Northern Suburbs (August 2016) Primary - High schools

Page 8

LAERSKOOL EVERSDAL Slagorkes Die slagorkes van Laerskool Eversdal het op Woensdag, 10 Augustus 2016 aan die Tygerberg Eisteddfod, o.l.v. Mev. Annerine Burger, deelgeneem. Met ritmiese presiesheid en goeie balans tussen instrumente het hulle die beoordelaar se voete onder haar uitgeslaan en sodoende ‘n welverdiende 96% verwerf. Dit was die eerste keer dat hierdie orkes met Mev. Annerine Burger aan die stuur, vir die kompetisie ingeskryf het.

VOOR: Tian Strydom, Stephan Strydom, Marcel Hayes, Mariaan Beck, Danielle Guse, Magda-Mari Weyers. MIDDEL: Anouk Nel, Jodie Ramackers, Mev. Annerine Burger, Stefan Beck, Esther Smit. AGTER: Cara Kitshoff, Raani Hussain, Luvo Sodawe, Waheed Isaacs.

(t) 021 976 8134 (e) info@eversdal.org.za

Daniell van Vuuren, a Grade 2 learner from Eversdal Primary School, received a trophy for obtaining the highest marks in her age group for her artwork, at the Tygerberg International Eisteddfod. Mrs Marina van Schalkwyk is her art teacher.

Daniell van Vuuren and Mrs Marina van Schalkwyk.

LAERSKOOL GENE LOUW Seniorkoor ATKV Baie geluk aan Laerskool Gene Louw se Seniorkoor vir die besondere prestasie by die ATKV Finaal in Stellenbosch op 7 Augustus 2016. Die koor verwerf cum laude en word as naaswenners aangewys met ‘n punt van 90,60%. Hulle het ook die toekenning gekry vir die Beste Voorgeskrewe Werk.

Netbal

Trophy for amazing art!

Twee leerders van die Laerskool Eversdal het vanaf 7 tot 9 Augustus hul provinsie verteenwoordig in die Wes-Kaap Interdistrik Netbal Kampioenskappe by Riversdal. Jhoané Jonker (0.13) en Hannah Kriel (0.11) het hul onderskeidelike WP-spanne help lei na ‘n algehele tweede en vyfde plek terwyl Madi Kotzé, onderwyseres by die Laerskool Eversdal en afrigter van die 0.12 WP- span, ook met haar span ‘n tweede plek behaal het by hierdie toernooi.

VOOR: Jhoané Jonker en Hannah Kriel. AGTER: Mnr. Henk Arangies, skoolhoof, en Madi Kotzé.

Interschools Eversdal Primary School hosted the annual Interschools, against Durbanville Primary School and Durbanville Preparatory School, from 15 to 20 August.

Mrs Stellie Greyling, Miss Louise Conradie (head coach) and Mrs Sorita Kotzé with the u.8A Hockey Team.

(t) 021 976 8144 (e) postmaster@genelouw.co.za

Netbal Fast Five Baie geluk aan Laerskool Gene Louw se 0/13A-netbaldogters! Die span het die Fast Five-netbalkompetisie wat op 13 Augustus deur Laerskool Eversdal aangebied is, gewen en ‘n trofee en medaljes verower.

Hokkiedogters Laerskool Gene Louw se hokkiemeisiespan was by die Mosselbaaitoernooi die wenners in hul poel en het deurgedring na die uitspeelwedstryde. Die laaste wedstryd het gelykop geëindig en die span is as naaswenners van die toernooi aangewys. Baie geluk!

Matriektee Laerskool Gene Louw was op 12 Augustus 2016 gasheer vir die Graad 7-groep van 2011 wat hierdie jaar hulle skoolloopbaan groet. Dit was ‘n blye weersiens tussen onderwysers en leerders. Drie leerders het dieselfde leierskapposisies in hulle laerskool en hoërskool beklee: Bronwyn de Lange, Robey de Klerk en Cara van Aswegen was onderskeidelik hoofdogter en onderhoofseun en -dogter in Graad 7 by Laerskool Gene Louw. Hulle beklee hierdie jaar dieselfde posisies by Hoërskool Stellenberg in Graad 12. Cara van Aswegen, mev. T. de JonghDuckitt (Graad 7-onderwyseres) en Bronwyn de Lange. Afwesig: Robey de Klerk.

VOOR: Suané Vorster, Melisa Kotze, Bianca van Staden en Emma Thom. AGTER: Mev. M. Strydom (afrigter) Stefani du Plessis, Bianca Leighton, Lianke Potgieter en mev. J. Schoeman (afrigter).

KENRIDGE PRIMARY SCHOOL Hockey Tournament The annual Kenridge Hockey Tournament took place on Saturday, 12 August. Kenridge First Team Boys won the tournament.

(t) 021 976 3046 (e) janine.eagles@kenridge.org.za

Africa Code Week 2016

SOS-kamp

Trainers from across the world, including Germany, America and Africa, offered free coding lessons to both our teachers and pupils one Thursday afternoon. The children thoroughly enjoyed the session!

Congratulations to Raqim Essop, who left for Thailand on 10 August to take part in the International Mathematics Competition. We are very proud of him!

Congratulations to the Kenridge First Team girls who were the winners on Saturday.

Kyla van Der Riel en Karla Esterhuizen in 5CB praat lang stories met Japie, die kameel, by die SOS-kamp.

Page 8

AWSUM NEWS AUGUST 2016

Maths Competition


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.