LAERSKOOL PARK Graad 3-assistente Laerskool Park verwelkom hulle nuwe Graad 3-assistente, Michelle Weyers, Lizelle Peo en Gabi Roux. Baie sterkte met die komende kwartaal. Ons hoop dat julle sommer vinnig deel sal voel van die Parkfamilie.
(t) 044 691 1020/1 (e) parklaerskool@gmail.com
Top 10 akademiese leerders van elke graad Laerskool Park is baie trots op hulle leerders en spog graag met die onderskeie grade se Top 10 akademiese leerders. Baie geluk aan elkeen wat pragtig presteer.
Top 10 Graad 6 Kwartaal 2
Top 10 Graad 5 Kwartaal 2
LAERSKOOL VAN REEDE Drummies Our majorettes took part in the elitedivision of the Samca National Championship in Germiston from 13 to 16 July. This section comprises the top 14 majorette teams in the country. Van Reede is so proud of their team, which was placed 8th overall in the Champion of Champions. They are the only country district team to be placed in the top 10 with all the other teams coming from the city areas. Congratulations to them and their trainers.
Our majorettes lined up and ready to begin their Large Drill display.
Janco Uys, ‘n Graad 5-leerder van Laerskool Volschenk, het van 15 tot 17 Junie deelgeneem aan die WP Jeugskou-streekskampioenskappe te Clanwilliam. Hy is aangewys as die Junior Suiwelbeeskampioen. Hy verteenwoordig dus die WP-span tydens die Nasionale Jeugskou, te Morgenson in Mpumalanga, gedurende die Oktobervakansie.
Top 10 Graad 7 Kwartaal 2
(t) 044 272 2845 (e) admin@vanreede.co.za
Dans
Rugby Hierdie leerders is gekies vir die o/12 Oudtshoorn Rugbyspan. Ons wens hulle sterkte vir hulle proewe om in die SWD-span opgeneem te word.
The South African Fitness and Hip Hop Championships were held in Cape Town from 24 to 26 June. Nickay Jackson achieved a 3rd place with a bronze medal and she holds 11th place overall.
VOOR: Wycliffe Manuel, Gabriële Ladouce, Mark Jonker. AGTER: William Ferguson, Katlego Mashile, Antonio Bruiners.
LAERSKOOL VOLSCHENK Junior Suiwelbeeskampioen
Top 10 Graad 5 Kwartaal 2
(t) 028 713 1064 (e) admin@volschenk.wcape.school.za
Graad 2’s kry nuwe onderwyseres Me. Mari Esterhuyse is tot die einde van die jaar in die Graad 2-klas aangestel. Sy kom vanaf Vredendal en het al by Laerskool Olifantsvallei in Citrusdal, Laerskool Klawer en Ebenhaeser Primêr skoolgehou. Ons hoop dat sy baie gelukkig sal wees by Laerskool Volschenk.
Netbal Allison Eksteen het vanaf 26 tot 29 Junie aan die All Ages Netbaltoernooi te Germiston vir die Wes-Kaapspan deelgeneem. Dit was ‘n ongelooflike ervaring en Vol
Skaak Artho Saayman en Jurian van den Heever het onlangs aan die Edenskaakkampioenskappe deelgeneem . Hulle het albei gekwalifiseer om vanaf 15 tot 19 Desember aan die Suid-Afrikaanse Junior Skaakkampioenskappe te Boksburg deel te neem. Dit is voorwaar ‘n puik prestasie.
AWSUM NEWS JULY 2016
Page 7