AWSUM verjaar en ons word 7! FlySafair partners with Die wêreld van skoolnuus AWSUM as exclusive flight verander na ‘n kreatiewe partner to schools in SA omgewing Considering that Safair is one of South Africa’s busiest airlines, your school can now also benefit from income derived through flight bookings. AWSUM has negotiated that a percentage of all online booking sales be paid to participating schools. “If you look at the values the companies have in common, the partnership makes perfect sense,” said Durandt van Zyl, CEO of TieMedia. “Both AWSUM and FlySafair have a cost saving strategy and both have a real commitment to innovation. I’m confident we’ve come up with something very special,” said van Zyl. The centrepiece of the marketing drive will be the AWSUM App for Schools – a perfect tool to house all your communication channels (news, notifications, academic, cultural, sporting info, website and social media links and even home to your parent portal platforms such as Ed-Admin or other database links). By working closely with FlySafair, we’ve designed a system perfectly adapted to the school environment, and one which will deliver additional income to the school. Schools can promote flights in line with upcoming tournaments and encourage parents to book their flights through the school. Parents are now able to book flights through the app and the school earn commission from these bookings. We will communicate this new benefit to your parents via our network of channels as well as provide you with communication material to put on your own school networks. The AWSUM App provides schools with an opportunity to generate substantial unlimited monthly income which is desperately needed in the South African educational system. Read more on the School App here: https://www.awsum.co.za/awsum-mobile-app-for-schools If you have any questions, please send an email to awsumnews@tiemedia.co.za.
Daar was van altyd af `n baie groot behoefte vir skole om die prestasies van hulle leerders na buite te deel, maar weens die beperktheid van spasie in gedrukte koerante, kon eintlik bittermin gedeel word ten opsigte van hoeveel prestasies werklik by die skool gebeur asook die hoeveelheid inligting met betrekking tot daardie prestasie. Die wêreld van internet en gevorderde tegnologie maak dit nou moontlik om alles te deel deur videos, foto’s en teks. Die internet maak dit moontlik om alle nuus by skool te deel. Kulturele, akademiese, binne- sowel as buitesporte kan almal die nodige erkenning kry. Verder kan meer indiepte stories waar daar meer te sê is met `n groter gehoor gedeel word. Die grootste skolenetwerk in die land, waar skolenuus 24/7 gedeel word op ‘n sentrale nuusportaal, naamlik www.awsumnews.co.za, gee nou vir ouers en selfs oumas en oupas wat ver sit, die geleentheid om op datum te bly met skolenuus in jou omgewing. Meer as 1 800 skole landswyd is reeds deel van dié netwerk en die nuus word per streek gelaai om elke skool nasionale en plaaslike blootstelling te gee. “Dit is ons verantwoordelikheid om voortdurend te vernuwe sodat ons skole en hul leerders die blootstelling kan gee wat hulle toekom”, sê Durandt van Zyl, uitvoerende direkteur van die TieMedia groep wat die AWSUM handelsmerk bestuur. “Skole is opsoek na blootstelling in en buite hul gemeenskap, en ouers en oud-skoliere het die behoefte om nuusgebeure op skoolvlak te volg. Die skole stuur die nuus soos wat dit gebeur, dus is ons nuus relevant en betroubaar”. “AWSUM News is ‘n lekkerleeswebwerf waar ouers, leerders, onderwysers, en oupas en oumas die nuutste kan lees oor skole in die omgewing, asook kos-artikels en resepte, nuusbrokkies oor die nuutste flieks, en soveel meer”. Van Zyl nooi alle skole uit om hulle daaglikse skolenuus vir plasing aan te stuur wat insluit enige sport (binne en buite sportsoorte), kultuur en akademiese prestasies soos dit gebeur, wat deur ons nuuskantoor gelaai sal word. Geen skool is beperk ten opsigte van nuus nie.
Editorial team
Advertising
Designers
Christiaan de Jager | 072 773 3757 christiaan@tiemedia.co.za
Aniena Venter Nadia Matthee Ruveix Venter
Distribution
Coordinators Zinta Visser Andre Hanekom
AWSUM News is distributed to the following schools in
Distribution Yolande Brittnell Steyn
Page 2
JOHANNESBURG, SANDTON AND RANDBURG: Primary
Schools: Craighall, Fontainebleau, Bryanston, Louw Geldenhuys. High Schools: Randburg, Linden, Fourways, Parktown Boys’,
AWSUM NEWS APRIL 2019
Helpmekaar Kollege, King Edward, St Stithians. AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za
Hierdie skolenuus-inisiatief is ontwerp om aan te sluit by die TieMedia multiplatformstrategie vir skole – ‘n eerste van sy soort wêreldwyd. Hierdie platforms sluit in: • Die AWSUM skole koerant, ‘n maandelikse publikasie in 8 streke landswyd • AWSUM Clashes, spesiale uitgawes vir belangrike sporttoernooie landswyd • AWSUM App for Schools, vir selfoon-kommunikasie tussen die skool, ouers en leerders • AWSUM News, die 24/7 skolenuus webwerf