Northern Suburbs (October 2016) Primary - High Schools

Page 10

LAERSKOOL EVERSDAL

(t) 021 976 8134 (e) info@eversdal.org.za

Eversdal word 40! Die Laerskool Eversdal vier vanjaar sy veertigste bestaansjaar. Die hoogtepunt was die konsert, Tiek-Tok Everklok, wat aan die einde van die derde kwartaal opgevoer is. Al die Evers, van Graad 1 tot Graad 7, het aan die konsert deelgeneem.

Skryftalent Janike Smith (Graad 6) het aan die landwye skrywerskompetisie van Lapa deelgeneem en die eerste prys verower. Daarmee het sy nie net vir haarself pryse gewen nie, maar ook R3 000,00 se boeke vir die skoolbiblioteek losgeslaan. Haar naam gaan ook in die volgende Thomas-kinderboek gebruik word.

LEFT: Many ex-teachers attended the gala evening of the concert: Mrs Susan Sherriff, Mr Hennie Meyer, Mrs Deena Bauer, Mrs Elzette Nel, Mrs Annemarie Mouton and Mr Nico Minnie.

LAERSKOOL GENE LOUW Tygerberg Eisteddfod Laerskool Gene Louw het vanjaar verskeie bekerwenners by die Tygerberg Eisteddfod gehad. Baie geluk aan al die wenners!

VOOR: Divan van Tonder (Gedigte Seuns Graad 3), Elzette Bester (Moderne Dans Solo 7–8), Alida Nel (Moderne Dans Solo 7–8) en Amy Smith (Akrobatiese Dans Solo 9–10). AGTER: Daniyal Garcia (Klavier Sonata 10 jaar), Carlé Theron (Moderne Dans Solo en Duet 11–12), Emma Thom (Skeppende Skryfwerk Graad 7) en Jeandré Groenewald (Sang Dogters 12 jaar). AFWESIG: Amy Ten Cate (Akrobatiese Dans Solo 7–8).

Kenridge would like to congratulate Marné Campbell (5RA) and Mandy Vroon (7QV) on being selected to represent South Africa at the World Biathle and Triathle Championships, which will be held in Sarasota, Florida, in the USA. These championships consist of a runswim-run event and a run-lazer-swim event. What an amazing opportunity! KPS is holding thumbs for the two of you!

Page 10

Miné Cronjé en Luca le Roux.

Netbal 0/13A

Netbal 0/12A Laerskool Gene Louw se 0/12Anetbalspan het aan Laerskool Mikro se netbaltoernooi deelgeneem en is as wenners in hulle afdeling aangewys. Hierdie span het ook gekwalifiseer om aan die WP-kampioenskappe deel te neem, waar hulle silwer medaljes verower het. Baie geluk!

VOOR: Juané Maree, Carlé Theron, Emily Schwartz, Andrea Beyers en Melisa Kotze. AGTER: Mev. Jana Schoeman (afrigter), Taylor Thomas, Karu van der Vyver, Leaan Steenkamp en mev. Marinda Strydom (afrigter).

Laerskool Gene Louw se 0/13Anetbalspan het aan Laerskool Mikro se netbaltoernooi deelgeneem. Hulle het al hulle wedstryde gewen en is as die wenners in hulle afdeling aangewys. Geluk!

VOOR: Jami Kruger, Emma Thom en Meghan Schutte. AGTER: Mev. Marinda Strydom (afrigter), Bianca Leighton, Suané Vorster, Stefani du Plessis, Bianca van Staden, Nina Smit en mev. Jana Schoeman (afrigter).

AWSUM NEWS OCTOBER 2016

Netbal 0/11A Laerskool Gene Louw se 0/11Anetbalspan het puik presteer. Hulle is as wenners van hulle afdeling aangewys by die netbaltoernooi van Laerskool Mikro. Die span het ook goue medaljes verower op die WPkampioenskappe. Ons is trots op ons netbaldogters.

VOOR: Michelle Schutte, Lienke van Blommestein, Enya Els en Lathitha Russia. AGTER: Anna-Mart Retief, Chereé Brits, Anneri Swart, mev. Teresia de Jongh-Duckitt (afrigter) en Jana van der Westhuizen.

(t) 021 976 3046 (e) janine.eagles@kenridge.org.za

Cricket tour to Knysna

WP rugby Baie geluk aan Liam Stander wat gekies is as skumskakel vir die WP 0/12 B-rugbyspan, wat gedurende die vakansie na Riversdal toe getoer het, vir ‘n kusstreektoernooi. Die WP A- en B-spanne het al agt hul wedstryde gewen and baie goeie rugby gespeel. Wel gedaan ook aan een van die afrigters, Kenridge se eie, mnr. Nico Aldrich.

Miné Cronjé en Luca le Roux (beide Graad 7) het aan die Wen-met-jou-Penskrywerskompetisie deelgeneem. Die kompetisie is deur die Metro Noord Onderwysdistrik gehou. Miné en Luca het albei onder die Top 30-skrywers geëindig.

(t) 021 976 8144 (e) postmaster@genelouw.co.za

KENRIDGE PRIMARY SCHOOL World Biathle and Triathle Championships

Wen-met-jou-Penskrywerskompetisie

Garden of Eden.

The team.

Having fun on Noetzie Beach.

Making ‘smoors’ in the chalets.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.