8
LAERSKOOL VERKENNER (t) 041 360 1200 (e) grikib@telkomsa.net
LAERSKOOL VERKENNER KLEURE-SPORT Baie geluk aan al ons leerders wat so goed by die Dirk Brand Atletiekdag presteer het en deur is na die volgende rondte.
Monique van Rooyen wys hoe dit gedoen moet word by die gewigstoot.
Graad R-maats sit gereed om weg te spring!!
Die sangeres Leah het by die kleure sport kom besoek af lê en Samelda is ‘n groot aanhanger!!
Samelda de Jager en Samantha Deysel kompeteer hard in die 100m!
Nathan Boshoff, Wynand Gerber en Ruan le Grange wys hoe daar in graad R gehardloop word.
LORRAINE PRIMARY
WALMER WEST
(t) 041 367 1115 (e) info@lorraineschool.co.za
(t) 041 367 1734 (e) walmerwestps@absamail.co.za
LEIERS VIR 2015
Laerskool Lorraine het in Januarie sy leiers vir 2015 ingehuldig. Hulle is: Yazeed Brown (onderhoofseun), Kirsten Bester (hoofseun), Anel Siebert (hoofdogter), Alycia Roux (onderhoofmeisie). Ons weet sommer hulle gaan hul goed van hulle taak kwyt!
OUR PREFECTS OF 2015
May this be a good year to each of you.
GOOD LUCK
Our students were with us for 2 weeks and it’s their last day. Good luck for the future and may it be a bright one.
NEWS / NUUS
Get the latest AWSUM edition on - www.awsum.co.za