AWSUM Interskole Uitgawe

Page 16

NEWS

NUUS

16 INTERSCHOOLS 2013

Gimnasium oud-leerlinge se AWSUM interskole herinneringe: Jean de Villiers

onderwysers en die hele Gim familie in die algemeen. My interskole wedstryd “Ons huis was net was seker nogsteeds een van die bo Boishaai. Al die grootste wedstryde wat ek tot dusver bure en kinders in gespeel het. Interskole het gesorg die omgewing was dat ek bande gevorm het wat my Boishaaiers en ek en lewenslank sal hou, trots kan wees my broer was die oor my jare as Gimmie en daardie enigste Gimmies. middag van 4 Augustus 2008 nooit Ons was goeie vriende met almal sal vergeet nie! maar hier om interskole tyd het ons nie so graag oor en weer gekuier nie. Pieter Rossouw Die een jaar, hier teen Woensdag of In 1987 het ek Donderdag van interskole week, lui uitgedraf vir Paarl ons voordeur klokkie. Toe my broer Gim se 0/16B’s teen die deur oopmaak breuk een van Boys’ High se 0/16 B’s ons bure ‘n eier op sy kop!! Als was wat net so sterk was darem in goeie gees gedoen en ons soos hul o/16A’s. Ons het interskole gewen daai jaar so span het heel jaar net revenge was sweet!!” een drie gedruk. Met die interskole wedstryd was die tyd amper verby Louis Schreuder en Gim was 6-4 voor met Boys’ High op Gim se doellyn. Toe kry Boys’ High Ek het in my 7 se vleuel die bal en dis net ek tussen jaar in Klein Gim hom en die doellyn en ek weet as ek en ook hoërskool hom mis verloor ons, en as ek hom net 1 interskole by die kantlyn uit tekkel, wen ons. wedstryd verloor. Ons het 6-4 gewen. Ek het in 2008 die 1ste XV na `n rekord Ferdinand Rabie oorwinning gelei - een van die trotste oomblikke in my lewe en loopbaan Ek was die kaptein van sover. Vir my het interskole gegaan die 0/19 Goffels span oor jou skool se trots en tradisie in 1993. Ons het dié oor jou mede spanmaats, vriende, jaar die rekord gehou

as die span wat die meeste punte aangeteken het en was ook die enigste span wat dié jaar gewen het. Nou dit was `n AWSUM oomblik! Louis Koen My herinneringe aan Interskole is geanker in die tradisie en geskiedenis wat daarmee gepaard gaan. Ek het ‘n intense gevoel van verantwoordelikheid gehad om as leerder hierdie spesiale tradisies te laat voortleef! My mentors op skool het seker gemaak ons verstaan dat dit nie net gaan oor die sport nie, maar oor kosbare tyd saam met familie en vriende! Interskole in die Paarl is AWSUM en mag dit nog lank gekoester word as ‘n week van familie en vriende wat saamkom om fees te vier, lekker te kuier en kwaliteit tyd saam spandeer. Balie Swart Behalwe vir interskole het ‘n hele paar dinge vir my begin sinmaak tydens my hoërskool jare as leerder by Gimnasium. Vandag as

‘n oud leerder van Paarl Gim kan ek weer met trots erkenning gee aan my Alma Mater, want alles waarvoor ek staan en wie ek is, is a.g.v ‘n fantastiese opvoeding van my ouers en skool. Wat ek bereik het op sportvlak is en sal altyd gekoppel wees aan die groter prentjie van kameraderie, goeie onderwys, dissipline en Geloof in my Hemelse Vader. De Wet Barry My 1ste en laaste Interskole sal altyd onthou word. In 1992 het ons teen `n gedugde Boys High span te staan gekom. Die sogenaamde “Dream team” van Hein Basson met 7 Craven week spelers. Eric Senekal en sy span het nie` n goeie jaar beleef nie en ons was maar bekommerd. Eric se massiewe tekkel op een van die Boys High manne kry die dinge in rat. Ons was 16-11 agter met net `n paar minute oor. Pierre Myburgh druk op die 15m lyn en ons is gelyk. Frikkie van Zyl hardloop op die veld en sê Franna Nel moet skop (gewoonlik het Werner Bester geskop). Hy skop hom oor met so paar minute oor en ons wen 1816! Dit was wonderlik om my eerste en laaste jaar van skool te kon wen.

Hoër Jongenskool oud-leerlinge se AWSUM interskole herinneringe: Corné Krige

HJS ingeskryf en speel toe vir die die wedstryde wat ons gewen het. Hommels. Ek onthou hoe ek op die My Awsum herinnering pawiljoen gesit en gedroom het om Frans Malherbe is toe ons in 1993 19-17 in 2011 vir die A-span op te draf! Die gewen het nadat ons week vooraf met al die funksies en In graad 12 wen ons die vorige jaar verloor aktiwiteite was ook baie spesiaal en vir Gim 24 – 12! het. Die atmosfeer, druk ‘n “massive experience”. Die opbou en die gees en ondersteuning uit van die hele week voor alle oorde is iets wat Mannetjies Roux Interskole met al die my altyd sal bybly. funksies en brag’s was Ons het van st 6 – baie spesiaal. Die koshuisgees wat al Nicolaas (Max) van Dyk 11 elke jaar gewen in graad 8 tussen ons geheers het toe en val toe in ons ons die skool moes opmaak en die Die minute wat ons in die st 12 jaar vas teen Saterdagoggend vroeg opgestaan tonnel gewag het voordat Gimnasium. Ek het om Faurestraat te gaan opmaak, ons opgedraf het, sal my het maw nie goeie sal my ook altyd bybly. altyd bybly. herinneringe van 1956 nie! Maar die Ek is in 2009 eers in lekkerste van die ander jare was al

wens al die skole spanne sterkte toe met interskole!


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
AWSUM Interskole Uitgawe by AWSUM News - Issuu