LAERSKOOL BELLVILLE-NOORD
(t) 021 948 3654 (e) lbnoord@bnprim.co.za
Drakenstein Sportnaweek
Junior Bioloog Kursus Danielle Jefferies en Mia Kretschmer (albei Graad 6) was uit honderde gekeur om in die Maart-vakansie ‘n Junior Bioloog Kursus by die Twee Oseane-akwarium te volg.
Graad 7 kamp Ons Graad 7’s het in April ‘n baie suksesvolle en aksiebelaaide oorslaapkamp te Africa High meegemaak.
Netbalaand Ons jaarlikse MC Grant / Protea Toyota Netbalaand was weer eens ‘n groot sukses.
Meeste van ons sportspanne het vroeg in Mei deelgeneem aan die Drakenstein Sportnaweek in die Paarl. Die o.9 rugby- en o.10- netbalspanne was onoorwonne. Die o.10-netbalspan op pad na een van hulle drie oorwinnings.
0.13 A-span in aksie teen Bellpark.
Rugby Ons o.11rugbyspan in aksie.
LAERSKOOL MIKRO WP Hokkiekleure Hanré du Preez en Daniël Geldenhuys (beide Gr.7) is vir die 2016 WP 0/13 hokkiespan gekies.
Hanré du Preez
(t) 021 903 2126 (e) mikro@iafrica.com
Nasionale Landsdienskamp
Boland Pluimbal
Mieke Gildenhuys, Robin Ludick en Zani Hattingh.
LAERSKOOL WELGEMOED Media-opleidingsessie Laerskool Welgemoed se Mediamonitors het na ‘n basiese inligting- en opleidingsessie aan die begin van die kwartaal met hulle werksaamhede begin. Ons is baie trots op hierdie behulpsame Blessies en hoop hulle gaan hulle diensjaar in die Mediasentrum baie geniet!
Sangtalent
Anri Malan (Gr. 3) is as Mej. Winelands gekroon. Sy het ook 2 medaljes verower: 1 vir beste Junior Onderhoud en 1 vir “Best Ramp”. Anri gaan vir die volgende jaar betrokke wees by fondsinsamelings vir die CHOC (Childhood Cancer Foundation South Africa) tehuise in die Kaap. Sy is ook gekies om in ‘n KFC TVadvertensie te speel wat in SuidAfrika uitgesaai sal word.
Jinelle Louw (Gr. 5) is deel van ‘n groep leerders wat vir ‘n Suid-Afrikaanse span gekies is wat in Julie aan ‘n internasionale byeenkoms, Talent America, in New York gaan deelneem.
Mieke Gildenhuys en Zani Hattingh is gekies om die WesKaap te verteenwoordig by die Nasionale Kamp later vanjaar. Mieke is ook aangewys as die leier van die WesKaap span. Robin Ludick is as reserwe gekies.
Daniël Geldenhuys
Enslin Goosen (Gr. 6) is vir die Boland Cape Winelands pluimbalspan gekies.
Mej. Winelands
(t) 021 913 2104 (e) info@welgemoedprimary.co.za
Grade 7 camp The Grade 7 learners enjoyed their camp at Wortelgat.
Student council The prefects from Table View Primary school visited Welgemoed Primary’s student council. It was wonderful to make new friends and share ideas.
AWSUM NEWS, MAY 2016
Page 7