NEWS
RTENBOS HA
KO
E R S VA S
Laerskool Hartenbos
NUUS
NOVEMBER 2013 7
Prysuitdeling ‘n Groot groep leerders het hierdie jaar uitgeblink op akademiese, kulturele sowel as op die sportveld. Hierdie leerders is op vyf afsonderlike aande vereer vir hulle hardewerk. Ons skool streef om ‘n gebalanseerde leerder te ontwikkel en die samelewing in te stuur. Baie geluk aan elkeen wat n prys ontvang het. Ons bly in ‘n skool van uitnemendheid waar elke dolfyntjie reik na die hoogste brander.
Laerskool Park
Baie geluk aan ons leerlingraad van 2014 Agter van links na regs: Douw Steyn; Michael Frost; HendrikVictor;Adriane Golden. 2de Ry van agter: Luan Mostert; Carla Grobbelaar; Nicole Van Rooyen; ElzetteHattingh; Rohan Pace; Christiaan Van Der Walt. 3de Ry van agter: Izaan Hough; Marisa Boshoff; ChanelleFourie; Terena Botha; Arno Van Der Linde. Net agtervoorstery: Malcolm Hamilton. Voor: Ian Visser; Shane Kruger; Kristen Sonnekus; Chante Van Der Spuy; InekeHerholdt; Dian Roelofse. Baie geluk aan ons hoofleiers van 2014 (links) Vlnr: Hendrik Victor (Onderhoofseun); Michael Frost (Hoofseun); Chanté van der Spuy (Hoofdogter) en Carla Grobbelaar (Onderhoofdogter).
Ons groet twee van ons onderwysers Na baie baie jare diens in die onderwys neem ons met groot hartseer afskeid van twee van ons bekendste gesigte by Laerskool Park. Mnr. Erich Beineke was 22 jaar verbonde aan Laerskool Park en Mev. Daylene du Plessis 12 jaar.
10 MARKSTRAAT, BAYSIDE SENTRUM, MOSSELBAAI
Tel/Fax: 044 691 3456
Sportman en sportvrou 2013 Sportseun : Hendrik Victor. Sportvrou: Frances Herholdt. Beste Junior SeunsAtleet : JT Strydom. Beste Junior DogtersAtleet: JandriSnyders.
Dux-leerder 2013 Amoreen Engelbrecht.
Veelsydigste leerder 2013 Frances Herholdt.
Sarah Esterhuizen B.Pharm