Vaalweekblad 24 - 26 Oktober 2102

Page 10

10

Vaalweekblad, 24 Oktober - 26 Oktober 2012

Menings

Só SMS ons lesers

Die taktiese span van Sasolburg SAPD, dankie manne in blou ek kan sien julle is trots op julle werk en ons is trots op julle - Sasolburg Brandweer, ons is TROTS op julle! ALCO Beton se personeel.

* Die vorige SMS oor mans wat gawe geselskap soek “omdat hul vroue T’we is”, het groot reaksie van lesers uitgelok. Ongelukkig is meeste daarvan so eksplisiet dat dit nie in ‘n gesinskoerant geplaas kan word nie.

lekker tyd, daarna uitgelag en beskinder. So, Haarsalon in Vaal, doen julle eie hare en grimering sterkte jy word ook oud en vol velle... Losbandigasb tuis, dit lyk onprofessioneel om dit voor kliënheid is glad nie ‘n prestasie nie, dog net ek sê jou! te te doen, en dit skep ‘n slegte indruk om so op jul selfone te wees en kliënte moet wag! En kuier Saterdag 13/10 het ons ‘n kaal naelloper in Helena tuis met jul geliefdes as in werksure! Verder is jule Lochnerstraat gehad! Wat ‘n gesig!! (Gesig? Ons tops! Groete mev. Schoeman. hoop die res van die lyf was ook die moeite werd om te aanskou! Redakteur) Seuntjie se kolskootfoto 17 Oktober: Ag nee dis nou REGTIG nie ‘n voorbladstorie nie! Om op daai Ek het ook so slegte ervaring gehad met die blonouderdom al ‘n dier dood te maak en daaroor te de ongeskikte dame by die gasplek, jy kan regtig spog is baie kommerwekend. En ek gee nie om kliënte beter behandel, anders moet jy maar by wie wat daaroor te sê het nie, dis Verkeerd! Ouma die munisipaliteit gaan werk soek, jy sal pas daar. Let.

* W.G., Vaalweekblad kan ongelukkig nie betrokke raak in ‘n persoonlike vete tussen jou en J.F. nie.

Louis Claes, so jy was die ou met die donkiekar waarvoor ek in die regterbaan moes uitswaai? Hennie.

* Aan die persoon wat bekommerd is oor die welstand van ‘n inwoner in Moffatstraat ons stel ondersoek in.

Wil net graag vir die persoon wat Saterdagoggend, 13 Okt ons rekening betaal het by die Wimpy in die Mall sê baie dankie - sal graag wil weet wie jy is kontak my nr is 082 8558 791 of 082 307 5744.

Die redakteur sê... * Rudie, ons gaan jou klagte oor verlede Woensdag se bakleiery by ‘n kuierplek met die eienaars opneem.

* Aan die lesers wat boodskappe gestuur het oor sakeondernemings in Piet Retiefboulevard, Blackwoodstraat en Merrimanlaan, u sms’e is potensieel lasterlik. U sal meer agtergrond moet verskaf sodat ons dit behoorlik kan ondersoek. Dieselfde geld vir die klagte oor ‘n vleishandelaar in Vanderbijlpark en gashervulling-onderneming in Vereeniging. Jy wat so kla oor die persoon wat die skaap saam met sy kinders in die kar laai. Met die prys van skaapvleis wat so hoog is gaan my vrou maar moet uitklim want skaap se kind gaan eersteklas ry.

Oppas buurman, hierdie Heks gaan jou in ‘n VET COCKROACH verander en jou dan in ‘n klein bottel bêre. Is daar dalk iemand in Vanderbijl wat die ou Brother-masjiene (naaldwerk) vir my kan diens? Dankie, Mien - 0824715396. Goeie dag. Ek is op soek na marmoset-apies om te koop. Enigiets vanaf 6 maande en ouer. Asb. 082 550 1283.

Die dame met die blonde hare wat Woensdag net na 11uur in die rooi Ford Tracer verby VaalMall gery het. Jy’s pragtig verby. Ek’t my hart verloor. Sarie wat doilie-patrone soek kan my kontak. Joey 0828709493.

Weet iemand wat van die ronde Oats-koekies op Aangesien ‘n sekere hoërskool se 2013 Matrieks Checkers se rakke geword het? Ek soek en alles geweier word, moet die 1ste span rugby- soek.... seuns en hokkiedogters en netbaldogters hul ook ONTTREK aan die SPORT van 2013. Dringend op soek na ‘n plek om te huur in Sasolburg naby HTS vir onder R3000 - my kind gaan Goeie dag boere ek’s ‘n pensioenaris, het u nie volgende jaar daar skool en ons het nie blyplek vir my asb ‘n enkelfase melkmasjien om in paaie- nie wil iemand ons nie net asseblief help nie? mente af te betaal of te skenk nie? Baie dankie, groete, Sarel. 0764319346. Aan al ou en nuwe kliënte van Vanderbijl Brake and Clutch, dankie vir al die ondersteuning in my Vorige sms van Ernie verwys: Ek wil net weet, was moeilike tyd. Ek het verskuif na Chromestraat. u al in Thailand? Wil jou net reghelp: in Thailand Kom kuier gerus vir ons. Memorie. eet hulle nie honde en katte nie hulle VREET MANS daar. Vaalweeklad-voorblad: 10-uit-10 mannetjie. Dit wil gedoen wees deur ‘n 7-jarige. Jy gaan nog ‘n Goeie dag veeartse, kan julle of boere asb vir my top-jagter word. Oom Buks. sê: my vers het gekalf en het 5 spene. Melk ek die 5de ene ook? Die melk spuit. Dankie. Groete, Kan iemand my dringend sê waar ek hulp kan Jacoba. Dankie Vaalweekblad vir alles. kry? Ek het my vevreemde man 26 jaar laas ge0710394111. sien, wil weer trou maar weet nie waar hy is om Ons prepaid kragmeter is ingesit deur die Emfulenie Munisipaliteit, hoekom kan ons net by bepaalde masjiene krag koop? Dankie, Anna Goeie dag lesers, ek soek 3 rollerduiwe, 1 Mullard-mannetjie en 1 makou-mannetjie te koop asb. 071 039 5224. Groete, Sarel. Aan die donkerkopvrou wat elke middag in Delfos bvld met haar Nissan verby my ry - jy’s pragtig. Hoekom lyk jy altyd so hartseer? Van Hilux-ou. Met verwysing na vorige sms: Ai ou Tinkels! Seker oor jy nog op die rak sit! Losbandige vrouens (of volop soos jy dit noem) word misbruik NET vir ‘n

Aan my nuuskierige buurman, hoekom loer jy gedurig oor die muur, wat wil jy sien? Hou tog net op. Ons hou van ons privaatheid!

Ek is op soek na my pa Johannes Jacobus Snyman Swarts, het in Vanderbijlpark-area gebly toe ek hom omtrent 12 jaar laas gesien het. Enige iemand met inligting kan my skakel by: 083 675 8835. Jurie Swarts. Kan iemand my asb help? Ek is ‘n pensioenaris, ek soek ‘n buitekamer of woonstel wat bekostigbaar is. 076 822 3957.

Ja meneer. Jy sê dat die vrou haar man moet laat toesluit as hy haar aanrand. Baie vrouens laat die man toesluit, en net die volgende dag gaan haal sy hom weer uit. Ek weet van so ‘n vrou in die Hi aan almal wat ander mense oordeel - is al kla Vaaldriehoek. Dan wil sy kom kla as hy haar weer geoordeel. As julle nie iets goeds oor ander men- slaan. Nou hoe nou? se kan sê nie, bly dan liewer stil. Nuus flash, los nou vir G uit met sy blond - hul kids gaan altyd Hi daar! Ek’s dringend op soek na Willie of sy versaam met haar kerk toe, so kry jou feite agterme- loofde. Hul troue is volgende maand. Skakel my kaar. O ja, en sy gooi ook nie die familienaam by 079 715 3200 asb. Baie dankie! weg nie. Jy doen dit seker (wat so loop en skinder). Jy’s net jaloers omdat jy G nie kan kry nie. Ai tog, wie gaan die volk volgende verwyt, die kastige dj’s offer hul kosbare tyd op om ons te So, tatta hasie. vermaak, van hulle het ‘n talent gekry + maak geMeneer, jy met jou groen T-hemp wat vanmiddag bruik daarvan, gun hulle ook hul kolletjie son asb. 17 Oktober jou vrou en seun so lelik gevloek het Wat het jy met jou talente gedoen? Luisteraar in die winkel in Evereststraat, het jy geen skaamte nie? As jy haar so in die openbaar behandel wil Ons bly naby die brandweer in George Duffstraat, ek nie weet hoe behandel jy haar by die huis nie: ek wil net vir julle mense sê wat daar bly, as julle nie van diere hou nie, moenie ons honde kom sies vir jou. Kry asb maniere. staan en vergiftig nie. Julle is dierehaters. Julle Hi, as beginner sukkel ek maar om die visse in sal brand in die hel. Julle sal nie hemel toe gaan die Vaaldam aan my hoek te kry, hulle verkies dui- nie, julle dierehaters! Van ‘n baie hartseer iemand. delik almal se aas, behalwe myne, Help asb, watKan die persone wat uit hul vakansie in Margate ter resepte werk? Groete, Annelie. gekul is asb my kontak? Ek verlang die naam van Die navraag oor swart spinnekop 17 Okt. Ek is die verhuurder sowel as die woonstelblok se redelik seker uit die beskrywing dis die Spring- naam. Kontaknommer 083 450 9240. spinnekop, familie Salticidae. Nie giftig nie! Moet asb nie DOOM nie. Chris.

Hi, kan daar nie asb. by die Louis Trichard/Frikkie Meyer-kruising se robot ‘n pyltjie opgesit word vir die karre wat draai Vereeniging se kant toe nie? Die onderhoofleier van 2013 van ‘n sekere VanDie verkeer hoop in die oggende ongelooflik op derbijlparkse laerskool, asb, jy moet ‘n voorbeeld daar. Dankie. wees vir jou skool en ‘n bietjie werk aan jou voorkoms. Ons wil trots wees op ons skool se leiers Goeie dag alle boere in die Vaal-omgewing, ek het en hul netheid. Trotse ouer van die skool. ‘n Take Away in Duncanville en het baie oorskietkos wat julle kan kom laai vir julle varke en gaanse Oor die sms van kussing om op te hou snork die en eende. Bel Pieter 0782831124 vir adres. moeite werd is: Nee is nie die geld werd nie, SNORK steeds! 7-jarige wat bok geskiet het: hoe werk vuurwapenlisensie? Is dom, wil net weet asb en was die Mev P, jy loop met jou neus in die lug na jy weet arme bok in ‘n klein kamp? jou man het al verskeie verhoudings gehad maar steeds dink jul jul is beter as ander en wil selfs Hi mensies, ek wil weet of daar iemand is wat my nie eers jul eie familie ken nie, sies! van hom te skei nie.

Nee regtig! Aangesien mense met troeteltoelagies playstations, tv’s en kos bedel, kan ek vra of daar nog oulike sugardaddies op die mark is? Mind you, hulle het dalk uitgesterf. Wil net sê dat ek ook sukkel en partykeer nie kos het nie, maar ek sê elke dag dankie dat ek nog ‘n gesonde liggaam het wat ek kan gebruik om iets in die lewe te bereik.

Liefste ouma Fransie en oupa Bennie, baie dankie dat oupa en ouma so goed is vir ons. Ons sal julle nooit vir niks verruil nie. Oupa en ouma is waarlik geskenkies van God. Baaaiieee lief vir julle!!! NaSoek mense wat die HG blokraaisel invul om ant- than en Damian. woorde te vergelyk. Gerrit 0827805371. Ek wil net aan Henry en Elize by HM Fabricators Wil net vir die ouer wat so kla oor die beheerlig- se baie dankie vir jul getroue diens, jul mensies gaam se kinders wat leiers word in die skool, die is baie vriendelik en behulpsaam. ‘n Tevrede volgende sê: die kinders kies self die leiers, so kliënt. Hou so aan. hou op kla. Ek sien gereeld bumper stickers waarop staan “If My Liefie, welkom terug in my lewe. Jou Bokka. you dont like my driving stay off the pavement”. Dit het my laat lag maar dit doen nie meer nie Mwha... en die Liefde is die grootste. want ek moet nou op die sypaadjie ry om die Engels- en Afrikaanssprekende ouers, gaan be- slaggate te vermy. Louis Claes. soek asb Noordskool in Sasolburg. Dis ‘n uitstekende gebalanseerde skool met wonderlike En- Wil net dankie sê aan almal wat op my sms gereagelse onderwysers (huistaal) en ook Afrikaanse geer het oor epilepsie - waardeer dit opreg. Mev. onderwysers. My Afrikaanse kinders het die Geldenhuys. mooiste Engelse uitspraak. Is daar iemand wat ratkaste vir trokke benodig? Hi kan enige iemand in die Vaaldriehoek asb vir Ek het twee beskikbaar. my sê waar ‘n mens nog die ou vertaalde Bybel Ek het jou weer Sondag in die kerk gesien met kan koop? die mooi donkerkop dame maar was geskok om Ek wil net vir die sexy blondekop girl by die vloere- jou na kerk te sien waar jy daai smerige koerant plek in 3 Riviere sê jy lyk sexy met jou kort hare koop in plaas dat jy eerder vir die mooi dame ‘n - bly soos jy is. Jy is oulik verby. Van jou bewonde- blom koop ,want as ek geweet het wie sy is, sou ek dit gedoen het. raar.

Dame, jy wat dit op jouself geneem het om manlief so skerptong teen die sogenaamde teef te beskerm, jy lyk BAIE onseker van hom! Dalk het sy Antwoord op SMS van motorfietsbestuurder: Ek iets wat jy nie het nie? M.O. het al amper hoeveel maal ‘n mortorfiets gestamp wat in ‘n motorparkering staan... So shut your pie Foto in Vaalweekblad: Na die gekla oor oorgewig hole! Volgende keer stamp ek daai motorfiets SAPD-lede lyk die ouens van Sasol LEAN EN ME- Die man in Von Wiellighstraat Vdb wat so op jou motorfiets jaag en raas, jy is glad nie oulik nie! om!! Marinda Mc AN!! (Ons stem saam. Redakteur). Neem ‘n voorbeeld van ‘n ander paartjie in die Ek het ‘n Senior Citizen Game kaart van Mr. J. P. Is dringend op soek na ‘n kompleet tweedehand- straat, hulle ry op hul motorfiets soos beskaafde Van Zyl by die Palms-winkelsentrum opgetel. se Wendie House, groote ongeveer 4meter by mense! Sies! Kontak my by 076 391 5414. 5meter groter ook reg maar nie kleiner my no Geluk aan die knapie met sy blesbok. Ek het die 0768677205 Vaalweekblad storie geniet. Dankie dat Vaalweekblad nog berig Mense! Ek wil net vir die besigheidsmense sê wat so op hul werknemers vloek, pasop! Jul sal voor Ek het nou vir my ‘n vanghok gemaak om die oor ware boeretradisies. Min ouers leer meer hul kinders om behoorlik te skiet. Daar kan ‘n tyd in God tot verandwoording geroep word, Aggie. rondloper katte te vang dan slag ek hulle en maak SA kom dat ons nie meer vleis op die rakke gaan die lekkersde wildspasteie. Die mense is mal kry nie - dan sal dit help as mens jou eie kan skiet. Is daar enigiemand wat Tai Chi klasse aanbied in daaroor. En om jouself te verdedig. Ouma Lina. Vanderbijlpark? Vaalweekblad front page 17 October: It is absolutely disgusting, how you can allow a 7 year old boy (who should be climbing trees and playing cars) to shoot a beautiful buck. And then to still put it on the front page, its pathetic I tell you!!!! F%$#ing Disgusting.

kan help met ‘n tv, yskas en eetkamerstel asb? Is bereid om te betaal. My nr is 079 609 3370.

                                           


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.