LAERSKOOL ML FICK (t) 018 297 5003 (e) mlfickinfo@mweb.co.za “Emmie’s got talent” Laerskool ML Fick het onder leiding van Juffrou Paula Aucamp ‘n opwindende “Emmie’s got talent” aangebied.
Die 15 finaliste.
Die wenners: Verarno Roems, Suzanne du Plessis, Megan Smit, Nathan Basset.
SA pistoolskietkompetisie
Graad 7-leerders hou markdag
Dié vier seuns het aan die SA pistoolskietkompetisie deelgeneem en het SA kleure verwerf.
ML Fick se Graad 7-leerders het n heerlike markdag by die skool aangebied.
Paul van Bosch, Nico Jansen van Rensbrug, Erwee Mostert, Marnes Jansen van Rensburg.
AWSUM NEWS OCTOBER 2016
Page 13