AWSUM Interskole Uitgawe

Page 8

NEWS

NUUS

8 INTERSCHOOLS 2013

Ontmoet die spanne van Hoërskool Gimnasium RUGBY O/19A 1. Gavin van den Berg 2. Wilner Conradie 3. DJ van Niekerk 4. Johan Momsen 5. Jaco Willemse 6. Gareth Cilliers 7. Jacques Vermeulen O/19 A Rugby Agter links na regs: Jacques Vermeulen, Ruan Stander, JD Schickerling (beseer) Rikus Bothma (Kaptein), Jaco Willemse, Johan Momsen Middel links na regs: Christopher Saayman (Spanbestuurder), Wayno Visagie, Wilner Conradie, Gareth Cilliers, Gavin van den Berg Voor links na regs: Grant Hermanus, JD du Toit, Brendon Nell, Ryan Oosthuizen Afwesig: Wyatt Murphy, DJ van Niekerk, Dylon Fairbridge

8. Rikus Bothma (K) 9. Brendon Nell 10. Wyatt Murphy 11. Dylon Fairbridge 12. Wayno Visagie 13. JD du Toit 14. Ruan Stander

15. Grant Hermanus Afrigters: Hendrik Weber, Christöff Lotter, Lukas Holtzhausen , Paul Eksteen Beseer: Ryan Oosthuizen JD Shickerling

Rikus Bothma (kaptein) sê: ‘n Hoogtepunt wat ek kan uitsonder van die seisoen, is die wedstryd teen Outeniqua wat ons gewen het. Een van die laagtepunte was die gelykop wedstryd teen Oakdale. Gim se sterkpunt is die feit dat ons as broers in ‘n span saamspeel. Ons speel ook vir die trots van die trui vir die 155 jarige tradisie. Dit gaan ‘n groot eer wees om op 03 Augustus die wedstryd te speel. Ons verwag ‘n groot en harde wedstryd. Ons respekteer Boys High soos enige ander span.

O/19 A Hokkie Agter links na regs: Ters van der Merwe, Brian la Grange, Jean Geldenhuys, Reghard Steenkamp, Stefan Koen Middel links na regs: Deon Meiring, Nicholas Neethling, Petzer Fyfer, Dehan Erasmus, Leroux Cloete Voor links na regs: Rinus Carstens, Curt Abrahams, Evert Bredenhann, Ruan Raath

O/19 A Netbal Agter links na regs: Cara Uys, Nielke Matthee, Uleen Lategan, Rochelle Rossouw Voor links na regs: Inka van Rhyn, Nikola van der Merwe, Roxanna Verleden

O/19 A Hokkie Agter links na regs: Michelle Marx, Anecia Badenhorst, Charné Roux, Chanté Steyn, Timna Snijman Middel links na regs: Jacolene Grobbelaar, Marelize Scheepers, Luné Carstens, Lida Kotzé, Tanya Louw Voor links na regs: Celesté Jones, Deandi van de Vyver, Carli Rheeder

O/19 A Gholf Agter links na regs: Cobus Cuyler, HP van der Merwe, Petrus Theron Voor links na regs: SW Pieterse, Bianca Lohbauer, Duncan van der Vyver

O/19 A Skaak Agter links na regs: Marcelle Steenkamp, Lianda du Plessis, Chrizelle du Plessis, Bernadette Bredenkamp Voor links na regs: Karien Liebetrau, Madelie Liebetrau, Marezaan Kellerman

O/19 A Skaak Agter links na regs: Robbie Wilson, Ruan Hart, James Hanekom Middel links na regs: Eric Olwage, Rynhardt Geldenhuys, JP Laubscher Voor links na regs: Jasper Visser, Ethan Geldenhuys


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
AWSUM Interskole Uitgawe by AWSUM News - Issuu