14
LAERSKOOL GENE LOUW (t) 021 976 8144 (e) postmaster@genelouw.co.za
Debating competition Nathan Just, head boy of Gene Louw Primary, won the Debating Competition held at La Rochelle Primary on 24 February. His prepared topic was on whether electronic devices should be allowed at school. He won that section and went through to the final round with five other participants. The final topic was on whether parents should be punished for the mistakes their children make. Once again, Nathan convinced the judges and walked away with the first prize.
Weskaap-atlete
Grade 5 camp
Laerskool Gene Louw is trots op sy Weskaap-atlete wat uitsonderlik presteer het op die Weskaapatletiekbyeenkoms op 27 Februarie 2016. Al drie hierdie atlete neem ook vanaf 10 tot 12 Maart deel aan die SA-atletiekbyeenkoms in Port Elizabeth.
The Grade 5 group from Gene Louw Primary recently visited the SOS camp site at Villiersdorp for three days of fun. The children enjoyed every moment and even had a cook-out where they had to prepare their own food.
Tristan Fouché, Amy Smit, Ethan Kotze, Nicole Botes and Margo Veldschoen.
Wêreld-boekedag Laerskool Gene Louw het met die Wêreld-Boekedag boeke ingesamel en aan die Houverby Nasorgsentrum in Redelinghuys geskenk. Die boeke gaan ‘n groot verskil maak aan die lewe van hierdie kinders, aangesien daar geen formele skool in die area is nie en alle onderrig geskied deur vrywillige persone wat tans daar werk.
Nathan Just (centre) with his first prize certificate.
Mev. Amanda Heath (onderwyseres), mev. Liezl Jane van Rensburg (leerondersteuning), me. Jane Louw (eienares, Houverby Nasorgsentrum) en mnr. AC van der Westhuizen (hoof).
Johno Sterley (2 goue medaljes), Stefani du Plessis (1 goud en 1 brons medalje) en Stéfan du Preez (1 goue medalje).
LAERSKOOL DE TYGER (t) 021 930 2829 (e) lsdetyger@telkomsa.net
Atletiek: WP-kleure De Tyger is baie trots op Reuben Joubert (Graad 6) en Lisa Smit (Graad 5). Hierdie twee leerders het albei WP-kleure in atletiek verwerf. Reuben vir o/12 spiesgooi en Lisa vir o/11 hoogspring. Hulle albei neem deel aan die Wes-Kaap byeenkoms in Oudtshoorn. Baie geluk ook aan ons ander vier atlete wat deelgeneem het aan die WP-byeenkoms.
Atletiek: Wes-Kaap kleure Reuben Joubert het weggestap met ‘n 2de plek tydens die atletiekbyeenkoms in Oudtshoorn. Baie geluk Reuben met jou Wes-Kaap kleure vir spiesgooi. Alle sterkte met die SA-atletiekbyeenkoms. De Tyger hou styf duimvas en is baie trots op jou.
Reuben Joubert
Reuben Joubert en Lisa Smi.
LAERSKOOL DE KUILEN (t) 021 903 4160 (e) admin@dkps.org.za
New teachers A new year. New beginnings for new teachers.
Mr Shaun Clark (Grade 5), Mrs Julie Le Roux ( HOD and Grade 6 teacher), Miss Luzaan Brandt (social worker ), Miss Elanka Walters (Grade 5 ) and Mrs Ianda Collins (Grade 3).
Valentines Day Best dressed teachers on Valentines Day Mr Fourie (our principal) and Mrs Samantha van Jaarsveldt (Grade 1).
Speletjiesdag Verlede Vrydag het ons hier by Laerskool De Kuilen omtrent lekker gebaljaar en letterlik geskoppelmaai. Alreeds vanaf die Dinsdag is al die “rides“ begin opsit op die skoolgronde. Die leerders was baie opgewonde. Vanaf 9:00 die oggend tot 24:30 was net ons skool se leerders toegelaat. Daarna was dit oop vir die publiek. Daar was verskeie lekker eetgoed beskikbaar. Van die ouers het lekker wors kom braai. Sjoe, die wolke het by tye donker saamgepak. Maar so tussen die reëndruppels deur kon ons voortgaan met die verrigtinge tot die aand 21:00. Baie dankie aan al die ouers en Kuilsrivier publiek wie ons skool ondersteun het. Ons waardeur dit baie, sê mnr. Fourie (skoolhoof).
Our Grade 7 girls all dressed up to “go to the ball”.
The Grade 7 boys also looking very glamorous.