Vaalweekblad 22 July 2015

Page 25

26

Vaalweekblad, 22 Julie ­ 24 Julie 2015

Valke­ kampioene gekroon

Sport

Fotobeeld van die Rihino­week Fotobeeld van die Rihino­week

Ettienne van Rensburg

Uli Wiese van die Vaal Tigers se o.15­span maak gereed om ‘n speler van Heilbron af te stamp. Foto’s: Ettienne van Rensburg

VANDERBIJLPARK. - Eerskomende Saterdag gaan dit maak of breek wees tydens die eindstryde van die Valke se liga om die Beeldtrofee. Vanuit ’n plaaslike oogpunt is alle oë op die Hoërskool Transvalia in Vanderbijlpark gerig wie se o.14-, o.15- en o.16-spanne in die onderskeie eindstryde van die grootskoleafdeling sake gaan uitspook. Hoërskool Overvaal van Vereeniging se o.16-span kom Saterdag teen Brandwag in die eindstryd te staan. Die bepalings is: A-veld: Eerste spanne: 09:00: Heilbron vs Balfour. 10:25: Belvedere vs Parys. 11:50: Brandwag vs Stoffberg en 13:15: Hugenote vs Volkskool Heidelberg. B-veld: o.16-spanne: 09:00: Brandwag vs Overvaal. 10:10: Hugenote vs Transvalia. 11:20: Belvedere vs Voortrekker. C-veld: 09:00: o.14: Transvalia vs Volkskool Heidelberg. 10:00: o.15: Brandwag vs Carel de Wet. 11:00: o.15: Hugenote vs Transvalia. 12:00: o.17: Curro Seregenti vs Phoenix. D-veld: 09:00: o.14: Brandwag vs Overvaal. 10:00: o.15: Balfour vs Heilbron. 11:00: 0.15: Belvedere vs Voortrekker en 12:00: o.14: Ankerskool vs Belvedere. Cameron Brits van Valia se o.14’s in aksie.

Elke sport het sy bese­ rings!

Arnold Ackerman van die Sasol Co­ bras rank hoog in die lug.

Klubrugby­aksie VEREENIGING. - Die Vereeniging-rugbyklub (VRK) het Saterdag in die Peregrine-liga van die Valke-rugbyunie skoonskip teen Vaal Reefs gemaak. Die klub se eerste-, tweede- en o.21-span het onderskeidelik met 25-14, 22-7 en 36-10 geseëvier. Die klub se derde span het Boksburg met 23-17 gewen om die liga te beklink. VRK kom eerskomende Saterdag tuis teen Klerksdorp te staan.

Links: JP Robberts van Laerskool DF Malherbe stuur ’n aflewering af tydens die Laerskool Handhawer se o.11­ en o.13­toernooi wat die skoolvakansie plaas­ gevind het. Foto’s: Ettienne van Rensburg

District bowls champions crowned

The District Trips Competition recently took place at the Meyerton Bowling Club. The winners of the Ladies District Trips Competition are: Christa Louw, Kesie Hattingh and Vicky Slater.

The winners of the Men’s District Trips Competition are: Eldred Rudman, Phil Whitton and Chris Kruyshaar.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.