KENRIDGE PRIMARY SCHOOL Hockey girls On Saturday, 16 April, the U/14 A girls took part in a tournament at Somerset House and received a bronze medal for their overall performance. Tatum Nicolay won the “Most Attacking Award” and Lara de Lange won the “Sportsmanship Award”. Thank you to all of the parents and the U/14 A Kenridge boys for the constant support!
(t) 021 976 3046 (e) janine.eagles@kenridge.org.za
Hockey boys On Wednesday, 20 April, the hockey boys played matches against Paarl Boys, who proved to be strong opposition. The U/8 D team enjoyed their time on the field. Well done to all of our boys.
Congratulations, Julia Thomas! Julia Thomas received her Western Province colours for hockey. Jacques le Roux was the guest speaker at the Awards Ceremony. Julia Thomas and guest speaker, Jacques le Roux.
Happy Mother’s Day Mothers hold their children’s hands for a short while, but their hearts forever. Happy Mother’s Day from Tisani.
LAERSKOOL BELLPARK
(t) 021 919 0002 (e) admin@bellpark.co.za
Spanwerk die sleutel tot sukses Bellpark is bevoorreg om knap rugby-afrigters te hê wat deelname bevorder en hard werk om ‘n trotse kultuur van goeie sportmanskap in elke rugbyspeler te kweek.
VOOR: Mnr. L von Solms, Mnr. W Nell, Mnr. B van Wyk. AGTER: Mnr. D Wentzel, Mnr. W Carstens, Mnr. M Thomas.
LAERSKOOL DE TYGER Nedine Blom stel haar CD bekend by De Tyger Vrydag, 15 April was ‘n besonderse geleentheid toe Nedine Blom haar nuwe CD, Wiskunde is Supercool, by ons bekend gestel het. Die gehoor was vermaak deur Nedine, hiphop-dansers en die Cami-maskot. Almal het hullself gate uit geniet.
Skeidsregter van formaat Wickus Nell, ‘n onderwyser van Laerskool Bellpark, is tans ‘n Senior WP-skeidsregter. Hy het in 2012 sy eerste skeidsregterskursus voltooi en in 2014 en 2015 die WP-unie by die 0/12-provinsiale toernooi wat jaarliks in Riversdal plaasvind, verteenwoordig. Hy het in 2015 as assistent-skeidsregter by die Varsity Sewes-toernooi opgetree en in Maart 2016 is hy gekies om die Nasionale Laerskolekamp vir skeidsregters by te woon. Om ‘n skeidsregter te wees, verg baie opoffering en harde werk. ‘n Mens moet vasberade wees, hard oefen en bereid wees om Woensdae vir laerskole en Saterdagoggende vir hoërskole te blaas. Saterdagmiddae is klubrugby weer aan die beurt. Ons wens meneer Nell alle voorspoed toe en hoop om hom by die 2023 Rugby Wêreldbeker in aksie te sien.
(t) 021 930 2829 (e) lsdetyger@telkomsa.net
SAMI ‘n Paar van ons leerders het die SAMI Leer-en Lewensvaardighedekursus bygewoon. Baie geluk aan elkeen met julle sertifikate.
Hoedekompetisie Vrydag, 29 April kon die leerders gewone klere aantrek en ‘n hoed of masker opsit wat hulleself gemaak het. Daar was ‘n hele paar oulike hoedeen die keuse vir ‘n wenner was moeilik. Dankie aan elkeen wat deelgeneem het. Julle was baie oorspronklik.
AWSUM NEWS, MAY 2016
Page 11