Southern Cape (January 2017) Primary - High Schools

Page 12

HOËRSKOOL OUTENIQUA Die trotse hoofleiers van Hoërskool Outeniqua vir 2017

Emma Engelbrecht, Hoofdogter, Thomas Fouché, Hoofseun, Mnr CP Vorster, Skoolhoof, Botha van Greunen, Onder-Hoofseun en Annuske Coertze, Onder-Hoofdogter.

Unisa-musiekprestasies Outeniqua Hoërskool het baie goed presteer in hul Unisa Teorie-eksamens van Oktober 2016.

VOOR: Felicia Lategan Gr. 5 99%; Kerwin Albertus Gr. 4 93%; Lente Treurnicht Gr. 2 90%; Mia Clark Gr.3 93%; Mia Moore Gr. 3 100%; Nadeane Maritz Gr.4 77%; Wilmarie Erasmus Gr.4 94%; Lara Vellema Gr. 4 85%. AGTER: Gina Theron Gr. 4 87%; Simoné du Plessis Gr. 5 91%; Megan Mennie Gr. 4 91%; Ben van Niekerk Gr. 3 82%; Shané van Rooyen Gr. 3 97%; Carla-Mari Voigt Gr.2 71%; Annika van Santen Gr.1 94%. Afwesig: Jewlin Jonkers Gr. 4 89%; Klariska Broxham Gr. 4 83%; Wernich Vosloo Gr.3 73%; Udo Jonck Gr.4 82%; Wynand van der Vyver Gr.3 80%; Yzanne Potgieter Gr. 3 70%.

(t) 044 695 1515 (e) laerskoolhartenbos@gmail.com

Outeniqua Matrieks styg uit met prestasies Die Dux-toekenning vir die top matriekleerder in die Eden en Sentraal Karoo Distrikte is vanjaar vir die tweede agtereenvolgende jaar aan Hoërskool Outeniqua toegeken. Hierbenewens het die volgende matriekleerders van Hoërskool Outeniqua ook die volgende posisies binne die Top Tien in vakke in die Wes-Kaap verwerf: • Afrikaans Huistaal: Sesde - Lilani Barnard, vyfdeElna van der Westhuizen en tweede - Zanli Oosthuizen • English First Additional Language: Vierde Charlize Theron, sesde - Leandri Snyman en sewende - Lane Katzke • Geskiedenis: Eerste - Ilse-Marie Holtzhausen • Fisiese Wetenskappe: Vierde - Elna van der Westhuizen • Visuele Kunste: Derde - Leandri Snyman en De trotse ontvanger van die toekenning by Mnr Christo sewende - Emme Pretorius Vorster, Skoolhoof van Hoërskool Outeniqua, Morné • RTT: Agste - Charlize Theron Pietersen van Eden FM, Elna van der Westhuizen (wat ook die • LO: Negende - Elna van der Westhuizen Kwagga Dux-leerder van 2016 was) en Mnr Roger Jacobs van • Musiek: Tiende - Cornel Engelbrecht die onderwysdistrikskantoor.

Kwaggas gee om vir die gemeenskap

Die opgewonde leerders van die VGK Primêre Skool by Sinksabrug ontvang hul Santa Shoeboxes.

Die Kwaggas se welynsportefeulje het einde laasjaar deelgeneem aan die Shoebox for Santa-projek. Klasse het ‘n skoenboks ontvang wat deur Redi Pak geskenk is en leerders kon enige bruikbare item daarin plaas. Alle leerders van die skool kon aan die projek deelneem. Leerders het ook by die Geelhoutboomskool gaan help om hul biblioteek te organiseer en reg te pak. Die lede van die welsynsportefeulje van Hoërskool Outeniqua het met groot deernis ook uitgereik na minderbevoorregte gemeenskappe en vir die kinders lekker voedsame sop voorberei. Kwagga-waardes word op hierdie maniere weerspieël in dade van omgee en liefde. Daar is baie geleenthede vir nuwe Kwaggas om hulself ook op hierdie terrein uit te leef en betrokke te raak by die welsynsaksies van ons skool.

Juff. Philrene Saayman, Jody Buys, Ruthilda Koopman, Jadry Ohlson, Simoné Heyneman, Michelle van Niekerk en Deidré Adams by Geelhoutboomskool.

SCHOOL SPORT RANKINGS FIRST XI CRICKET RANKINGS 23 JANUARY 2017 RANK 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10

TEAM ST STITHIANS RONDEBOSCH CLIFTON HILTON COLLEGE NELSPRUIT WYNBERG WATERKLOOF SELBORNE COLLEGE WESTVILLE GREY HIGH SCHOOL

PLAYED 3 8 5 3 3 8 7 6 4 8

AVG PTS 12,47 10,44 9,82 9,10 8,70 8,68 8,59 8,22 8,10 7,98

RANK 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20

TEAM PLAYED HUDSON PARK 6 BISHOPS 5 ST ANDREWS SCHOOL 4 GLENWOOD 5 POTCH VOLKIES 6 PAARL GIM 7 PAARL BOYS HIGH 7 PAUL ROOS GYM 7 MENLOPARK 4 4 PEARSON

AVG PTS 7,80 6,66 5,95 5,94 5,77 5,71 5,61 5,54 5,00 4,45

Bennie & Wesley

Motorcycles and scooters new and used

George: 21 CJ Langenhoven Str 044 874 2070 Gert, Gerri, Francois Knysna: 1 Grey Str 044 382 0076 Sonica

Address: 23 York Street, 6529, George

Page 12

AWSUM NEWS JANUARY 2017

Oudtshoorn: 127a St John Str 044 279 1454 Zannette

TEL: 044 874 1665 CELL: 071 351 1515 CELL: 071 401 6795 admin@motorcyclemadness.co.za 106 Mitcheal Street, George


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.