10
CRAIGHALL PRIMARY SCHOOL (t) 011 788 7223/4 (e) gazette@craighallprimary.co.za
Avalanche survivor Lysle Turner, who survived an avalanche on Mount Everest as a result of the 7.8 magnitude earthquake in Nepal on 25 April 2015, shared his experience with us.
Monitors
Midmar Mile swimmers Shayla Parkin completed the race in a time of 00:45:06, Georgia Lund in 00:37:29 and Leya Parkin in 00:32:35. Well done!
FRONT: Shayla Parkin. BACK: Georgia Lund and Leya Parkin.
Congratulations to the newly appointed Monitors and Aftercare Monitors.
FRONT: Sibusiso Mbenenge, Ihsaan Doola, Hayden Pillay. MIDDLE: Ivan Iliev (Aftercare), Sherona Gower (Aftercare Monitor), Morongoa Mokholoana. BACK: Kamogelo Mabye, Troy Eloff, Mweene Milambo.
LAERSKOOL FAIRLAND (t) 011 678 4591/2 (e) karen@lsfairland.co.za
Drie atlete by SA’s Hulle uitslae was soos volg: • Corné de Fouw Gouemedalje vir 1200m • Chanté Botha Bronsmedalje vir 100m Silwermedalje vir aflos • Euané Theart Gouemedalje vir 70m hekkies Gouemedalje vir aflos
Graad R-fietsiedag
LAERSKOOL JAN CELLIERS (t) 011 646 3336 (e) info@jancelliers.co.za
Paasfees As Christenskool is die Paasgeskiedenis vir ons baie belangrik. Hier help die kleuters om die verhaal uit te beeld as die twaalf dissipels van Jesus.
SA Atletiek Dewald Rautenbach, Amari van Niekerk, Lilo van der Westhuizen en Mignonne de Beer het deurgedring na die SA atletiekkampioenskappe wat in Port Elizabeth gehou is.
Dewald Rautenbach, Amari van Niekerk, Lilo van der Westhuizen en Mignonne de Beer.
Oupa- en Oumadag Jan Celliers se jaarlikse Oupa- en Oumadag was weer eens ‘n spoggerige en spesiale geleentheid, waar kleinkinders vir hulle geliefde ouma’s en oupa’s wys wat hulle by die skool doen en hoeveel hulle vir Oupa en Ouma waardeer.