LAERSKOOL GOUDKOP (t) 018 468 1038/9 (e) info@laerskoolgoudkop.co.za APO-atletiekbyeenkoms Tydens die APO-atletiekbyeenkoms op 11 Februarie het ons leerders as volg presteer:
1ste plekke VOOR: Me-Any Janse van Vuuren (Stap), Lee-Ann Marx (Hoogspring, 1200m), Rehani Myburg (Spiesgooi). AGTER: Elbé van der Walt (150m, 75mH, 150mH), Jana Jacobs (Spiesgooi – nuwe rekord, Skyfwerp, Gewigstoot – nuwe rekord), Marsé Botha (Hoogspring).
2de plekke Righardt Joubert, Angelique van der Walt, Shani Spies, Werner Kruger, Chandré Greyling, Juan Hills, Megan Swanepoel.
3de plekke VOOR: Jacques Theron, Eldané du Toit, Neo Thakamakoa. AGTER: Leshané van den Berg, Anke Freese, Christina Hattingh, Elzandri Carelsen, Shaun Stroebel, Duan van Wyk.
Distrik Atletiekkampioenskappe Tydens die Distrik Atletiekkampioenskappe wat op 18 Februarie te Potchefstroom plaasgevind het, is die volgende prestasies behaal:
2de plekke Rehani Myburg, Shani Spies, Angelique van der Walt, Lee-Ann Marx, Marsé Botha.
1ste plekke Elbé van der Walt (150m, 150mH, 75mH), Leshané van den Berg (Hoogspring), Jana Jacobs (Spiesgooi, Gewigstoot, Skyfwerp).
Page 10
AWSUM NEWS MARCH 2017
3de plekke Shaun Stroebel, Jacques Theron, Anke Freese, Christina Hattingh.