Northern Suburbs(March 2017) Primary - High Schools

Page 8

LABIANCE PRIMARY SCHOOL (t) 021 949 9740 (e) admin@labiance.co.za Foundation Phase Fun Run On 24 February, the Foundation Phase had their Fun Run Day, and what a success it was! Every learner from Grade R to Grade 3 took part. Like at every other Labbies event, the school spirit ran high! Parents joined for this fun-filled day and encouraged their children right to the finish line. The highlight of the day was the daddy and mommy races, which of course, the children enjoyed! Learners were very surprised to see their parents ‘move’ so quickly! James Isaacs in Grade 3 was the lucky winner of the raffle. A big thank you to all our parents for your support, to our teachers for your hard work, and most importantly, to our learners for your enthusiasm and school spirit! Here’s to another successful Labbies event!

LAERSKOOL MIKRO Wes-Kaap-atlete Hierdie vier atlete is in die Wes-Kaap Atletiekspan opgeneem en kwalifiseer om aan die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe deel te neem.

Liam van Rooyen, Lisa Terblanche, Isabella Nel en Kayla Reyneke.

(t) 021 903 2126 (e) mikro@iafrica.com

Laerskool Mikro vier Wêreldwaterdag

The Grade 5s went on their annual Grade 5 camp to Jonkershoek. Each day was filled with many activities such as swimming, hiking, a muddy obstacle course and hide-and-seek in the middle of the night. It was a wonderful camp and each of us made many memories that will be treasured forever.

Page 8

Mevv. Anita Visser en Annarie Spreeth by Amanzi en lede van Mikro se leerderraad.

Toks van der Linde saam met Laerskool Mikro se 0/13 A-rugbyspan, tesame met mnre. Louis Mouton (skoolhoof), Heinrich Haggard (rugbykoördineerder) en André Schlemmer (afrigter).

(t) 021 913 2104 (e) info@welgemoedprimary.co.za

Blessies gee om Juffrou Adalene se Graad 1-klas het die waterbesparing na ‘n nuwe vlak gevat. Die leerders is aangemoedig om ‘grey water’ soos ou badwater, skottelgoedwater, en so meer in leë koeldrankbottels te sit en skool toe te bring. Die leerders het dan die water gebruik om die plante en bome op die Graad 1-stoep en -speelgrond water te gee. Die leerders was baie entoesiasties en almal het bygedra.

AWSUM NEWS MARCH 2017

Rugbylegende Toks van der Linde het ons skool besoek tydens die rugbytruie-oorhandiging.

Water is kosbaar! Mikro se eie waterdruppel-karaktertjie, Amanzi, het ons meer kom vertel oor hoekom water belangrik is vir ons en die natuur.

LAERSKOOL WELGEMOED Making memories at Jonkershoek

Toks van der Linde

Heelskool-landloop Die 3de Maart was Laerskool Welgemoed se jaarlikse heelskoollandloop. Die leerders kry elkeen ‘n geleentheid om aan die byeenkoms deel te neem en ‘n paar kilometer om die skool te hardloop. Elke deelnemer ontvang ‘n medalje. Van die leerders het kostuums aangetrek om by te dra tot die feestelikheid van die geleentheid. Dit was ‘n dag van gees en baie vreugde.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.