Northern Suburbs (April) High Schools

Page 13

NEWS / NUUS

Hoërskool Bellville APRIL 2014 13 Veelsydigheid

Nicola Barnard het dan tans WP kleure in 3 verskillende dissiplines verwerf: (WP Fitness Hip Hop 2008, 2010 en 2012, WP Aksienetbal en WP Skole-atletiek 2014)

Atletiek

Van agter links na regs: Marlinka Gunter, Chanel van Wyk, Janno Mostert, Adriaan Jansen van Rensburg, Teane Engelbrecht. Voor van Links na regs: Lance Rhoode, Lindie Anker, Jessica Baker, Tiaan Maree.

Baie geluk aan die volgende atlete wat verkies is tot die Wes- Kaap Atletiekspan wat deelgeneem het Zani Kruger wat gekies was die WP-Atletiek - aan die SA Skole-Atletiek-kampioenskappe. Janno Mostert, Lindie Anker, Adriaan van Rensburg. klubspan.

Toutrek

Swem

Anuskha van Dyk - WP-Swem.

Adriaan van Devender Gr11 (WP B toekenning 600 gewigsgroep), Alex Nolte Gr 11 (WP B toekenning Medaljewenners by Wes- Kaap Atletiekkampioen- 600 gewigsgroep), Eben De Villiers Gr 12 (WP klere 480 gewigsgroep), Daniel Erasmus Gr11 (WP klere skappe 2014. Adriaan van Rensburg en Janno 480 gewigsgroep), Martin De Jager Gr 12 (WP B toekenning 600 gewigsgroep), Wian Strauss Gr 11 (WP B toekenning 600 gewigsgroep). Mostert, Lance Rhoode en Lindi Anker.

Kinderteater

Netbal

o/17A Netbalspan wat silwermedalje gewen het tydens die Paarl Girls Ons was baie bevoorreg om `n groot rolverdeling die jaar te hê. Leerders van Graad 8 – 12 was betrokke in `n baie suksesvolle vertoning. Die Hoërskool Bellville nooi kinders van kleuter- en High Netbaldag. laerskole in Bellville om die vertonings by te woon. Ons is baie trots daarop dat vir honderde kinders, ons kinderteater hul eerste smaak van teater is!

Links na regs: Niritha Oosthuizen, Lize Kotze, Monet van Zyl, Andrea van Niekerk, Chrizelle Loots, Michelle MC Clelland, Anina Steenkamp.

WP - Aksie Netbal

Leerderleierfonds

Mnr. Du Plessis skoolhoof van Hoërskool Bellville het ook deelgeneem en elke leerder wat voor hom klaarmaak R1 geskenk aan die leerderleierfonds.

Krieket

PW van Wyk neem in sy laaste wedstryd vir die 0/19A-krieketspan 7 paaltjies vir slegs 19 lopies.

Lindi van der Merwe, Zulaine Huisamen, Danica Capes, Nicola Barnard.

Leeufees

Stiaan Alberts teken in die laaste krieketwedstryd van die seisoen 100 n.u.n. aan.

Woordfees

Op Saterdag 8 Maart is drie leerders van Hoërskool Bellville se debatspan uitgenooi om aan die jaarlikse Woordfees debatkompetisie deel te neem. Jean-Mari du Plessis (gr 11), Emile Opperman en Nicholas Bosman het hul uitstekend van hul taak gekwyt. Daar het 36 skole van regoor die land deelgeneem en Hoërskool Bellville se debatspan is aangewys as wenners van die ou hande katagorie. Dit is voorwaar ‘n goeie begin Hoërskool Bellville se 2014 debat. Baie suksesvolle 1ste Leeuloop- pretdraf is gehou tydens ons eerste Leeufees.

“Hou u gras kante netjies” “Keep your grass Edges neat” Bellville: 021 949 3570

|

Parow: 021 930 0724 | Brackenfell: 021 981 9002


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Northern Suburbs (April) High Schools by AWSUM News - Issuu