Northern Suburbs (April 2016) Primary/High Schools

Page 14

14

LAERSKOOL GENE LOUW (t) 021 976 8144 (e) postmaster@genelouw.co.za

SA-atletiekbyeenkoms Op die onlangse SA-atletiekbyeenkoms in Port Elizabeth op 11 en 12 Maart, het ons atlete uitstekend presteer. Stéfan du Preez stap weg met die goue medalje vir hoogspring SO/12 en Stefanie du Plessis ontvang die silwer medalje vir hekkies DO/13. Laerskool Gene Stéfan du Preez en Louw is trots op sy SA-atlete!

Stefanie du Plessis.

Marathon

WP-tennis O/13 Laerskool Gene Louw is trots op Lianke Potgieter wat deel was van die O/13 WP-tennisspan (top 6) wat in Maart aan die Synergy Cup deelgeneem het. Die span het as wenners uit die stryd getree. Boland was tweede Lianke Potgieter (agter, vierde van links) saam en Noord-Kaap derde. met die O/13 WP-tennisspan.

WP-tennis O/11

Dogters hokkie

Lienke van Blommestein van Laerskool Gene Louw was deel van die O/11 WP-tennisspan wat in Maart aan die Synergy Cup deelgeneem het. Van die 12 wedstryde wat sy gespeel het, het sy 9 gewen. Haar span was Lienke van ook die wenner in hulle afdeling. Blommestein met Baie geluk! haar goue medalje.

Die O/14A-hokkiemeisies van Laerskool Gene Louw het in Maart aan ‘n toernooi in Knysna deelgeneem. Van die 13 wedstryde wat hulle gespeel het, het hulle 9 gewen en in twee gelykop gespeel. Die span teken 23 doele aan en staan slegs twee doele af.

Op Vrydag, 4 Maart, het Laerskool Gene Louw sy jaarlikse Marathonfondsinsameling gehad. Die klasse het meegeding in hardloop, kaskar en VOOR: Rané Sutton fietsry. Die dag was Graad 6A3 en Liam ‘n reuse sukses! Porter Graad 6E2 .

VOOR: Mijeane Fryer. MIDDEL: Jane Hitchinson, Stacey Marinus, Simoné Wessels, Mari-lu Loubser, Sadie Goodwin, Anja Nel en Megan Weidemann. AGTER: Mej. Yolandi van der Westhuizen (afrigter), Lerato Nyamane, Kayleigh Stevenson, Izaiah April, Alicia Malan, Jodie Sutcliff en mev. Renate Hanekom (afrigter).

Marathon fun

Ethan Rosser, Robyn April and Anesu Muswandigere are having loads of fun in the go-kart race.

EDGEMEAD PRIMARY SCHOOL (t) 021 558 1007 (e) principal@edgemeadprimary.co.za

Junior Primary Gala The Grade 3 swimmers presented a well-rehearsed mass display at the Junior Gala.

Junior Primary Gala winners Congratulations to the winners of the EPS Junior Primary Gala held in March. White House won the shield for the most number of house points.

FRONT: Hannah-Leigh Twigg and Madison Castle (Junior Victrix Ludorum) and Nicholas Phillips (Junior Victor Ludorum). BACK: Yellow House won the Spirit Trophy and the Rosette for the smartest house and Blue House won the Behaviour Bear.

Senior Primary Gala Congratulations to the winners of the EPS Senior Primary Gala held in March.

FRONT: Paris Matthews and Hlumelo Sigenu (House Captains of Red House who won the Spirit Trophy) and Dylan Olivier and Kiann Louw (Blue House Captains of the winning house). BACK: Ethan Engelbrecht (Victor Ludorum Runner-up), Joshua Miller and Taine Phipson (Victor Ludorum), Katie Phillips (Victrix Ludorum) Tyra Phipson (Runner-up Victrix Ludorum).

LAERSKOOL BRACKENFELL (t) 021 981 2141 (e) admin@brackenfellps.wcape.school.za

Landsdiens 2016 In Maart 2016 het ‘n groep van ongeveer 85 Graad 1 tot 4 leerders die bussies gepak en met groot opgewondenheid na die kamparea by Apostle Battery in Llandudno vertrek. Die kamp is deur mev. Mostert met die hulp van verskeie ander personeellede aangebied. Aktiwiteite waaraan leerders blootstelling gekry het, was onder andere handvaardigheidsoefeninge en verskeie landsdiensspeletjies. Daar is ook by geleentheid verskeie aktiwiteite binnenshuis behartig, onder andere die uitbeelding van liefde vir Landsdiens waartydens leerders in koerante en tydskrifte prente moes bymekaarmaak om sodoende hul liefde op ‘n plakkaat te kon uitbeeld. See-ekologie, tesame met verskeie aktiwiteite, is op die strand aangebied en ‘n hoogtepunt vir baie was die bou van sandkastele. Vasvrakompetisies is na afloop van aanbiedings gehou om te verseker dat die leerders alle inligting

verstaan en interessant vind. Hierdeur kon kampaanbieders sien dat leerders hierdie kamp verseker genotvol en leersaam gevind het. Die leerders het ook ‘n herwiningsprojek geloods om die strande in die area skoon te maak en met die materiaal wat versamel is, moes leerders ‘n seedier uitbeeld. Sekere groepe se uitbeeldings was vreemd, maar hierdie aktiwiteit het verseker die groepe se verbeelding tot ‘n ander vlak gedryf. Die groep is ook geleentheid gegun om die geskiedkundige kanonne te besoek. Hierdie kanonne was destyds in wêreldoorloë gebruik en leerders kon die ammunisiekamers ondergronds besoek. Die gange beskik oor geen beligting nie en vele vrae het ontstaan oor die geskiedkundighede. Die groep leerders vind hierdie kampe waardevol en die Laerskool Brackenfell se landsdiensgroep groei teen ‘n ongelooflike tempo. Possumus, ja ons kan!!


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.