HOËRSKOOL BRACKENFELL Sammy Bloch-trofeewenners Die o.19A-krieketspan van die Hoërskool Brackenfell is vanjaar weer die wenners van die Sammy Blochkriekettrofee. Hulle het in die finaal gewen teen die Hoërskool Stellenberg met 2 lopies! Players of the match were: • Wikus Strydom: took 3 wickets • Sean-Douglas van Binsbergen: scored 49 runs The team is coached by Marius Janse van Vuuren and their team manager is Eugene Carstens. Baie geluk, manne, ons is ontsettend trots op julle!
(t) 021 981 5522 (e) staff@brackenfellhs.co.za
Bloeddienste-opleiding Op 7 Maart het vyf landsdiensleerders van die Hoërskool Brackenfell die WP Bloeddienste se opleidingsessie vir portuurbemarkers bygewoon. Op 8 Maart is die eerste Bloedskenkgeleentheid van 2017 by die skool aangebied. Dit was ‘n reuse sukses met ‘n rekordtal leerders en ouers wat dié geleentheid bygewoon het.
WP Atletiekspan van HS Brackenfell Die Hoërskool Brackenfell het vanjaar 28 atlete wat opgeneem is in die WP Skoleatletiekspan. We are extremely proud of our 28 WP athletes!
Chanté Geldenhuys, Charné Collins, Cherise Swart, Landon-J Olivier en Alain Verwey.
HOËRSKOOL DE KUILEN WP-atlete Twee atlete is opgeneem in Wes-Kaap Atletiekspan: Graydon Fabe (hamergooi) en Ethan Marais (driesprong en verspring). Hierdie twee atlete gaan van 29 Maart tot 1 April aan die SA Kampioenskappe in Durban deelneem. Ons beste wense vergesel hulle.
(t) 021 903 5121 (e) info@dekuilen.com
WP-tennis
Yearly SprayAthon for Kids with Cancer CHOC: Have a Heart for Children with Cancer is aangebied deur Juffrou Karen Bursey en haar Green Cross-spannetjie.