Northern Suburbs(February 2017) Primary - High Schools

Page 6

LAERSKOOL BRACKENFELL Intersen Athletics On 30 January it was the annual interhouse athletics day. Parents were out in full force supporting the athletes, and even joined in on the parent relay! The three houses, Brummer, Stassen and Visser competed, with Brummer coming out as the overall winner for 2017. Stassen won the Spirit Trophy. Congratulations to all the competitors.

(t) 021 981 2141 (e) admin@brackenfellps.wcape.school.za

Grondslagfase hou atletiek

VRL-kamp Op Vrydag, 3 Februarie het Kwartaal 1 VRL-lede vol afwagting die skool agtergelaat op pad Dwarskersbos toe. Lyla de Beer sê: “Op hierdie ongelooflike leierskapkamp het ons soveel nuwe dinge geleer, vriende gemaak, en awesome memories gemaak.” Met nuwe wysheid en ‘n swaar afskeid het hulle Sondag, 5 Februarie slaap-slaap die pad huis toe aangepak. Die VRL-lede se harte sal verseker vol Dwarskersbosherinneringe borrel.

Die Grondslagfase het op 3 Februarie hul jaarlikse atletiekbyeenkoms by die skool gehou. Dit was ‘n feestelike atmosfeer met al die stalletjies, ouers en grootouers wat hierdie byeenkoms bygewoon het. Al die leerders het aan die atletiek deelgeneem en so is massadeelname verseker. Die belangrikste was deelname en nie posisie nie. Ons eerste plekleerders het trofeë vir hul verskillende ouderdomsgroepe ontvang.

Landsdienskamp

Huis Visser's cheerleaders in their sailor outfits.

Op Vrydag, 10 Februarie vertrek 74 leerders met groot opgewondenheid na die kampterrein Kopbeenskloof in Touwsrivier. Leerders het aan verskeie landsdiensaktiwiteite deelgeneem, asook hul eie kaktustuintjie ontwerp. Na ‘n suksesvolle kamp het leerders op Sondag, 12 Februarie huiswaarts gekeer.

LAERSKOOL DE TYGER

(t) 021 930 2829 (e) lsdetyger@telkomsa.net

De Tyger se Valentyne!

De Tyger bid vir reën ‘n Graad 1-leerder het besluit dat hy vir sy juffrou gaan vra dat die skool begin om te bid vir reën. Daar is toe in die hoër grade in die klasse gebid en die Grondslagfase-leerders het almal in die saal bymekaar gekom om te bid.

EDGEMEAD PRIMARY SCHOOL Official opening of the new EPS cricket nets EPS’s four new cricket nets were officially opened on 8 February. Many teachers, coaches and cricket players gathered excitedly to witness ex-pupil and current Western Province player Kyle Verreyne batting in the nets. Mr Stokell (principal) bowled the first delivery. He was followed by many boys (and a girl) who fancied their chances of bowling a professional out. The four new nets will enable more pupils to participate actively in practice sessions and have already been used extensively.

(t) 021 558 1007 (e) principal@edgemeadprimary.co.za

Valentines Day 2017 On Valentine’s Day, the Grade 7s literally wore their ‘heart on their sleeve’ and spread friendship around the school.

Head prefects 2017 EPS is proud to announce our head prefects for 2017.

Deputy Head Boy Henrique da Franca, Head Girl Justine Dupont and Deputy Head Girl Tyra Phipson.

Page 6

AWSUM NEWS FEBRUARY 2017


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Northern Suburbs(February 2017) Primary - High Schools by AWSUM News - Issuu