11
HOËRSKOOL TYGERBERG (t) 021 939 2023 (e) info@hstygerberg.co.za
DIE TIERE TOP-3
Hier is me. Wilma Rossouw (adjunkhoof: akademie) van HS Tygerberg by.
HIER IS VAN DIE TOP-20 MATRIEKS VAN HST
Tamsyn Swart (91% gemiddeld), Linda Kallis (94%) en Janke Geldenhuys (93%).
HOOFMEISIE EN HOOFSEUN VAN 2014
Hier is die Tiere se hoofmeisie van 2014 Janke Geldenhuys (93%) en hoofseun Regardt Steyn (87%).
8 ONDERSKEIDINGS
Hier is Yenke Spammer wat 8 onderskeidings ontvang het (sien berig) saam met mnr. Gavin Berresford (graadvoog) en trotse skoolhoof mnr. Wikus Herselman.
Mnr. Wikus Herselman en die onderwysers van Hoërskool Tygerberg wens die matriekklas van 2014 geluk met hul besondere uitslae! Hier is die name van die gr 12 A-kandidate: 1. Linda Kallis (94% gemiddeld) 2. Janke Geldenhuys (93%) 3. Tamsyn Swart (91%) 4. Liamé Smit (89%) 5. Jacques Lubbe (87%) 6. Annemie Pretorius (87%) 7. Regardt Steyn (87%)
8. Yencke Spammer (86%) 9. Hannah Giliomee (86%) 10. Karli Bothma (83%) 11. Lené Dippenaar (82%) 12. Monique Dagnin (82%) 13. Mariska Liebenberg (82%) 14. Herna-Dette van der Zanden (82%) 15. Johanice Erasmus (82%) 16. Andrea Pienaar (81%) 17. Kristi Vollgraaff (81%) 18. Rencia Alberts (80%) 19. Melissa Jacobs (80%) 20. Marisa Steenkamp (80%)
Baie geluk ook aan die volgende leerders met hul aantal vak-A’s:
• Yencke Spammer (8) • Janke Geldenhuys (7) • Hannah Giliomee (7) • Linda Kallis (7) • Jacques Lubbe (7) • Annemie Pretorius (7) • Regardt Steyn (7) • Tamsyn Swart (7) • Mariska Liebenberg (6) • Liamé Smit (6) • Rencia Alberts (5) • Karli Bothma (5) • Lené Dippenaar (5) • Kristi Vollgraaff (5) • Monique Dagnin (4) • Johanice Erasmus (4) • Xenia Fölscher (4) • Karien Geldenhuys (4)
HOËRSKOOL STELLENBERG (t) 021 919 1029 (e) admin@stellenberg.org.za
• • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • •
SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN 2014-UITSLAE
Behaal WKOD toekennings vir: Uitstekende akademiese prestasie Uitnemendheid in Wiskunde Uitnemendheid in Rekeningkunde 99,7 %-slaagsyfer 50 gemiddelde A-simbole 425 vak-A-simbole Top-20 Wes-Kaap-presteerder: Teneal Wiltshire Nege kandidate behaal 7 vakonderskeidings Leerders wat ‘n top-10-posisie in hul onderskeie vakke behaal het: Mareli van Schalkwyk, 3de – Rekeningkunde Teneal Whiltshire, 1ste – Afrikaans Eerste Addisionele Taal Celine de Bruyn, 3de – Afrikaans Eerste Addisionele Taal Tiffany-Lee Swanepoel, 8ste – Besigheidstudies Megan Laughton, 1ste – Ontwerp Tyra Heslop, 2de – Ontwerp Zandré Cowley, 10de – Ontwerp Maximillian Keresztisi, 9de – Duits Tweede Addisionele Taal Bianca Theron, 10de – IT Sakhile Mokgethi, 2de – Xhosa Tweede Addisionele Taal Khwezi Jackson, 6de – Xhosa Tweede Addisionele Taal Nasipho Sibiya, 1ste – Zulu
Teneal Wiltshire
ORIENTATION WEEK
The theme for 2015’s Grade 8 orientation is Stellies Robots. These robots will be reprogrammed during the orientation week to become true Stellies. Activities during orientation
week include a swimming gala, Grade 8 athletics; sing songs, “fun day” which includes an overnight stay at the school. The aim of orientation week is to introduce all aspects of the
school in the most fun way. Grade 8s are encouraged to participate in all activities as it is a great way to make new friends.
“LIVING MATHS” WISKUNDE-OLIMPIADE In November 2014 het ‘n paar Stellies deelgeneem aan die “Living Maths” Wiskunde-olimpiade.
Ludwig Sander (regs) in gr. 9 en Jacques Wüst (links) in gr. 8 het albei die 3de plek landwyd behaal in hul graad.