Johannesburg (September) Primary - High Schools

Page 10

HOËRSKOOL RANDBURG (t) 011 782 6226 (e) sport@hsrandburg.co.za

HOËRSKOOL LINDEN (t) 011 888 1433/4 (e) linden@linden.co.za Swemprestasie Mariella Venter gaan dubbel Kanada toe! Kwalifiseer met meer as 1.6s vir 200m rugslag vir vroue! Geluk, Mariella!

Rekeningkunde is haar kos

2017 Hoofleiers HS Linden se 2017 Hoofleiers was tydens die SVLR-inhuldiging aangekondig. Ann Snyman is as hoofdogter verkies en Christiaan Smith as hoofseun. Die onder-hoofleiers is: • Sport: Wian de Lange & Lumé Botha • Kultuur: Kyle Withers & Miné Gouws • Sosiale Sorg: Ruan vd Merwe & Mia de Beer Baie geluk aan elkeen van julle en die hele SVLR-span. In HS Linden se 70ste bestaansjaar (2017) volg julle ‘n trotse tradisie van uitnemende leierskap. Ons wens julle alle sterkte toe met die reuse taak wat nou op julle skouers rus en vertrou dat julle HS Linden met integriteit, toewyding, passie en energie sal dien. Elkeen van julle geniet ons volle ondersteuning. Dankie ook aan ons 2016 SVLR-span wat hulle die afgelope jaar uitstekend van hulle taak gekwyt het, diep spore getrap het en ‘n trotse nalatenskap by HS Linden laat. Christiaan Smith en Ann Snyman.

Simoné Balt van HS Linden is aangewys as Nasionale Wenner in die SAIPA Rekeningkunde Olimpiade. Wat ‘n briljante prestasie! Baie geluk, Simoné.

FOURWAYS HIGH SCHOOL (t) 011 465 1104/07 (e) fourways@4ways.co.za A team for the future making headlines The Under 14 boys 4 x 100m team consisting of these four boys bettered the 2013 record of 50.20 seconds (set by Trevor Gates, Yashan Narasoo, George Mabaso and Reiley Walther) by running a time of 49.70 seconds.

Fourways cricket players meet the Proteas

Taezen Singh, Jack Walther, Tristan Nel and Dean Selesnick.

Honours blazer Recipients FRONT: Reine Aldous, Nicole Pottek, Kirstyn Hutcheson, Jureya Dildar, Clarice Phakati, Amber Wegerle and Sarah Rodda. BACK: Michael Wilke, Ross Hartigan, Matthew Taylor, Amit Bhoola, Caitlin McNeil, Colleen Muller, Alexa Greig and Michaela Heyns.

Page 10

AWSUM NEWS SEPTEMBER 2016

FRONT: Jordan Edwards, Codi Nieuwenhuys, Joshua Mollentze and Callem Hume. BACK: Hashim Amla, Kagiso Rabada, Dane Piedt, Dean Elgar and Stephan Cook

Senior Afrikaans Olympiad We are very proud of the following two Grade 12 pupils: • Megan Winkler - 77.6% • Nicole Pottek - 84.6%


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.