5
Van die hoofde
JULY 2015
Klein Drakenstein Road, Ivanhoe Park Shop nr.8 Paarl
• Manufacturing and re-upholstering of lounge suites • Rooflinings all makes & models, car, truck, bus & boat seats • NEW headbords
Don’t bein inthe thedark dark. .... . Don’t be For Power Back up solutions For Power Back up solutions contact contact
FREE
Quotations We collect and deliver
EELLEECCTTRROONN I CI SC S
E L E CE LTERCOTNR O I CNSI C S
021 862 | info@jlinx.co.za 021 862 10661066 | info@jlinx.co.za or visit www.jlinx.co.za
or visit www.jlinx.co.za
FABRICS AVAILABLE Lance 081 578 3024 / 083 370 5569 more than 28 years of experience
Wanneer ‘n besoeker vir die heel eerste keer die Paarl gedurende die interskole-tyd besoek, word hy deur die baniere en linte wat bome en lamppale versier, oorweldig. Van Suider- tot NoorderPaarl lyk ons dorp soos ‘n Europese dorpie gedurende Kerstyd. Die enigste verskil is dat die kleure en baniere dit duidelik uitspel: ‘n groot stryd gaan plaasvind! Vir oudskoliere bring hierdie versierings baie herinneringe terug van die jare toe dit hulle beurt was om die dorp op te maak, sing-songs te sing en hulle harte uit te speel. Daarom weet ons dat op die pawiljoene, by die Big Brag en rondom elke sportveld en selfs braaivleisvuur, ou vriendskappe weer hernu is en die seges van die verlede weer bespreek is. Vanjaar is dit Gimnasium se voorreg om die gasheerskool te wees. Hoe lekker is dit nie om alle ouers, familie, vriende en ander ondersteuners gedurende hierdie spesiale tyd van die jaar op Gimnasium se velde te verwelkom nie. Wanneer u ons hekke binnekom, sal u sien dat ons nie anders kan as om aan almal wat hard gewerk het om die sportvelde voor te berei, te bedank nie. Daar is so baie mense wat agter die skerms werk om hierdie sportgeleentheid by Hoofstraat 416 en Faurestraat moontlik te maak. Ons kan beslis nie nalaat om ook ons borge te bedank vir hulle ruim bydrae ten opsigte van hierdie geleentheid nie. Ons hoofborg van die dag, Mutual & Federal, in samewerking met Cell C, G4S, Waltons, Hewlett Packard, Mondi Rotatrim, Gilbert en Energade is verantwoordelik vir hierdie spesiale ondersteuning wat Interskole 2015 vir alle sportmanne en –vroue van die drie deelnemende skole moontlik maak. Mag ons almal aan die einde van hierdie spesiale naweek saam met ‘n ou Russiese spreekwoord stem: When you meet a man, you judge him by his clothes. When you leave a man, you judge him by his heart. EDDIE BATEMAN - SKOOLHOOF HOËRSKOOL GIMNASIUM, PAARL
CCTV, Access Control ForFor CCTV, Access Control and Alarms contact and Alarms contact
021 862 862 1066 021 1066||info@jlinx.co.za info@jlinx.co.za or visit www.jlinx.co.za
or visit www.jlinx.co.za
E L E C ET LR E OCNTI CRSO N I C S
021021 862 862 10661066 | info@jlinx.co.za | info@jlinx.co.za or visit www.jlinx.co.za
or visit www.jlinx.co.za
EE LL EE CCTTRROONNI CI CS S 021 862 1066 | info@jlinx.co.za 021 862 1066 | info@jlinx.co.za or visit www.jlinx.co.za
IT’S NOT ROCKET SCIENCE AT NASHUA, WE’LL FIND ANY WAY WE CAN TO SAVE SCHOOLS MONEY. Go to www.nashua.co.za/paarl and we’ll find a cost-effective solution for your business.
or visit www.jlinx.co.za
Ek het interskole die eerste maal ervaar as ‘n grootooglaerskoolseun. Toe al was dit vir my duidelik watter besonderse geleentheid dit is en hoe dit in wese die goue lint is wat Paarliete van heinde en verre saamsnoer. Alhoewel ons vir ‘n week of wat in verskillende kampe mag wees, bly dit die geleentheid wat nou al vir meer as honderd jaar die gewone verskille, klagtes en knorrighede tussen ons transendeer tot iets werklik besonders. Juis daarom moet elke ouer, oudstudent, onderwyser en leerder hard daaraan werk om, nieteenstaande hoe hoog die gemoedere mag loop, te verseker dat hierdie stukkie volksbesit ook vir ons kindskinders beskore sal wees. A special word of thanks should go to those responsible for the arrangements. The commitment shown by the staff members from both schools serves to indicate how talented and dedicated they really are. It serves as a true example to others. Finally, all glory to our Creator for the privilege to be part of this event. May the most deserving team win, and may this Interschools be remembered for its friendship, camaraderie and healthy competition, long after the winds of time have ceased to stroke the sunny playing fields beneath the far-famed rock of granite grey. Here’s to you, interschools 2015! Tandem Fit Arbor Surculus. DEREK SWART SKOOLHOOF HJS
PAARL & WEST COAST
Interskole 2015 is hier en die opgewondenheid word nie net in die HMS Paarl gevoel nie, maar ook in ons pragtige dorp ervaar en gesien. Bome, geboue en lamppale is binne ‘n dag na rooi, geel, groen en blou omgetower. Maande en dae is behoorlik in elke skool, koerant en huis afgetel en uiteindelik kan ons hierdie unieke skouspel saam sien plaasvind. A sincere word of welcome to all the Old Girls and Old Boys as well as previous parents and teachers who are visiting Paarl. We already experienced the enthusiastic participation and warmth of our Old Girls when we had the pleasure to welcome the Old Girls Groups of 1955 and 1965 at the school earlier this year. It was amazing to hear the inspiring stories from the years gone by and about their Interschools (and their legends), which forms an integral part of the nostalgic remembrance. So, welcome to ALL the reunion groups – enjoy the friendship, the memories and, above all, the vibe of Interschools. Baie sterkte aan elke seun en dogter wat deelneem asook aan die afrigters en bestuurders wat hulle spanne so goed as moontlik voorberei het en baie dankie vir harde werk wat beslis deur die duisende entoesiastiese toeskouers en deelnemers aan Paarl Interskole waardeer word. Mag die woorde geniet, vreugde, dankbaarheid, omgee, ondersteuning, tradisie, asook ek behoort aan, hierdie jaar weer nuwe en volle betekenis kry vir elkeen wat Interskole 2015 bywoon, in watter hoedanigheid ook al. My wens is dat u hierdie woorde saam met Interskole 2015 sal omarm en saamneem wanneer Interskole verby is om weer saam met u terug te bring met Interskole 2016. To all the participants: If you can play as if it means nothing when it means everything, then you are hard to beat. Steve Davis MARIANA VAN ZYL - SKOOLHOOF HMS