregte baba bokkie hondjie. Dit moet ‘n reuntjie wees asb. Verniet of nie te duur nie kan R200 bekostig. My tel nr is 071 540 0414. Elrina * Met die prys van petrol wat nou so styg, moet ons dit dalk oorweeg om Viagra in die tenk te gooi. Dit gee jou motor nie beter performance nie, maar die naald bly langer bo. Geniet die rit. Annetjie. (Jy’s stout, Annetjie! Red) * Hi daar almal! Ag ek is op soek na Paul en Hester Holtzhausen. In 1969 het ons saam op Avoca Ca ravan Park gewoon. As iemand hulle ken skakel asb! 082 266 5087. * So ek probeer weer, my vorige sms het pryse by gehad. Nou hier gaan ons weer, twee 210L dromme met deksels vol stronke, een groot honde hok, skakel my 083 319 7765. * Redakteur, kan die mense wat so goedere vra, ons bietjie vertel hoeveel motors, meubels, was masjiene ens hulle gekry het, sal graag wil hoor. Dankie! * Baie geluk aan Kevin Horsley met sy asemro wende Piwêreldrekord by die Vaalpukke. Ek won der hoeveel Vaaldriehoekers besef presies hoe asemrowend dié prestasie is! (Inderdaad! Onthou dat u die laaste paar minute van dié ongelooflike rekord kan sien op ons web blad www.vaalweekblad.com kyk onder multi media/video’s Red.) * 1316 Maart Vat Vyf Blou Hilux Bakkie Parkeer sommer TRIPPEL. Die dik g@tte met hul &ê%&*%ê karre voel niks in parkeerareas nie. Ek doen dit nou ook!!! Meisie. * Hi ek wil net sê, ‘n sekere vroumens wat nie my verloofde kan uitlos nie, jy beter mooi kyk wa jy loop, want as ek jou kry is jy dood. Rockzet (Nee, rustig nou. As jy moor, gaan jy tronk toe en dan kry jou verloofde dalk in elk geval ‘n ander girl Red). * Ek is gatvol vir my hoof. Kan hom nooit iets vra nie, hy is altyd bed%nnerd of “sal daaroor dink” maar antwoord jou nooit! Onnie van Vdbp. * Het jy al dopgehou hoe mooi en sexy vroulike reps van firmas of besighede is. Kyk, hulle is net jies en mooi op hulle persoon. Ek kyk altyd na hulle en as hulle so sexy wegstap. Mooi uitgevat. Groe te. * Dalk moet mense wat so aanhou met afbrekende kritiek, terugkeer na die HERE toe. Die land sal ‘n beter plek wees as ons liewer saamstaan, en hulp verleen aan behoeftiges, en eerder opbouen de kritiek lewer. Moenie skole teen mekaar op weeg nie. Sien die mooi dinge raak. * Wil net vir die vroue sê pas op vir ‘n sekere man hy ry ‘n swart kar, hy misbruik ‘n mens, laat ‘n mens als saam opgee en dan trek ‘n mens by om in, en dan behandel hy jou soos ‘n hond en dan moet ‘n mens vier dae op die grond slaap. Wat
* Goeidag aan al die Vaal se mense ek wil net weet is daar iemand wat my kan help met ou kool stoof en elektriese stoof en ou grasnyers en meu bels groot asb. My nommer is 083 337 2111 Willie. Baie dankie * Mense bekommer hul oor troeteldiere wat rond loop... Maar mense wat roekeloos is agter ‘n mo tor se stuur en ander in gevaar stel word nie raak gesien nie?? * Good luck vir mense wat vriendskap sien as flirt. Hulle flirt seker en het nie vriendskap nie. Ha ha * As jy van iemand hou of voor omgee, hoekom s? jy dit nie vir daai persoon nie? As jy nie met haar of hom in aanraking kom nie, hoe gaan hy of sy weet? Moenie speletjies speel nie. * Hi almal. Ek is asb op soek na ‘n 1960 tot 1963 datsun 1200 bakie se sitplek. Of parte sal betaal. Mario 0845976597 * Dankie vir Meyerton Brandweer asook polisie en oom Johan en lede van die CPF die aand van die 18 Feb vir jul hulp toe my garages afgebrand het. Hanlie * Jammer Verusckha, solank jy beruit en hardwer king is, sal jy nie werk kry nie. Probeer liewer be reid en hardwerkend te wees. * Ek was so geskok toe ek lees van die pensioena risse wat ingedoen is. Die afgelope 2 weke bel ver skeie onbekende nommers my en as ek antwoord, praat niemand. My oë het definitief oopgegaan dankie Vaalweekblad vir die berig! * Dame oor di hondjies, jy voel so skuldig. Praat van ‘n vloek! Toe Jesus die vyeboom vervloek het, het die vloek na Jesus teruggekeer. Ons aanbid God deur Jesus, Sy seun. Maklik om te sê “ek is ‘n kind van God” ken jy jou Bybel? * Ek wil net baie dankie sê vir almal se reaksie ivm koper en brass skoonmaak hier het so baie men se geantwoord op my versoek. Ek waardeer dit, al julle oproepe en boodskappe en baie dankie aan Vaalweekblad vir die puik koerant. Van Kie wiet 0718718665 * Hi daar, ons soek iemand om saam met ons te ry van Meyerton tot in Vereenining asb skakel my asb 0735478949 baie dankie * Ek wil ook net iets sê: in MeyertonRothdene by daai rioolstank. Dit is net so erg ‘n mens kan nie so lewe nie. Die stank is so erg ‘n mens gooi op van dit en ons almal betaal ons water/ligte. Nee, doen iets daaraan. * Jy wat so met jou neus in die lug loop met die Bybel onder die arm. Vertel eerder vir jou seuns wie’s hulle pa, voor iemand anders dit doen! * Enige raad om spieëls regtig mooi te laat blink en dat dit nie strepe maak nie? Baie dankie Z * Vorige sms verwys: Nie gedink jy sou my nuwe wit Fordkarretjie raaksien nie. Dankie vir die kom pliment! Groete! Hoop om weer van jou te hoor! * R, jy’t my met O se verjaardag verkrag Januarie 2013 jy’t my dronk gemaak en in die sitkamer gedoen wat jy wou. Ek het gesmeek jy moenie. Jammer nou’t jy siekte... * Op soek na oefenhandgewigte vir ‘n gim, ver skillende “swaartes” om te koop asseblief? Kon tak 072 345 3722 * Ai die blankes van vandag het geen empatie, simpatie of wil nie sy medemens help nie; nee hul trap jou eerder as jy lê. Geen wonder ander nasies gaan aan in die lewe nie want hul help mekaar weer opstaan. Sies, kry jul nie skaam om nie jul medemens ‘n helpende hand te gee nie? Teleur gesteld!
* Soek ‘n baas vir ‘n groot hond. German shepard spierwit. Kontak my 072 261 1482
* Ek het moulds vir porselein poppe en baie leë bottels. Skakel 084 890 9361
* Hy ek wil net hoor of daar nie dalk iemand is wat ontsla wil raak van eenage iets nie baba goet huis goet eenige goet sal waardeer wort baie dan kie 071 172 7623.
* Versamelde Werke van Langenhoven (16). Oor spronklike rooi stel. Tel No 016 362370
(Goet so ons vra die leesers. Red). * How can the GDE allow teachers to be paid their full salaries for more than a year when they don’t do a single days work? Just continually fill in Long Term Incapacity Leave. Its an absolute disgrace. Force the guilty parties to resign. Over and out. Done and dusted. * Wat sê 7de laan kyker. Die storie is so voorspel baar. Herman moet Kaap toe oor Nadia. Hy gaan sekerlik sy eks vrou wil terug hê. Arme Felicity. Xander se hormone gaan op loop sodra hy vir Bo nita sien. Kan die skrywer nie vir ‘n slag iets moois skryf nie, of is hul eie lewe so boos? * Vaalweekblad, danki vir jul 2 sms blaaie, ons is nuwe intrekkers, jul radiostasies en die koerant laat mens lag en huil jul is tops. Ai die onenigheid tussen mense, GOD hou jul dop. Asb, stop en kyk eerder na wat jy het en wees dankbaar. Hes * Hallo ek is op soek na die broodplantjie met re sep my naam is Johanna en my no is 076 0219558. * Goeie dag, ek het sweetpakbroeke vir laerskool kinders beskikbaar in Sasolburg. Kontak Magda lena by 083 583 3244. Dankie. * Raad met skoonmaak van koper en brass. Dan kie. Dit werk wonderlik. Magda * Aan ‘n sekere vrou wat elke Sondag in die kerk sit met ‘n vroom gesig wat vir my vriend vanaf 14 Maart naamlose oproepe na sy foon maak wil ek net sê: jy het in die verlede my lewe ook hel ge maak jy is soos ‘n knopiespinnekop vol dodelike gif maar God slaap nie. Jou dinge gaan jou inhaal. * Op die klavierlessenavraag. Ek gee klavierlesse in Vanderbijlpark. Kontak my gerus by 079 504 4483 * Plaas asb so gou moontlik. Hi, ek het 5 pragtige katjies om weg te gee, Siamese kruising, 6 weke oud. Kontak my asb by 081 004 6301. Net diere liefhebbers, asb geen psychos nie. Dankie. DL
* Mac, I am part of the church in Holly Country. I want to invite you to come and see for yourself what is going on there. I challange you to come on the 15th of April to see what happens on food parcel day. We urge you to get your facts straight before talking. God bless you. Liesl. * Vaalweekblad, ek wil hê julle moet die lesers waarsku teen ‘n man en vrou, hulle soek bly plek maar as kom by die betaal, dan loop hulle weg in die nag, waarsku asb di lesers teen daai mense. * Ek soek ‘n tow bar vir ‘n Polo Vivo 2o11model. Andre 072 791 1779 * Ek soek ‘n Ventersleepwaentjie met deksel om ‘n rolstoel te vervoer motorfietstipe Andre by 072 791 1779. * Op soek na kamers of klein plek om te huur kan betaal, net nie plaas se geld nie, wil graag plek huur nie koop nie kontak 084 994 3644 baie drin gend voor einde van die maand. Dankie Vaal weekblad, jul is tops. * Nog ‘n naamsverandering: Metsimaholo na Mes symaholo. Dis sagter op die tong. Nr 1... * Ek is op soek na my ma en pa se families voor letters van pa is PG Human, ma s’n is JS Human hulle is albei oorlede. Ek’s hul seun Dolf Human. Kontaknommer is 074 899 7711 * Het dringend ou grassnyer nodig wat u nie meer gebruik nie wil een weer opbou pensioenaris baie dankie 016 455 474 of 082 425 9955 * RICA?? Wat is dit? Mense word nog steeds be roof en beseer vir ‘n foon? Johan Myburgh. * Ek wens iemand wil die mense wegjaag by die robot staan en bedel hul is net ‘n oorlas want hul staan sommer in die pad en bedel. Jaag hul weg, hul is net ‘n oorlas dankie. J * Soek dringend kamer vir 2 singel mature dames, bereid om te help met takies in huis fliks en be troubaar. 072 613 3123 Asb help ons geen gek skeerders nie asb.
* 2 Jack Russel babatjies (2 en half mde oud) soek liefdevolle huis. Seuntjie en dogtertjie. Skakel asb 076 388 7766
* Die ou wat Sondag sy vrou so laat huil het by Magic Lawns... Jy mag dalk groot wees, onthou net groot ouens soos jy val hard af aarde toe en die pad hel toe is nog verder. Kry vir jou.
* Ek sal niemand aanraai om losies by ‘n sekere losieshuis te kom soek nie! Jou goed word gesteel en dan stry hulle jou op!
* Bb, jou lieflike 2 great danes behoort binneshuis, op ‘n lekker matras, te slaap, veral in die winter. Dane
* Hoekom sukkel ons so met Telkom se internet konneksies, en moet ons aanhoudend bel vir die aansit? Telkom moet bykom, dis ongerief vir jou kliënte. Is daar dalk voorstelle vir beter diensver skaffers waarheen ek kan omskakel?
* How on earth can you take a puppy or a kitten and then get rid of the poor animal after a year or so? They do have feelings as well you know. I wish they can bring a law out that all animals must be fixed after 6 months. Less unwanted ani mals suffering. Jose
* Enige blyplek beskikbaar, woonstel aan huis of tuinwoonstel vir R2 200 of bietjie minder, W en L ingesluit as dit moontlik is of ‘n garage vir my en my hondjie. Sel nr is: 078 515 6600 Dankie Minnie * Hallo daar, ek wil graag weet: is daar selfone in die plek waar die dooies is? Ek lees in die sms’e daar word vir hulle ook gesms. PS (Nee, ons dink nie daar is lastighede soos selfone in die Hemel nie... miskien wel in die warmer afde ling van die hiernamaals. Laat die mense maar hul oorlede geliefdes SMS, dalk dra die engele die sms’e sommer persoonlik oor. Red). * Ek is op soek na ‘n plekkie om te huur. ‘n kamer, buitekamer, enige plek. Sal betaal. Nie te duur nie asb. Moet asb in Vdbp wees. Kontak 076 125 6061 * Hoekom nog Christelike vakansiedae? dis lankal nie meer ‘n Christusfees nie, net nog ‘n werksdag of lekker langnaweek! * Soek na my niggies erens in Vaaldriehoek. Han nie vd Merwe (Nieman), Bettie Flynn (Nieman). Kontak Hettie v Jaarsveld. (Human) sel:082 308 3324. Baie Dankie. * ‘n Sekere nieakademiese personeellid wat ver bonde is aan ‘n bekende hoërskool wil net vra hoekom moet jy altyd die kinders rondruk en pluk? Hoekom gaan doen jy nie maar liewers jou stoei oor nie? Kry iemand van jou eie SIZE!!
* Dit vat ‘n groot malmens wat ander se lewe ver suur om ‘n kleintjie raak te sien! Aan al die mal mense wat so agter my aan ry en my lewe versuur net waar ek ry of bly en dan vir almal vertel my kop vat nie reg nie, ek wonder? Het julle nie werk nie! Minnie * Robocop, ek soek my geld terug sies jou skelm! JPK * Vir gestremde jong man en ander bedelaars ek het nog altyd ‘n oop hand gehad maar nie nou meer nie ek hou my geld in my sak. Om met siek
SMS jou mening na 45534 en vertel ons hoe jy voel. SMS’e kos R1.50. Menings word so ver moontlik on veranderd gepu bliseer mits dit nie lasterlik is of uitermate kru taal bevat nie. Jy kan jou naam of skuil naam byvoeg.