Suid Kaap (Nov) Primary

Page 13

NEWS

Laerskool Wesbank

39 Leerders het vanjaar provinsiale kleure ontvang.

NOVEMBER 2013 13 Die skool waar elke leerder belangrik is

0.11B - Rugby 0.11B - Rugbyspan was vanjaar onoorwonne in die Suid-Kaap: Agter: Eoghan Prins, Janho Jubelius, Anro van Wyk, Jano van Deventer, Mynhardt Cronje, JP Byleveld, Luan Steyn, Heinrich Viljoen, Andrew Herring, Hannes Oosthuizen, Jan Pretorius. Voor: Corné Beneke, JH Terblanché, Daniël Jordaan, Uli Claassen, Heini Stover, Tiaan Niehaus, Francois le Roux, Donald McKinnon, Pieter Pretorius, Evert Vermeulen, Beaurin Damons.

Tweekamp Die volgende leerders het SWD - kleure ontvang. Hulle het aan die OP Interprovinsiale byeenkoms in Port Elizabeth deelgeneem. Agter: Welmari Delport, Anlizé Vermeulen, Louis Jonck. Middel: Donald McKinnon, Anuk Maloney, Selma du Preez. Voor: De Wit Botma, Igma Stander, Jeanie du Plessis.

NUUS

Sportafsluiting Die “onoorwonne” personeelspan tydens ons jaarlikse sportafsluiting: V.l.n.r: Juf. Megan Thomas, mnre. Stephan Viljoen, Pieter Grimbeek, Ansley Theunissen, Ferdie Colyn, Rowan Strydom en juf. Marian Swart.

Wesbank kinderkoor Die Wesbank Kinderkoor het vanjaar verskeie suksesvolle optredes gehad, wat ‘n optrede by die KKNK insluit.

Kunsweek Baie geluk aan die volgende leerders wat aan die Hoërskool Oudtshoorn se Kunsweek deelgeneem het en toekennings ontvang het: Agter: Karla Marais, Simoné Fourie (algehele wenner van Laerskole), Chrizanne Human. Voor: Armand Orffer, Raywin Mintoor.

Laerskool Van Reede

Griffie koor Ons Griffie Koor styg weer bo alle verwagtinge uit en ons kan met trots spog. By die Outeniqua Koorfees het hulle weer ‘n A++ simbool ontvang en by Park Gemeente is hulle omhels met ‘n staande aplous.

Drummies Megan-Eve Sarels & Jordan Bisschoff have received their SWD colours in the Junior Intermediate phase.

Spel bytjie! Sunealle Brownley is ’n spelkampioen. 100% korrekte spelling op al haar toetse hierdie jaar! Cycling (left) Kerrighan Aries and Anrich Stander took part in the SA Schools Championships in Bloemfontein during the September holidays.

Nog leerders verwerf SWD-Kleure Rowan Rondganger is in die o/11A SWDkrieketspan opgeneem en Sheldon Carelse in die 0/13A krieketspan. Emily & Jo-Anne Klue en Marcell Petzer is gekies vir die SWD Tennis span. Drum majorettes The following Griffie Drummies have qualified to represent SWD : Back: Kelly May, Joy Delport, Christal Baartman, Sibongile May, Chantelle Roets, Annique Gertze, Arina Luyt, Caithlyn Bruintjies. Front: Jemimah Muggels, RubyAnn van Heerden, Ilke Stoffels, Al-Jay Muller, Lara Alberts.

UNISA music exam star Well done to 9 year old Joshua Philander. He has amazed us with his musical talent. He only started taking music lessons last year and progressed so quickly that he was able to play the Grade 1 UNISA Music exam and achieve 84%. He achieved this through sheer hard work and dedication and with only a keyboard at home on which to practise.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Suid Kaap (Nov) Primary by AWSUM News - Issuu