Southern Cape (January 2017) Primary - High Schools

Page 8

LAERSKOOL HARTENBOS Meestersatletiek op sy beste! Meestersatletiek was weer eens n hoogtepunt van ons atletiekseisoen! Ouers se sportmansgees is wonderlik.

(t) 044 695 1515 (e) laerskoolhartenbos@gmail.com

Interhuis!

“Groot skool” Ons Gr.1 leerlinge was so oulik en vriendelik tydens hulle eerste dag in die groot skool.

Ons wit, blou en geel atletiekspanne het mekaar omtrent opdraande gegee en goeie atletiek is gesien.

14 Tweelinge! Laerskool Hartenbos spog met 14 tweelinge die jaar!

KNYSNA PRIMARY SCHOOL

(t) 044 382 1422 (e) fswart@knysnaprimary.co.za

Atletiekdag Op Vrydag, 13 Januarie skop Laerskool Knysna die jaar met ‘n “bang” af. Die eerste Vrydag van die kwartaal was soos oudergewoonte die jaarlikse atletiek-dag. Die groen-, blou- en rooispan het opgetof en met ‘n groot geraas gestap na die hoërskoolsportveld. Danksy die haarfyn beplanning was die dag weer eens ‘n reusesukses. Baie dankie aan al die onderwysers, ouers en leerders wat die dag seepglad laat verloop het. ‘n Spesiale dankie ook aan die Knysna Verkeersdepartement en die Knysna Brandweer wat gehelp het om ons kinders veilig te hou gedurende die optog.

Night Athletics On Wednesday, 18 January and Thursday, 19 January, KPS had the night athletics on the school field. The qualified children took part in the different events and first, second and third places were awarded. On Thursday night, the children did hurdles and the track items. In the end the Red team won with a whopping 2092 points. The Blue team was second with 1862 and the Green team third with 1700, but won the Team Spirit Trophy. Thank you to everyone who made this event possible.

Ava Aucamp (Hoogspring)

LAERSKOOL VOLSCHENK

Christian Perks (Hoogspring)

Daniel Nel (Spiesgooi)

(t) 028 713 1064 (e) admin@volschenk.wcape.school.za

Nuwe Graad 1-klas Laerskool Volschenk sê baie welkom aan die 54 Gr. 1-leerders wat hierdie jaar by die Volschenkfamilie aangesluit het. Ons weet dat hulle baie gelukkig in Vollieland sal wees.

Juffrou Elsabé Erasmus en haar Gr.1-klas.

Page 8

AWSUM NEWS JANUARY 2017

Juffrou Lezanne Viljoen en haar Gr.1-klas.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Southern Cape (January 2017) Primary - High Schools by AWSUM News - Issuu