LAERSKOOL OUTENIQUA Nuwe studente onderwysers Baie welkom aan Corne en Erin, nuwe studente-onderwysers wat hierdie jaar by Laerskool Outeniqua aangesluit het.
(t) 044 873 2292 (e) outeniquaprim@gmail.com
Prefect Camp
Atletiek
Talitha Reinstorf in aksie tydens die 0/13 75m hekkies vir dogters.
Carli Olivier Baie geluk aan Carli Olivier wat Suid-Afrika by ‘n internasionale kompetisie in Zimbabwe verteenwoordig het. Sy behaal ‘n brons medalje in die Euro Trampolien.
Outeniqua Primary’s Prefect Body of 2017 departed on Friday, 20 January for their annual camp at De Hoek, Oudtshoorn. They were accompanied by Mr Bezuidenhout and Mrs Olivier. The activities over the weekend were organised by Solo Outdoor Experiences from Oudtshoorn. All the activities were geared towards being a successful Prefect Body. Other than obstacle courses out in the bush, the learners ventured into the local caves and got to know the indigenous vegetation of the area on foot. Teamwork and problem solving were pivotal concepts when it came to more serious presentations. Great fun was had by all and Outeniqua is looking forward to an exellent year with this strong team of Grade 7s as role models.
Lila Theunissen Lila Theunissen van Laerskool Outeniqua Het 21,22 Januarie in die Olympia graded show gespring. Sy wen die Welcome Stakes, Accumulator en Pony Rider Championship oor 90 cm. Baie geluk, ons is trots op jou.
Dewalt Jonk, Migail Barnard en Aya Dada tyden die 80 m naelloop vir seuns 0/11.
LAERSKOOL PARK
(t) 044 691 1020/1 (e) parklaerskool@gmail.com
Huissport
Graad 1’s se eerste skooldag
Laerskool Park se Tunaspan het hierdie jaar tydens die huissport met die atletiekbeker weggestap.
Laerskool Park se Dolfynspan is gekroon as die span met die meeste gees tydens hulle huissport, Saterdag 21 Januarie 2017.
Laerskool Park se top seunsatlete is aangekondig tydens die huissportgeleentheid. Hulle is in die derde plek Kurt Coetzee, 2de is Donovan Lawrence en die Victor Ludorum is JT Strydom. Baie geluk!
Laerskool Park se top dogtersatlete is in die derde plek, Anika Snyders. In die 2de plek is Deone Ferreira (afwesig) en die Victrix Ludorum is Jandri Snyders. Baie geluk!
Laerskool Park verwelkom hulle nuwe Graad 1’s. Hier sit Drehan Coetzee saam met sy trotse ouers.
Anna Janse van Rensburg sit saam met haar mamma op haar eerste skooldag.
CURRO MOSSEL BAY (t) 044 693 3488 (e) mbay@curro.co.za Eerste skooldagpret! LEFT: Gr. R (Eng) – Juf. René Olivier FRONT: Raiden, Tong-Tong. MIDDLE: Zazi, Franco, Mieke, BACK: Niu-Niu, Eben, Edwin.
Groep 4 – Juf. Marlene Bensch Liam Stroebel, JD du Toit, Elijah Williams, Caiden Grant.
LINKS: Gr. R (Afr) – Juf. Desiré de Nysschen AGTER: Rezanne, Megan, Janelle VOOR: Zack, Mia, Iden
Group 5: Teacher Malanie Ferreira Junay, Ada, Leia, Jorindi, Zaria, Amoré, Michaela, Brady, Albert.
AWSUM NEWS JANUARY 2017
Page 9