RHENISH PRIMARY SCHOOL (t) 021 883 3152 (e) rhenish@mweb.co.za Orchestra Rhenish Primary had their annual orchestra camp over a weekend in January where music teachers and children were able to work together through their new exciting repertoire. The Rhenish Primary orchestra have an upcoming performance in the
Stellenbosch Endler Hall, making the weekend camp a vital part of the students’ learning and growing experience.
LAERSKOOL STELLENBOSCH (t) 021 887 6934 (e) sunette@lstellen.co.za Personeel Spanbou 2017
Ontmoet vir “Rakker”
Welkom Graad 1’s
Stellenbosch se eerste gelukbringer.
LAERSKOOL EIKESTAD Eikestad verjaar! Laerskool Eikestad het op 18 Januarie hulle 40ste bestaansjaar gevier! Ons hoofseun en -meisie, asook vier leerders wat saam met die skool verjaar, blaas die kersies dood. Baie dankie aan Checkers vir die pragtige verjaardagkoek!
(t) 021 887 4610 (e) eikestad@eike.co.za
Coetzenburg wen die Interhuis Swemgala Die dirigente na hulle aflos by die interhuis swemgala op 20 Januarie. Baie geluk aan Coetzenburg wat die meeste punte ingesamel het!
Onthuldiging van die akkerbeeld
Josh breek vier rekords!
Aan die einde van Saffraanlaan in Die Boord het ‘n 96-jarige akkerboom gestaan. Hy het ongelukkig swaar gekry en moes afgesaag word, maar leef nou voort in Laerskool Eikestad as ‘n aandenking van die viering van ons 40ste bestaansjaar!
Eikestad is baie trots op Josh Reyneke wat vier rekords by die interhuis swemgala gebreek het!
AWSUM NEWS JANUARY 2017
Page 7