Johannesburg (May 2016) Primary/High Schools

Page 6

LAERSKOOL LOUW GELDENHUYS (t) 011 782 5442 (e) pos@llg.co.za Bethlehem Tennistoenooi Louwtjies het weer die jaar aan die gesogte 0/11 Bethlehem Tennistoernooi deelgeneem. Dit was die jaar vanaf 26 Mei tot 30 Mei en jaarliks neem die beste skole van regoor die land aan die toernooi deel. Die A-span dogters (Corné van Schalkwyk, Lisa le Roux, Christina Malan en Elle Theron) eindig 7de uit 11 spanne.

011 Tennisgroep.

Die B-span dogters (Almé van Schalkwyk, Anke Kelbrick, Michelle le Roux en Inge Erasmus) eindig 7de uit 15 spanne. Die dogters het die Geesbeker gewen! Die A-span seuns (Reuben Herbst, Duard Buskes, MJ Venter en Thomas Malan) wen die verdedigende kampioene, Eikestad (Stellenbosch), in die rondomtalie.

Hulle eindig 2de uit 17 spanne en ontvang silwer medaljes vir die mooi prestasie. Hulle het in die finaal teen Grey (Bloemfontein) verloor. Die B-span seuns (Zaki Winter, LJ Hay, Paul Lötter en Adrian Snyman) eindig 6de uit 20 spanne. Ons is baie trots op die uitstekende prestasies!

A-span seuns.

Wenners van die dogters Geesbeker.

RANDPARK PRIMARY SCHOOL (t) 011 793 7434 (e) info@randparkprimary.co.za Netball season Netball season started off with a sparkle, when the Purple Fairies (Rand Park Primary teachers) played against the U13A netball team and were victorious, winning the game 10-3. Netball, here we come!

LAERSKOOL ESPERANZA (t) 011 673 6331 (e) laerskoolesperanza@telkomsa.net

Mini-netbal en mini-rugby

Page 6

AWSUM SCHOOLS, MAY 2016


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.