LAERSKOOL GOUDKOP (t) 018 468 1038/9 (e) info@laerskoolgoudkop.co.za SA Landloopkampioenskappe Die volgende leerders van Laerskool Goudkop het deelgeneem aan die SA Landloopkampioenskappe en behaal die volgende plekke : • Lee-Ann Marx D0/11: 8ste by SA’s en 1ste van Noordwes • Anke Freese D0/12: 37ste by SA’s en 1ste van Noordwes • Shaun Stroebel S0/11: 54ste by SA’s en 4de van Noordwes • Alexander Labuscagne S0/8: 14de by SA’s en 1ste van Noordwes
Radikale Redenaars se semi-finaal Die volgende leerders van Laerskool Goudkop het op 24 September aan die Radikale Redenaars se semi-finaal deelgeneem. Chané Ouwencamp (Graad 7) behaal ‘n 1ste plek en dring deur na die landswye finaal, Dorette du Plessis (Graad 2) behaal ‘n 3de plek en Simeon Joubert (Graad 7) behaal ‘n 3de plek.
Chané Ouwencamp, Dorette du Plessis en Simeon Joubert.
KOSH Krieketspanne Die volgende seuns is gekies vir die KOSH Krieketspanne. Hulle neem vanaf 30 September tot 2 Oktober deel aan die KOSH Distrikteweek te Klerksdorp.
0/11 seuns Phillip du Plessis, Louis Koen en Jacques Theron.
0/12 seuns Dian Dahms, Logan Scott, Danie du Preez en Phillip Coetzer. AFWESIG: Dehan Viljoen.
Join our AWSUM Facebook pages #socialmedia #joinourpage We share AWSUM news on our regional specific Facebook pages, so don’t miss out and make sure you join us!
0/13 seuns VOOR: Ignus Beyleveldt en Mauricio Dias. AGTER: Zack Venter, Tian van Zyl, Luhan Bornman en Gert Nieuwoudt.
Search for us and like us! AWSUM North West AWSUM NEWS OCTOBER 2016
Page 11