Johannesburg(September 2017) Primary - High Schools

Page 4

LAERSKOOL LOUW GELDENHUYS (t) 011 782 5442 (e) pos@llg.co.za Wiskunde- en Wetenskap-in-Aksie

Helpmekaar Prestige-hokkietoernooi

Bernard het aan die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns Olimpiade 2017 deelgeneem en uitstekend presteer. Vir Wiskunde-in-Aksie behaal hy ‘n eerste plek in die streek en ‘n derde prys nasionaal! Vir Wetenskapin-Aksie behaal hy weer eens ‘n eerste plek in die streek en ‘n tweede prys nasionaal! Baie geluk, Bernard!

Die eerste seunshokkiespan het van 24 tot 26 Augustus by Wits Astro aan die Helpmekaar Prestigehokkietoernooi deelgeneem. Hulle verloor teen Fairland 3–1, speel gelykop teen Cliffview 1–1, en wen Unika 3–0. Hulle behaal ‘n derde plek in die toernooi. Baie geluk aan Vincent Buter wat aangewys is as die voorspeler van die toernooi.

LAERSKOOL FONTAINEBLEAU (t) 011 791 6160/1 (e) skool@fontainebleau.co.za 1 September: Karakterdag!

AWSUM Radio AWSUM App www.awsum.co.za

Page 4

AWSUM NEWS SEPTEMBER 2017


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.