5
LAERSKOOL HENDRIK LOUW (t) 021 853 1045 (e) hendrikl@mweb.co.za
Victor Ludorum at Benbel Interschools Well done to Jayden Daniels, a Grade 6 learner at Hendrik Louw Primary School. He won the Victor Ludorum trophy at the Benbel Interschools held on 5 March 2016 by obtaining 1st place in 100m, 150m, 75mH and long jump and 2nd place in high jump.
Graad 6-kamp: Back-to-Basics Die Graad 6-groep van Laerskool Hendrik Louw, het vanaf 6 tot 8 April ‘n heerlike ervaring te Back-to-Basics gehad. Die leerders is blootgestel aan samewerking in groepsverband, indivuele ontwikkeling en leierskap.
LAERSKOOL STELLENBOSCH (t) 021 887 6934 (e) sunette@lstellen.co.za
Nuwe sportdrag vir 0.13A’s Laerskool Stellenbosch is baie dankbaar teenoor mnr. Leon Rossouw van Formentera BlueStar vir die borgskap van die pragtige nuwe truie vir die o.13A-Rugbyspan, die Stellies Tigers.
Nuwe broeke en opwarmings T-hemde: Mev. Gayle Meyeridricks van Minuteman Press Somerset-Wes het vir Laerskool Stellenbosch se o.13A-Rugbyspan nuwe wedstrydbroeke geborg en Mnr. Pieter Faure van Nation Build het gesorg dat die spelers nuwe opwarmings T-hemde het vir wedstryde.
Mnr. Jacques Horne (afrigter), JP Verster, Heiné Malherbe, Max Lourens en mnr. Leon Rossouw van Formentera BlueStar.
Mev. Gayle Meyeridricks, mnr. Pieter Faure, Herman Lourens en mnr. Jacques Horne (afrigter).
Rugbytoernooi by Riebeeck Kasteel Stellies se 0.11- en 0.13-rugbyspanne het aan die toernooi deelgeneem. Albei spanne het baie goed gevaar en goeie rekenskap van hulself gegee. Dit was ‘n goed georganiseerde toernooi en die seuns het dit baie geniet.
Charl Bekker in aksie.
LAERSKOOL EIKESTAD (t) 021 887 4610 (e) eikestad@eike.co.za
Lochnerhof Netbaltoernooi Die 0/13 Netbaldogters het die Lochnerhof Netbaltoernooi gewen.
Eikestad Dubbelstoernooi 0/13 Wenners
Medaljewenners by die Boland Swemkampioenskappe
Mia du Toit, Anja Visser, Susan Maree, Ineke Mostert, Juffrou Rika du Toit (afrigter), Lenka Steenkamp, Ferrran Linders (o/k) en Augusta-Marie Dercksen (k).
Marlow-rugbymanne se eerste wedstryd by Boland Landbou
VOOR: Lara Steenkamp, Susan Maree, Lenka Steenkamp en Augusta-Mari Dercksen. AGTER: Reghard van Wyk, Ruan Liebenberg, Heinrich Terblanche en Eric Bakker.
VOOR: Abigail van der Rheede (1), Anika Venter (1) en Nicolaas van der Westhuizen (1). AGTER: Janneman Slabbert (4) , Lara Cowey (1) en Josh Reyneke (3).