9
YORK HIGH SKOOL (t) 044 873 0776 (e) helen@york.wcape.school.za
MATRIC RESULTS 2014
Congratulations to the matrics of 2014 who achieved excellent results in the NSC Examinations. We are particularly pleased by the 85,8% Bachelor rate which qualifies 139 of the 162 matrics to go to university. Two candidates did not pass but are registered for supplementary examinations in Mathematics and Physical Sciences, the only two subjects where we had any failures. The following candidates achieved A aggregates and we are hoping for more to join them after re-marks. In merit order they are Morne Coetzee (7 As), Kyle Jansen van Vuuren (7 As and 100% for Mathematics!), Tarryn Phillips (7 As), Jade Phillips (7 As), Levi Lombard (6 As), Jade Norton (6 As), Axolile Majola (4 As), Falyne Plotz (4 As), Andrea Prince (5 As) and Mike Searle (3 As).
GRADE 8 FUN DAY
On Tuesday, January 20th, a welcome party for the Grade 8s of 2015 was held at York High School by the Matric class of 2015. The aim of the matrics was to welcome the babies of the York High family and to allow the new grade 8s to bond with each other as well as with their matric mentor. They were divided into groups and participated in a number of different ice-breakers and teambuilding activities. There was an abundance of energy amongst the youngsters and we are excited to see the strong bond that formed between these groups of grade 8s. All had a very successful day filled with fun, laughter and synergy.
Well done to learners, teachers and parents!
Morné Coetzee (7 A’s)
Kyle Jansen van Vuuren (7 A’s)
Taryn Phillips (7 A’s)
Jade Phillips (7 A’s)
Levi Lombard (6 A’s)
Jade NortonMilne (6 A’s)
Axolile Majola (4 A’s)
Falyne Plotz (4 A’s)
Andrea Prince (5 A’s)
Mike Searle (3 A’s)
HOËRSKOOL OUTENIQUA (t) 044 874 4156 (e) info@outeniqua.co.za
HOËRSKOOL OUTENIQUA-BAKEN VAN AKADEMIESE UITNEMENDHEID IN SUID-KAAP!
MATRIEKUITSLAE 2014: 100% SLAAGSYFER (WEER EENS!) In die 91ste bestaansjaar van die Hoërskool Outeniqua het die matrieks van 2014 die tradisie van akademiese uitnemendheid voortgesit. 346 leerders het geskryf en almal het geslaag. Baie geluk met die 100% slaagsyfer! 86,4% van die kandidate het vir graadstudies gekwalifiseer en 13,3% vir diplomastudies. A-KANDIDATE 58 kandidate (16,76%) het in 2014 A-gemiddeldes behaal. Nege kandidate het ’n gemiddelde van bo 90%. ONDERSKEIDINGS Een kandidaat, Mari Fölscher, het nege onderskeidings. Twee kandidate, Marius Lategan en Roseanne de Wet, het agt onderskeidings.
21 kandidate het sewe onderskeidings behaal: Bruwer Ackermann, Gerrit Botha, Eugene Collins, Luzince de Klerk, Karla Ferreira, Sonja Grobbelaar, Esmarie Harmse, Arno Hollander, Anri Holtzhausen, Anneke Jordaan, Chantel Kritzinger, Suenet Louw, Chalaine Maree, Liezel Nel, Stephne Niemand, Leanne Nortje, Marena Oosthuizen, Cathe Pienaar, Annika Saunders, Carien van der Walt, Nicole Welman.
10 kandidate het ses onderskeidings behaal: Nicolene Botes, Clarissa de Swardt, Neil Dippenaar, Cari Fourie, Nandi Jacobs, Jeandré Joubert, Guillaume Odendaal, Nicole Tucker, Adri van Blerk, Mienke Wolfaardt. 14 kandidate het vyf onderskeidings gehad: Ankia Botha, Marianne Breytenbach, May du Plessis, Gert Gerber, Lara Gericke, Laetitia Heigers, Leandri Heuer, Wouter Jordaan, Jeani Kruger, Chanté Kuyler, Carl Meyer, Roshai Mulder, Floor van der Veen, Marli van Heerden. 17 kandidate het vier onderskeidings behaal: Nicola Badenhorst, Alida Cloete, Anchen Conradie, Tihani Crous, Michelle de Kock, Marli Droomer, Ian du Plessis, Reinhard Ferreira, Marnus Loubser, Wian Meyer, Jade Mooi, Gerda Naudé, Daniël Redelinghuys, Christopher Roelofse, LeeAnn Scheepers, Rene Uys, Nienke van der Veen. Die Dux-leerder van die Hoërskool Outeniqua is Bruwer Ackermann met ’n gemiddelde van 94,6%. Twee leerders het in twee vakke 100% gekry. Nicolene Botes het 100% vir Besigheidstudies gekry en Bruwer Ackerman het 100% vir Wiskunde gekry.
Die top-10 presteerders van die klas van 2014. Voor, links na regs: Mari Fölscher, Annika Saunders, Carien van der Walt, Anri Holthausen, Luzince de Klerk en Leanne Nortjé. Agter: Bruwer Ackermann (Dux-leerder), Cathé Pienaar, Gerrit Botha en Roseanne de Wet.
Vakgemiddeldes Die Hoërskool Outeniqua bied ’n wye vakkeuse (23 vakke) aan en die volgende vakke het uitsonderlik presteer: Afrikaans Huistaal 68,8% Besigheidstudies 64,7% Dramatiese Kunste 70% Engels Huistaal 78,5% Engels Eerste Add 71% Ekonomie 64,8% Fisiese Wetenskappe 67%
Gasvryheidstudie Geskiedenis Lewenswetenskappe Musiek LO Ingenieursgrafika Ontwerp Rekeningkunde RTT Visuele Kunste Wiskunde WG
BAIE GELUK AAN DIE KLAS VAN 2014 MET UITSTAANDE PRESTASIES GELEWER! Baie dankie aan elkeen wat die trotse Kwagga-tradisies uitgeleef het en 2014 ’n uitsonderlike jaar gemaak het!
68,4% 67,6% 63,3% 84,3% 69,4% 73,3% 74,3% 71,4% 69,6% 70,% 66,8% 73,5%