Northern Suburbs (Nov) High Schools

Page 13

NEWS

Hoërskool Durbanville

Nasionale Algemene Kennis Olimpiade HSD is as topskool bekroon in die onlangse Nasionale Algemene Kennis Olimpiade. Nel Ehlers was die skool se topstudent met ‘n uitstekende 88%.

NUUS

NOVEMBER 2013 13

Prettrap Tydens die Leapfrog/Hoërskool Durbanville prettrap het 4 van die skool se leerders die algehele eerste posisie as man of vrou behaal. V.l.n.r: Bertmari Kraay (1ste vrou: 5 km stap/draf ), Miré Herbst (1ste vrou: 48 km padfiets) en Mjé Boshoff (1ste man: 10 km stap/draf ). Perkussie-orkes HSD se perkussie-orkes (“drumline”) is by die Suid-Afrikaanse Konsert- en Marsorkeste Kampioenskappe (SAMOV) in Pretoria aangewys as die beste perkussiegroep sowel as die algehele wenner van die marsorkeste-afdeling. V.l.n.r: Ian Kinghorn (snaartrom), Philip Bergh (bastrom), Gernes Lamprecht (snaartrom) en Joganan Geldenhuys (tomtoms).

Hokkie 2013 was ’n besonderse jaar vir hokkie by HSD met die skool se eie astrobaan wat voltooi is. Hier is mnr. Albert Schuitmaker (heel links), afrigter van die eerste dogtershokkiespan van 2014, op die nuwe astrobaan saam met van die skool se somerligahokkiedogters.

Toneel Boulmasjien Mev. Aneen van Niekerk oorhandig namens mnr. Le Roux van Niekerk van Seyfert Corrugated ‘n boulmasjien aan HSD. Agter v.l.n.r: Karl-Heinz Hellmann, Mev. Aneen van Niekerk, Mnr. Johann Van Deventer, Donovan Prince, Jared Linssen, Quentin Raats en Rowan Wolmarans. Voor v.l.n.r: Emce van der Walt en Christiaan Bothma. Die seuns is almal in die skool se eerste krieketspan. Vlieg in die salf HSD se toneelstuk Vlieg in die salf het 3de gekom in die ATKV se Nasionale Tienertoneelkompetisie en een leerder daarin het ’n toekenning ontvang. V.l.n.r: Lara Hattingh en Jumain Hansen (beste akteur in ‘n ondersteunende rol).

Roet HSD se toneelstuk Roet het 5de gekom in die ATKV se Nasionale Tienertoneelkompetisie en drie leerders daarin het toekennings ontvang. V.l.n.r: Carla Smith (mees belowende spel deur ‘n aktrise), Nienke Geldenhuys (beste aktrise in ‘n ondersteunende rol), Adriaan Thiart en Elzette Stramrood.

Tues-Fri: 09h00 - 17h00 Sat: 08h00 - 13h00 2B Danena Close Belville, Tygervalley

t: 021 914 1246

Hoofleiers HSD se hoofleiers vir 2014 is v.l.n.r: Adriaan de Lange (onderhoofleier), Louwrens Roux (hoofleier), Marna Louwrens (hoofleier) en Marné du Plessis (onderhoofleier).


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.