Pretoria(February 2017) Primary - High Schools

Page 8

HOËRSKOOL GARSFONTEIN(t) 012 998 6096/8200/8210 (e) garsies@garsies.co.za Garsfontein presteer!

Afrikaanse Interne Redenaarsfinaal

Hoërskool Garsfontein is aangewys as die No.1 Akademiese skool in Gauteng tydens die Matriekuitslae-funksie wat gehou was in Daveyton by die Albert Luthuli-skool. Die skool het ook hierdie toekenning ontvang in 2014 as die beste Akademiese skool in Gauteng. 2016 Matriekgroep behaal: • Gemidddelde persentasie: 70,4% • Gemiddelde persentasie van vakke: 70,5% • Alle matrikulante behaal toegang vir hoëronderwys-studies • Aantal matrikulante wat slaag met universiteitestoelating (graadstudie): 292 matrikulante • Aantal vakonderskeidings (A’s): 728 Aantal leerders met 4 en meer onderskeidings: • 10 A’s = 1 • 6 A’s = 15 • 9 A’s = 4 • 5 A’s = 17 • 8 A’s = 8 • 4 A’s = 17 • 7 A’s = 11

Hierdie kompetisie het op Dinsdag, 7 Februarie in die Mediasentrum plaasgevind. Die topsprekers van elke graad het meegeding vir die prys as beste spreker van hul graad. Die beoordelaars was Carien Bloem en Marié Gräbe. Beste sprekers • Graad 8: Tallulah van Os • Graad 9: Marchant de Villiers en Monique du Toit • Graad 10: Jonathan Rijnen • Graad 11: Marise van der Westhuysen • Graad 12: Francois du Preez • Beste Junior Spreker: Marchant Jonathan Rijnen de Villiers en Monique du Toit • Beste Senior Spreker: Jonathan Rijnen

Ons skoolhoof ontvang die wisseltrofee vir die Beste Akademiese Skool in die Tshwane-Suid-streek van die streeksdirekteur, me. Hilda Kekana.

Prof. Fika Janse van Rensburg tree op as gasspreker tydens die skool se Akademiese Merietefunksie waartydens die skool ook erkenning gegee het aan die Matriek-vakonderwysers van 2016 wat ‘n groot bydra gelewer het tot die matriekgroep se sukses.

Mnr. en Mej. Garsie Garsfontein het op 16 Februarie ons nuwe Mnr. en Mej. Garsie gekroon tydens ‘n pragfunksie by die Atterbury-teater. Wenners: • Debutant: Monique Klopper • Mej. Fotogenies: Nikha Harris • Mnr. Fotogenies: Ruan Redelinghuys • Mej. Persoonlikheid: Almay van der Linde

• Mnr. Persoonlikheid: Bernard Neser • Tweede Prins: Francois du Preez • Tweede Prinses: Dane Grobler • Eerste Prins: Rion Basson • Eerste Prinses: Mareli Kok • Mnr. Garsie: Ruan Redelinghuys • Mej. Garsie: Nikha Harris Francois du Preez, Rion Basson, Ruan Redelinghuis, Nikha Harris, Mareli Kok, Dane Grobler.

AFRIKAANSE HOËR MEISIESKOOL PRETORIA (t) 012 344 3811 (e) bemarker@ahmp.co.za SA-swemspan Affie Duné Coetzee is gekies vir die SAswemspan wat in Egipte gaan deelneem.

Affies gekies vir Simfonia Juventi Nege leerders van Afrikaanse Hoër Meisieskool is gekies vir die Simfonia Juventi na oudisies gehou is.

Valentynsdagpret VOOR: Menieke Steenkamp (viool), Myette du Preez (dwarsfluit), Anika van Zijl (perkussie) en Annette Semmelink (viool). Middel: Christelle Venter (klarinet), Martinet Labuschagne (viool) en Jana Smit (viola). AGTER: Elza Kühn (tjello) en Lize Fourie (viool).

Jordan Swemmer van Afrikaanse Hoër Seunskool en Elanza Kruger van Afrikaanse Hoër Meisieskool deel geskenkies uit vir die meisies!

Page 8

Affies se presterende personeel tydens die departementele funksie (geen spesifieke volgorde): Renee de Beer, Isabel Troskie, Lizel van der Watt, Beatrix Kotze, Davina Bauer, Marguerite Swanepoel, Elizabeth Grebe, Sandra Louw, Stefanie Visser, Corna Buys, Simone Franze, Ina Bosman, Ria Hugo en Erica Jacobs.

AWSUM NEWS FEBRUARY 2017

Tshwane-Suid Distrikprysuitdeling Tydens die Gauteng Department van Onderwys se Tshwane-Suid Distriks-byeenkoms is die skole in die distrik vereer vir hulle uitstekende matriekuitslae. Afrikaanse Hoër Meisieskool het met die louere weggestap deur nie minder as 11 toekennings in te palm nie. Die Afrikaanse Hoër Meisieskool is ook aangewys as die skool met die meeste onderskeidings in Pretoria, naamlik 730. Toekennings: • Visuele Kuns • Gasvryheidstudies • Geografie • Engels Huistaal • Engels Eerste Adissionele Taal • Afrikaans Huistaal • Rekeningkunde • Besigheidstudies • Wiskunde • Wetenskap • Lewenswetenskap


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Pretoria(February 2017) Primary - High Schools by AWSUM News - Issuu