PAARL BOYS’ PRIMARY SCHOOL
(t) 021 872 4651 (e) postmaster@paarlboysp.co.za
Voedselfees
Games Day
Vanjaar het die ouers van Klein Boishaai hulself oortref met die oorspronklikste idees vir ons Voedselfees. Hulle is voorwaar ‘n voorbeeld vir die seuns van hoe spanwerk moet lyk.
Our annual Games Day took place on Friday, 3 March. The learners competed against one another in their colour groups in various games, such as watermelon water polo, soccer, “boeresport” and go-kart racing. They thoroughly enjoyed the morning!
Die Graad 5A-klas en hul klasonderwyser, mnr. Bartlett, het die gehoor op hul voete gehad met hul puik vertoning. Hulle het die Verenigde State van Amerika voorgestel en het gewys dat hulle beslis baie ritme het. LINKS BO: Die Graad 4A-klas is bekroon met die titel as beste stalletjie van die aand. Met hul trots SuidAfrikaanse geur het hulle die mense heel aand lank laat toustaan vir heerlike braaibroodjies en sosaties. LINKS ONDER: Die Graad 1A-klas het die meeste wins gemaak met die verkoop van hul smaaklike Duitse disse.
COURTRAI PRIMARY SCHOOL Boland Sentraal-skaakspan Hierdie leerders is opgeneem in die Boland Sentraal-skaakspan.
Victor King, Gregory Hall, Oscar Benvenuto en Duncan Griffiths.
(t) 021 863 3220 (e) admin@courtraips.wcape.school.za
Paarl Wilson-tennistoernooi Drie leerders van LS Courtrai het aan die Paarl Wilsontennistoernooi deelgeneem en medaljes verower.
Marnich Dippenaar (brons 0.10B-afdeling), Anri Claassen (goud 0.11B-afdeling), Jan-Albert Botha (brons 0.10A-afdeling).
LAERSKOOL GIMNASIUM PAARL Swem Tydens die onlangse Wynlandgala wat aangebied is deur Laerskool Paarl Gimnasium was dit hulle eie dogters-leeraflosspan wat met die louere weggestap het.
Graad 7 Valentynsmark
Loudyn Swart en Nico Swart.
(t) 021 872 4505 (e) admin@paarlgim.co.za
Sonja en Tjokker
Interne redenaars
Sonja Herholdt en Tjokker kuier by ons Grondslagfase-maatjies.
Laerskool Gimnasium se Interne Redenaarskompetisie was op Maandag, 27 Februarie gehou. Wenners van die Graad 6-7-afdeling: Anna Louwrens (3de plek), Iris Saunders (wenner) en Herman Minnaar (2de plek). Wenners van die Graad 4-5-afdeling: VOOR: Nicole McThomas (3de plek), Jana Joubert (wenner), Reynard Buys (4de plek) en Gerrie van Deventer (2de plek). AGTER: Marelize Meintjies en Marica Groenewald (beoordelaars).
Kaskarre & Kenmekaaraand Lezanne de Villiers (o.12), Junika Hugo (o.10), Mary-Jane Hasen-broek (o.13) en Anné Sabbagha (o.11).
Page 4
Laerskool Gimnasium hou hul jaarlikse Kaskardag en Kenmekaaraand. Hierdie dag is spesiaal vir al die leerders van die skool om hulleself te geniet.
AWSUM NEWS MARCH 2017