Boland(November 2016) Primary - High Schools

Page 5

LAERSKOOL GIMNASIUM PAARL (t) 021 872 4505 (e) admin@paarlgim.co.za

LAERSKOOL NOORD-EIND (t) 021 872 4237 (e) admin@noordeind.co.za

Skakelraad

Kultuurweek

Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is op die Skakelraad van 2017, asook ons hoofleiers.

Laerskool Noord-Eind het vanjaar ons kultuurweek gehou van 31 Oktober tot 2 November. In die week is daar gespog met elke leerling se beste kunswerk, asook met die talente van ons leerders tydens ‘n Junior en ‘n Senior Kultuuraand.

VOOR: Shaun Ray; Lian Muller (onderhoofseun), Luca Bakkes (hoofseun), Charlize Trieloff (hoofdogter), Chené Steenkamp (onderhoofdogter), Phia Hamman. MIDDEL: Lize Rossouw, Emma Vermeulen, Kenneth Janson, Liam Koen, Logan Opperman, Lize-Mari Botha, Lisa Snyman. AGTER: Nic Smit, Carolien Rossouw, Shaun Wolmarans, Anje Auret, Erik Viljoen, Jana van Antwerpen, Jan-Hendrik du Toit

HOËRSKOOL LABORI (t) 021 872 8293 (e) admin@hslabori.co.za

VRL 2017 Die VRL en Hoofleiers vir 2017.

NEW ORLEANS SEKONDÊRE SKOOL (t) 021 862 0900 (e) root@neworleans.wcape.school.za

Skerp skrywers Cassidy Pietersen en Jade-Lynn Adonis was finaliste van die Taalmuseum en Taalmonument se skerpskryfkunskompetisie. Cassidy was die wenner van die kreatiewe “blogging”-kompetisie.

Paarl Mediabeursfunksie

HOOFLEIERS VOOR: Johannes de Bruyn (tesourier), Stephan Lubbe (voorsitter), Demi Gericke (ondervoorsitter) en Marzelle Heiberg (sekretaris).

Nicole Petersen is een van ses leerders wat ‘n beurs van R65000 ontvang het by Paarl Media se jaarlikse beursfunksie.

AWSUM NEWS NOVEMBER 2016

Page 5


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Boland(November 2016) Primary - High Schools by AWSUM News - Issuu