COURTRAI PRIMARY SCHOOL Cami Wiskunde
Atletiekbyeenkoms
Dian van der Westhuizen van LS Courtrai het aan die finale rondte van die Cami Wiskundekompetisie by Cape Gate deelgeneem. Hy het in die Top 5 geëindig.
Laerskool Courtrai het aan die Bredasdorp Top 10 Atletiekbyeenkoms deelgeneem. • Pauniel Ogadi (Graad 5): goud in 100m • Shani van der Merwe (Graad 5): goud in 70m hekkies en in verspring • Lize Verreynne (Graad 6): silwer in hoogspring • Lu-Ann Oliveros (Graad 7): goud in verspring en silwer in 100m • Deon du Plessis (Graad 6): brons in 1200m
Tennis Magret Nieuwoudt (Graad 5) van LS Courtrai het aan die Rondebosch Springtennistoernooi deelgeneem. Sy wen die goue plaat dogters o.12.
Pauniel Ogadi, Shani van der Merwe, Lize Verreynne, Lu-Ann Oliveros, Deon du Plessis.
LAERSKOOL HUGENOTE Leerlingraad 2017 Hannah Crous, Roosje Grobbelaar (onderhoofdogter), Suné Kühn, Janie Loedolff, Ghita Nickall, Izelle Stemmet, Zoë Tobias, Mija Zeeman (hoofdogter), Bradli Cloete (onderhoofseun), Ruben Joubert, Matthew Levens, Charlie Linnegar, Sian Maart (hoofseun), Stéphan Marais, Jacobus Smit, PG Vosloo.
(t) 021 863 3220 (e) admin@courtraips.wcape.school.za
Gim Fun-atletiek Laerskool Courtrai het aan die Gim Fun-atletiekbyeenkoms deelgeneem, waar hulle 37 medaljes verower het.
Hugenote-baanbyeenkoms Laerskool Courtrai het aan die Hugenote baanbyeenkoms deelgeneem. Hulle het altesaam 19 medaljes verower.
(t) 021 873 1362 (e) principal@hugprim.co.za
Swem Jana Lützeler het vanaf 4 tot 5 November aan die Freda Barnard Uitnodigingsgala op Oudtshoorn deelgeneem. Sy het ‘n brons medalje vir 50m borsslag en ‘n silwer medalje vir 100m borsslag gewen. Sy was ook deel van die Players swemklub se aflosspan. Hier het hulle in beide aflosse (200m Wissel-aflos en 200m Vryslagaflos) goud gewen. Sy het ook gekwalifiseer om tydens Desember aan die WPkampioenskappe deel te neem.
Cami-kompetisie Sestien van ons leerlinge is gekies om aan die Wes-Kaap Cami-kompetisie deel te neem. Slegs 220 leerlinge vanoor die Wes-Kaap is gekies vir dié wiskundekompetisie. Dié leerlinge het uitsonderlik presteer: Graad 1 Marike Duvenage 1ste Graad 2 Nicolas O’Dowd 1ste Coden Morrily 2de
Voortrekkers René Ehlers het ‘n goue voorslagtoekenning ontvang. Die toekenning is die hoogste nasionale toekenning wat vir laerskoolleerlinge gegee kan word.
Graad 3 Lucian Jacobs 2de Graad 5 Johan Spangenberg 2de Marike Duvenage
MITE #1: DIABETES WORD NET DEUR TE VEEL SUIKER VEROORSAAK
PAARL
ONWAAR, DIS ‘N TOESTAND WAT JOU LIGGAAM SE VERMOË OM JOU BLOEDGLUKOSE VLAKKE BEHOORLIK TE REGULEER, ONDERDRUK. Dit is waarom enige kos wat ´n hoë Glukemiese Indeks (GI) het, soos aartappelskyfies, en nie net kosse wat hoog in bygevoegde suiker is nie, problematies kan wees. November is Diabetesbewustheidsmaand. Wees bedag op hierdie tekens en simptome van tipe 2-diabetes: • Oormatige dors • Dowwe visie
• Jeukerigheid en velinfeksies • Herhaalde blaasinfeksie
• Behoefte om gereeld te urineer • Konstante honger • Moegheid
Om meer uit te vind oor ander diabetes-mites, en om vir ons kompetisie in te skryf, besoek www.mediclinic.co.za
DIABETES MITE #1
AWSUM NEWS NOVEMBER 2016
Page 7