Northern Suburbs (Jan) Primary Schools

Page 16

NEWS

Laerskool Eversdal

Pret na die eindeksamen! Op 27 November 2013 het die Evers heerlik ontspan na die strawwe eindeksamen tydens‘n Kaskar-en-Pretdag . Hier demonstreer mnr. Henk Arangies aan die leerders hoe ‘n mens moet ry om seker te maak dat jy nie seerkry nie.

JANUARY 2014

NUUS

5

Die Evers het ‘n Grease moeder-en-dogtertee gehou! Gedurende die vierde kwartaal van 2013 het die ouers weereens bewys dat hulle uiters kreatief kan wees en die Evermammas en - dogters het hulle tafels pragtig versier om by die tema, Grease, van die Moeder-en Dogtertee te pas. The Ever girls could escape reality and for one morning all pretended that they were Sandy!

Lize beekman besoek haar Alma Mater.

Lize Beekman, bekende Afrikaanse liedjieskryfster en sangeres, is ‘n oudleerder van die Laerskool Eversdal. Sy het aan die einde van 2013 die skool besoek en tydens ‘n musiek-aand saam met die Senior- en Juniorkoor opgetree.

Juandre Kruger visited Eversdal

Juandre Kruger, an old Ever and presently a Springbok rugby player, visited Eversdal last year when he could spare a few minutes between practices for the Rugby Championship Series. He shared his own experiences in life with the Evers and told them how he excelled on the sport field.

New staff 2014

These staff members joined Eversdal at the beginning of 2014. They are at the back f.l.t.r. Martus Greyvenstein (Gr. 7), Catherine Lowings (assistant), Danicia Gouws (assistant) and Carin Cilliers (Gr. 3). In front f.l.t.r. are Surita Gouws (Sport), PJ van der Merwe (Head of Department) and Madi Lourens (Gr. 6).

Ever council for 2014

The newly chosen Ever council for 2014 is at the back f.l.t.r.Tian Brand, Stephan du Toit, Jacques Lotriet and Dean Burger. In the second row from the back are Henk Smit, Janika Greyling, Elke Burger, Nicole Cronje and Thea Swart. In the third row from the back are Dian Grobbelaar, Zascha Spoerer and Aamir Hussain. In the second row from the front are Lynda Portelli, Marethe Honey, Ineke Wegman, Mujeanne Butler and Carli Antonopoulus. In front are Dylan de Leeuw, Sarah Thompson, Nicola Hanekom, Chelse Page, Henju Duvenhage, Emile Scriba and Tristan O’Malley. Inset: Retief Ochse.

Die Evers vier fees!

Op Vrydag, 17 Januarie het die Evers hulle skoolhoof, mnr. Henk Arangies se verjaardag, wat tydens die vakansie was, gevier. Op die foto is mnr. Anton Nortier, seremoniemeester van die geleentheid, besig om met die verjaarsdagman te gesels.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.