11
LILYFONTEIN PRIMARY (t) 043 737 4258 (e) reception@lilyfontein.co.za
GRADE 2’S GO POTTY
Ella Burger, Luminati Malumbazo and Thandaza Majola show off their clay coil pots.
GRADE 5’S TAKE THEIR LESSONS OUTSIDE
Anna Gernetzky, Pawu Vena, Robert Cairns, Jesse Crane, Bonolo Ramela and Lenè Steyn learn about capacity at the school dam.
PRE-PRIMARY ATHLETICS DAY
The Pre-Primary learners took to the track for their annual athletics day and, as is the case throughout the school from
Grade 0-12, the competition between Navy and Orange house was fierce.
AWSUM
GRADE 7’S PERFORM FAIRY TALES WITH A TWIST
Back: Joshua Harvey, Luke Timmins, Xola Nogcinisa, Nande Mbixo and (Front) Esezwe Ngcobo and Nicole King performed a version of Hansel and Gretel for the grade 1 – 6 learners.
NAHOON PRIMARY (t) 043 735 3668 (e) office@nahoonskool.co.za
ATKV REDENAARS
Drie van ons leerders het deurdring na die semi-finale ronde van die ATKV Redenaarskompetisies. Hulle neem weer op 15 Mei deel by Hoërskool Pearson in Port Elizabeth. Baie geluk! Gr. 1 tot 3 afdeling: Egan-Quinn du Plessis Gr. 4 & 5 afdeling: Marco Sprong Gr. 6 & 7 afdeling: Martin Louw
DIE NETBAL EN RUGBY SEISOEN SKOP AF! Die Netbal seisoen het afgeskop op 28 April met wedstryde teen Laerskool Grens en Grens Voorbereiding. Ons eerste Rugby wedstryde vir die
seisoen was teen Nontuthuzelo (o/9 en o/11) op 22 April. Kyk net die konsentrasie-uitdrukkkings op die gesiggies! Hier is beslis ‘n paar Bokke in wording!
Vlnr: Martin Louw, Marco Sprong & Egan-Quinn du Plessis.
BAKDAG OP NAHOON SE WOELWATERWERF!
Die woelwaters geniet dit vreeslik om koekies ‘te bak’! Ma’s, julle kan hul maar inspan in die kombuis! As daar ‘n Koekedoor program op Kyknet was vir juniors, het hulle loshande gewen!
DIE PAASHAAS KOM KUIER!
Dit was woelig op ons Woelwaterwerf in April. Die paashaas het ook ‘n draai kom maak en gesorg vir groot opwinding toe hy vir almal paaseiers uitgedeel het!