LAERSKOOL SOMERSET-WES Western Province XV Wayde Luke was selected for the Western Province XV’s team to participate at the Southern Inter-Provincial tournament on 17 and 18 June in Oudtshoorn. He will then play in the XV’s-team tournament in Sasolburg from 26 to 29 June 2016.
(t) 021 851 2040 (e) summies@swps.wcape.school.za
Learners included in Helderberg Zonal A & B teams Sian Barry and Adiel Coetzee were included in the Helderberg Zonal B team. They will play at Hartleyvale from 29 to 30 June. Leigh Witbooi and Misty Orgil were included in the Helderberg Zonal A team. They will play in George from 26 to 30 June.
Western Province cricket Tyler was selected for the U/13 Western Province cricket winter squad.
Misty Orgil, Sian Barry, Adiel Coetzee and Leigh Witbooi.
LAERSKOOL STELLENBOSCH Topskole Netbal
(t) 021 887 6934 (e) sunette@lstellen.co.za
Wynland-netbalspelers
Laerskool Stellenbosch se o.13A-netbalspan het aan die Wynland Top Skolenetbaltoernooi deelgeneem. Hulle het as een van twee spanne gekwalifiseer om aan die Wes-Kaap Top Skoletoernooi op 11 Junie by Laerskool Eikestad deel te neem.
Mariska Goliath (o.12) en Ané Jooste (o.13) van Laerskool Stellenbosch is in die Wynland-netbalspanne opgeneem.
VOOR: Isabella de Wet en Mila Olivier. AGTER: Greta Malan, AnneMarie Celliers, Naomi le Roux, Ané Jooste, Jana Vorster, Arlene van Rensburg en Ester de Wet.
LAERSKOOL LOCHNERHOF Strand Biblioteekkompetisie Arya van Wyk van Laerskool Lochnerhof, het aan die Strand Biblioteek se gedigskryfkompetisie deelgeneem en het die prys vir die beste gedig ontvang.
(t) 021 854 7316 (e) admin@lochnerhof.co.za
Medal Mania Gimnastiek Leerders van Laerskool Lochnerhof het puik prestasies gelewer by die Medal Mania Gimnastiek Kompetisie wat op 12 Mei in Paarl gehou was.
VOOR: Jessica Esterhuyse (Goud, vlak 1, algeheel 2de), Anya Lotze (Goud, vlak 3, algeheel 1ste) en Anja Koch (Silwer, vlak 2). MIDDEL: Nica Hanekom (Goud, vlak 3, algeheel 1ste), Keayla Spies (Goud), Jana Toerien (Goud, vlak 1, algeheel 3de). AGTER: Kaylee Puren (Goud, vlak 3, algeheel 2de).
Page 8
AWSUM NEWS JUNE 2016
Geelbelt in karate Ian Kleynhans van Laerskool Lochnerhof het op 12 Mei sy gradering vir 'n geelbelt in karate verwerf.