Northern Suburbs (February) Primary Schools

Page 11

NEWS / NUUS

Laerskool Fanie Theron

Valentynsdag

FEBRUARY 2014 11

Atletiek 11 Skole het aan Fanie Theron se jaarlikse middag atletiek byeenkoms deelgeneem. Abigail Geldenhuys van Fanie Theron het eerste plekke behaal in 80m & 100m.

Karakterbou-projek Fanie Theron doen vanjaar ‘n karakterbou projek. Mev Viljoen en van haar leerders demostreer die eerste karakter pilaar. “Omgee” Fanie Theron hou Valentynsdag, waar twee van ons leerders ook die omgee karakter uitleef.

Foundation Phase Athletics

Laerskool Brackenfell

Interhuis Gr. 4 - 7 / Atletiek 2014

On the 31 January we had our Foundation Hierdie jaar het ons ‘n rekord getal deelname aan ons atletiek dag gehad Phase athletics meeting. wat onderskeidelik op 22 en 23 The children were very excited and the Februarie 2014 aangebied is by ons idea of the day was to get all the children skool. to participate. The learners were very colourful in their different house colours, being red for house Brummer, Yellow for HouseStassen and blue for House Visser. House Visser proved to be the victors.

Die Woensdag middag is daar af gereken met die veld items waar daar verskeie rekords gebreuk was. Die Donderdag oggend het die baanitems plaas gevind. Die dirigente het ook ‘n baie groot taak op hulle skouers gehad Thank you to our sponsor, Mr Petri Olivier om seker te maak dat hul, hul span in die regte rigting lei met wat sang en from CPO. dissipliene betref. Baie geluk dan ook aan Lara Havenga wat as 2014 se Victrix Ledorum aan gewys is en ook aan Kyle Dryden wat 2014 se Victor Lerodum gewen het. Possumus, ja ons kan!!!

Leierskapsontwikkelingkamp

Jaarliks word die top vier-en-twintig graad sewe leerders van die verenigde raad van leerders (VLR-Leierspan) die geleentheid gegee om ‘n leierskapsontwikkelingskamp te Dwarskersbos by te woon. Hierdie jaar het die leerders vanaf 7 – 9 Februarie die kamp bygewoon. Tydens hierdie kamp is verdere leierskapontwikkeling bevorder deur ontwikkelingsessies in konflik- en kritiekhantering, vergaderingprosedures en leierskapstyle. Die leerders vind inspirasie in die verskillende aktiwiteite wat aangebied word om hul in hul taak as leier vir die komende kwartaal voor te berei.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.