2
Boodskappe van Skole
Boodskap van
Aug 2016
Boodskap van PAUL ROOS GIMNASIUM
GREY COLLEGE Dit is wonderlik om aan die einde van ‘n seisoen die jaar af te sluit met ons tradisionele inter-skole-bepaling teen Paul Roos Gimnasium van Stellenbosch! Dit is verseker een van die hoogtepunte op die Grey Kollegekalender en ons sien uit na ‘n naweek van klipharde, kompeterende sport asook kultuuraktiwiteite, soos onder andere debat, wat gaan plaasvind. A special word of thanks must go to the organizing committees of both schools for all their planning, commitment and enthusiasm to make a weekend like this one such a success. I would also like to thank all the referees and officials as well as the Grey College and Paul Roos parents for all their support. Tony Dorsett, Amerikaanse voetbal legende, het die volgende te sê oor sukses: “To succeed ... you need something to hold on to, something to motivate you, something to inspire you.” Ek is seker dat die gesonde kompetisie tussen hierdie twee tradisionele seunskole die nodige motivering en inspirasie aan die Grey-seuns sal verskaf om hul eie vlak van prestasie en standaarde te verhoog.
This annual event is certainly the highlight of our sporting program. This fixture marks the end of our seasons, but traditionally it is a grand finale for many boys in representing their schools. Both schools compete on the highest level in South Africa in all sport codes and on the 20th of August, both schools will be eager to show that they are the best. Ons vertrou dat almal veilig sal reis, en dat dit ‘n genoeglike en suksesvolle dag vir Paul Roos sal wees. Paul Roos is ‘n trotse skool – en elke leerder sal die skool met passie en oorgawe verteenwoordig – op en van die veld. Ons weet dat dieselfde ook vir Grey waar is – en daarom sal dit ‘n uitdagende en mededingende naweek wees. Ons beste wense aan elke span en deelnemer. Ons beste wense ook aan Bloemhof. Mag hul besoek aan Bloemfontein ook sukses en geseënd wees. Paul Roos en Bloemhof – maak Stellenbosch trots!!!! SEMPER SPLENDIDIOR JANNIE VAN DER WESTHUIZEN REKTOR / RECTOR
DEON SCHEEPERS SKOOLHOOF
Fotobeeld