NEWS / NUUS
Worcester Primêr AUGUST 2014 5 Brandweer besoek
Primêre Skool Worcester se Graad R klas het die einde van die 3de kwartaal Worcester se brandweer besoek. Hulle het alles geleer en beleef van die brandweer en dit baie
geniet. WPS wil graag vir Worcester brandweer bedank vir hulle vriendelikheid teenoor ons kinders en ons sien uit daarna om hulle weer te besoek.
Rawson Top 10 Atletiek
Ritmiese Gimnastiek
Agter links: Brian Zake, Adrian Dirks, Ulrich Brown, Jermain Slavers. Voor: Gabi Bennet, Summer-Joy Hendriks. Afwesig: Rayniel Sita
Voor links: Danique Jacobs O/13 WP klere verwerf, Marné van Wyk O/11 Goud, Jana Stofberg O/11 WP klere verwerf, Hanneke Du Plessis O/9 Goud, Nienke de Villiers O/10 Bronze, Summer-Joy Hendricks O/11 WP klere verwerf, by die SA’s het Summer-Joy die volgende prestasies bereik:, 1st Gold Free dance, 2nd ball silver, 3rd Rope Bronze, 3rd Ribbon Bronze and overall 3rd Bronze, Afwesig: Kayla van Greunen O/13 WP klere verwerf.
Rawson Top 10 Atletiek aangebied deur Mosselbaai Punt Hoërskool. WPS se sewe atlete is aangewys as wenners van die Laerskool afdeling. Tussen hul is daar 6 goud, 7 silver en 11 brons medaljas verower. Ons is baie trots op hulle. Primêre Skool Worcester wil graag vir ons TOP 10 Atlete geluk wens met hulle prestasie.
De La Bat School Dit is wat De La Bat skool uniek maak
Alternatiewe Assessering
• •
Klaskamer
Audiologie
Beroepsfase 1
Kliniek
Primêre Skool Worcester wil graag vir die volgende leerders baie geluk wens met hulle prestasies. Hierdie leerders het almal aan die Ritmiese gimnastiek distriks kompetiesie deel geneem in Augustus.
Sport
Alternatiewe Assessering Dowe en horende onderwysers sowel as klas assistente • Gebaretaal as vak vanaf 3 jarige ouderdom tot graad 12 • Beroepsgerigte & Vaardigheid kursusse • Afdeling vir multi-gestremde dowe leerders • Beroeps begeleiding en plasing van skoolverlaters • Diverse sport- en kulturele aktiwiteite • Volledige diens kliniek op kampus met: - Gesondheidsorg -Maatskaplike dienste -Sielkundige dienste -Oudiologie dienste -Arbeidsterapie dienste • Vervoer van dagskoliere • Naweek en vakansie vervoer • 9 koshuise met 24h sorg • De la Bat gemeente, met voltydse predikant op kampus • Bronnesentrum en gemeenskapsdiens
Worcester Gimnasium Worcester Gimnasium maak weer eens geskiedenis! ‘n Groep van Worcester Gimnasium se leerders het vir die eerste keer ooit ingeskryf vir die Presidensiële Toekenningsprogram vir jeugontwikkeling. Hierdie vrywillige, niekompeterende program word aangebied deur ‘n nie-regeringsorganisasie en jongmense voltooi vier afdelings volgens sekere internasionale kriteria. Hulle moet ‘n vaardigheid ontwikkel, aan fisieke rekreasie deelneem, gemeenskapsdiens verrig en ‘n avontuuruitstappie voltooi. Op die foto
is van die skool se leerders tydens hul staptog na Thomas-hut. Die ekspedisie is ‘n hoogtepunt vir die leerders wat reeds vroeg in die jaar met hul ander aktiwiteite begin het. Om Worcester vanaf Brandwacht-piek te sien is ‘n belewenis, net soos deelname aan die Presidensiële Toekenningsprogram nuwe perspektief op die lewe gee. Worcester Gimnasium onderneem om in die toekoms al meer jongmense die geleentheid te bied om hierdie unieke ervaring te beleef.
Boland Sewes
Adriaan van der Bank has been selected to represent the Boland Sewens side at a tournament later this year.
ADOPT
and save a
LIFE
AWSU M