15
THE SETTLERS HIGH SCHOOL (t) 021 948 6116 (e) info@settlers.org.za
SENIOR PRIZE GIVING SPECIAL AWARDS
ANNUAL ART EXHIBITION
The exhibition showcased works from 2015. The matrics outdid themselves this year, displaying work of exceptional quality and creativity.
JUNIOR PRIZE GIVING SPECIAL AWARDS
Brady Londt, Kirby Malgas, Dylan Theunissen (Headmaster’s Special Award),
Jade Butcher (Cultural All Rounder),
Beatrice Mwamba (All Rounder)
Jessie Leukes (Junior Dux)
Jodee Johannes (Sportsperson of the Year),
Zoe Meiring (Senior All Rounder),
Emmanuel Adisa (Junior Sportsperson)
Siyavuya Gwanya (Junior Service)
Allison Arendse (School Dux)
HOËRSKOOL STELLENBERG (t) 021 919 1029 (e) admin@stellenberg.org.za
TRIATHLE WÊRELD KAMPIOENSKAPPE HOOFLEIERS VIR 2015/6
Twee broers van Hoërskool Stellenberg, William (graad 11) en Retief Ochse (graad 8) het Suid-Afrika verteenwoordig op 19de September 2015 waar hulle deelgeneem het aan die Triathle Wêreld Kampioenskappe wat plaasgevind het in Batumi, Georgia. William het in die ouderdomsgroep onder 19 (Youth A) en Retief onder 17 (Youth B) onderskeidelik deelgeneem. Hulle het besonders presteer en die uitslae was as volg: Individueel : Retief behaal ‘n 1ste plek William behaal ‘n 6de plek Span kompetisie: William en sy span behaal ‘n 1ste plek Retief en sy span behaal ‘n 2de plek
Hoërskool Stellenberg het op 15 Oktober tydens die jaarlikse prysuitdeling die nuwe hoofleiers vir die 2015/6 termyn aangekondig.
Retief Ochse
Van links na regs: Wentzel van Zyl, Bronwyn de Lange (voorsitter), Cara van Aswegen en Robey de Klerk.
William Ochse
HOËRSKOOL BRACKENFELL (t) 021 981 5522 (e) staff@brackenfellhs.co.za
SAIPA SE REKENINGKUNDE OLIMPIADE!
Anél Swanepoel is die eerste dogter in Wes-Kaap in SAIPA se Rekeningkunde Olimpiade! Haar Rekeningkunde-opvoeder, me Retha Botha, sê dis alles haar eie werk; sy is ontsettend trots op haar. Anél het vroeër vanjaar nóg ‘n pragtige prestasies behaal toe sy ‘n 11de plek behaal het in die landwye Afrikaans-olimpiade en ook uitstekend gevaar
het in die UCT- en SA-Wiskunde Olimpiades. Haar moeder, Annemie Swanepoel, is ‘n oudBrakkie wat in 1986 in matriek was. Drie van haar oudonderwysers is tans nog op die personeel. Twee van hulle verskyn saam met Anél, haar moeder en die skoolhoof op die foto. Dit is ‘n trotse dag in Brakkieland.
SANSSU
RUGBY
Courtney Dalhouzie het SANSSU Nasionale Kleure verwerf. Sy is ‘n skut duisend!
Dean Nieuwoudt (links) en Jason Jansen (regs), albei in gr. 9 aan die Hoërskool Brackenfell, is ingesluit in die WP o.15-Elite Rugby-groep.
HOOFLEIERS 2016
Foto: Agter v.l.n.r.: mej Marina de Kock (ma Annemie se oud-Wiskunde-opvoeder), mev Irma Toerien (ma Annemie se oud-Bybelkunde-opvoeder en tans Anél se Afrikaans-opvoeder), mnr André Pretorius (skoolhoof) en mev Annemie Swanepoel. Anél staan voor.
James Sloane (o.voors.) en Nina Wiese (voors.)